Placeholder

Spaarvarkie

0

Kombiekiehier is verniet. Die honderde stories, honderde fotos, meer as sewe jaar se lusmaak. Al daardie orgasmes wat jy al gehad het as gevolg van kombiekiehier. 😉

Dit beteken nie dat jy nie iets in my “spaarbussie” mag gooi as jy “dankbaar” is nie.

Kombiekiehier Vreesloos kos wel R69 per maand, maar dit is eerder om mense weg te hou wat nie op ‘n “hardcore” webwerf hoort nie en dit is waarskynlik waarom daar eintlik baie min mense is wat daar lees.

Maar wat van ‘n donasie? Eenmalig of dalk so bietjie geld elke maand? Wat van ‘n aftrekorder na jou gunsteling 😉 webwerf toe?

Net miskien hou jy genoeg van Kombiekiehier om dit te oorweeg? Ek sal dit in ons effie-fonds sit. 😉 Of hou vir wanneer servers weer smelt. Dit help baie om die webwerf (en my!) aan die gang te hou.

Baie dankie by voorbaat! 🙂

(En ja, dit is my eie boobs op die banner – mens kan darem nie met iemand anders s’n donasies vra nie 😉 )

Met Lus en liefde

Annelise

0
R
Select Payment Method
Personal Info

Dit is moontlik om direkte betalings te maak as jy nie lus is om deur Paypal te betaal nie. Bankbesonderhede is:

First National Bank

Annelise Erasmus

Smart Tjekrekening

Rekening nommer: 62322416927

Tak: Woodlands Boulevard

Takkode: 230732

Maak die verwysing asseblief Kombiek Donasie.

Baie dankie! :)

Donation Total: R50.00