Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Porn v Erotiek › Reply To: Porn v Erotiek
June 22, 2016 at 12:31 pm
#2863
Anonymous
Inactive
Jy sal onthou dat ek begin het deur my onkunde te bely!
Ek het Scope net vir die goeie artikels gelees, so kan nie saampraat nie. Scope het stukke verminkte porn bevat; foto’s van girls wat wys, maar dan is daar sterretjies oorgeplak. Dit werk nie. Dieselfde meisie, in ‘n ander posisie, waar jy net-net nie alles kan sien nie, maar dit het te doen met hoe sy sit of staan, sou ‘n ander uitwerking he. Jip – Hustler met die oopsittery was/is porn.
Ek stem saam dat porn resepmatig is. Maar nou moet ek darem byvoeg dat daai resep wat jy hier bo noem, baie goed klink … 😉