Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Porn v Erotiek › Reply To: Porn v Erotiek
June 22, 2016 at 11:30 am
#2862
Inactive
Ei like die idee dat erotiek “dieper” is, meer betekenis het.
Porn laat my dink aan ‘n “resep” – man sien meisie, dan haal sy tiete uit, dan gee sy kopkou, dan lek hy koekie, dan pomp in 5 verskillende posisies, dan skiet kom oor haar tiete, so iets. Baie porn is maar dieselfde, net die mense en die plek verskil.