Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Moet fantasieë waar word? › Reply To: Moet fantasieë waar word?
July 14, 2016 at 2:23 pm
#3163
annelise
Keymaster
Soms dink ek ‘n mans sal jou fantasieë makliker “vind” as ‘n mens daaroor praat. Of as mense oor die algemeen oor seks praat. Ek wonder dikwels hoeveel mense in ons lewens is wat presies daardie selfde begeertes het, maar niemand sal ooit weet nie. Eendag wanneer ons oud is en op die stoep van die ouetehuis sit en gesels, vind ons ui, my donner! jy wou ook met my vuil dinge doen! 😉 … en dan is dit heeltemal te laat. 🙁