Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Wat begeer jy van Kombiekiehier? › Reply To: Wat begeer jy van Kombiekiehier?
September 16, 2022 at 12:04 pm
#10344
annelise
Keymaster
Hello liewe Bul, dankie vir jou antwoord. Ek sal kyk of ek mense kan herinner van die Telegram groep waar gechat word en waar ek weet die vroue met lus, maar ook respek behandel word in die groepgesprek waar ek kan sien wat aangaan. Dalk sal hulle weer hier ook bietjie in die forum gesels. 🙂
En ek sal weer bietjie skryf, veral dalk aan my vervolgverhaal wat nog ver van klaar af is. 😉