Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR › Reply To: DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
July 19, 2016 at 1:14 pm
#3257
Inactive
Dit gaan meskien nie gebeur nie maar hier kan ons darem van ons fantasieë bekend maak en daaroor praat. As dit nie vir jou en kombiekiehier en almal hier is nie, Sal ons nie so lekker oor alles kan praat nie. Hoeveel van ons het al of kan met jou partner so praat? En ja, ‘n threesome Sal seker baie lekker wees ?