Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Moet fantasieë waar word? › Reply To: Moet fantasieë waar word?
July 14, 2016 at 6:41 am
#3148
Anonymous
Inactive
Dink net as jy in ‘n verhouding is en jy wil ‘n fantasieë uitleef en jou partner hou nie daarvan of wil nie deel hê daaraan nie. Wie fantaseer nou nie oor ‘n threesome nie? Seks op die strand met die son op jou lyf of stoute seks by die werk? ?