Lusweer Donderdag: Die prys van vryheid (1)
deur Annelise
(Sommige episodes van hierdie verhaal gaan net in Kombiekiehier Vreesloos gepubliseer word, omdat dinge nie altyd noodwendig maklik en romanties vir “hoere” verloop nie.)
Ek kyk vir die laaste keer na myself in die spieël van my klein slaapkamertjie. Ek is mooi, ek weet dit. My blonde hare hang tot amper by my middel, my groen oë lyk vir mense soos die donker poele van die Okavangorivier wat langs my grootworddorp verbyvloei of soos die see of soos gras, afhangende van hoe poëties die persoon is wat dit probeer beskryf.
Hoe ek lyk is al wat ek het. Dit sluit ook my lang bene, ferm boude, dun middel en meer as ‘n handvol borste in. Ek is negentien jaar oud – dis die ander ding wat ek het. Ek is jonk, mense hou van jonk, veral mans. My plan gaan werk. Dit moet werk, want dis al wat ek het en ek moet hier wegkom.
Na ma se dood, het stiefpa al die geld wat sy vir my studies gespaar het deur sy keelgat gegooi en so my beroof van al my ander opsies. Nou werk ek in oom Kobus se winkel waar ek my skoolboekhou probeer onthou terwyl hy probeer om onder my rok in te kyk en ek weet as ek nie hier wegkom nie is dit wat ek oor veertig jaar nog gaan doen.
Ek kan nie! Ek kan nie vir ewig in hierdie stowwerige dorpie bly nie. Ek sal enigiets doen om weg te kom, enigiets. En as jy bereid is om enigiets te doen dan maak jy ‘n plan. My plan begin by daardie einste oom Kobus.
Ek kyk vir oulaas na my lewe wat ek agterlaat, tel die rugsak van my bed af en trek dan die deur van die kamer vir die laaste keer agter my toe.
Ek gaan Kaap toe. Niemand weet dit nie, maar dis waar hierdie reis gaan eindig. Daar, aan die voet van die berg, gaan ek ‘n model word, maar eers moet ek daar kom en omdat ek niks geld het nie gaan ek met die enigste currency wat ek het betaal … myself.
Ek het als mooi uitgewerk en my plan begin by oom Kobus wat nou buite in die straat in sy bakkie vir my wag. Dit was eintlik op die einde baie makliker as wat ek gedink het dit sal wees. As jy weet wat iemand wil hê kan jy met hulle maak wat jy wil. Ek het met hom ‘n deal gemaak.
Ek het vir hom gevra of hy my sal saamvat as hy weer voorraad in Grootfontein gaan koop. Grootfontein is 200 km van Rundu af en Rundu is op die noordelike grens van Namibië. Ek het uitgewerk dat 200 km in die rigting van Kaapstad plus R500 ‘n oukei prys is vir my virginity. En dis wat hy met ‘n seer hart soek.
Hy dink ek wil net bietjie uitkom uit die dorp en shop met die R500. Hy dink ek wil voel hoe dit is om in ‘n hotel te bly. Hy dink ek gaan saam met hom terugkom. Dis maar reg dat hy so dink. Hy is net my eerste stap op die reis van duisend kilometer na my vryheid.
***
“Wat het jy in daardie rugsak wat jy so vasklou? vra oom Kobus wanneer ons in die hotelkamer instap.
“Ag, dis sommer stuff, oom,” antwoord ek vaag. “Kan ek eers gou gaan stort, oom?”
“Dis reg Sonjatjie, ek wag vir jou hier,” antwoord hy en stap na die klein yskassie in die hoek toe.
Die kamer is beige en bruin en ruik na motgif. Ek weet nie eens of dit enige stêr het nie. Ek vat my rugsak saam met my in die badkamer in. Veilig in my beursie is die R500 wat hy nou-nou toe ons geëet het al vir my gegee het.
“More-oggend kan jy bietjie shop terwyl ek my besigheid klaarmaak,” het hy gesê toe hy dit oorhandig asof dit ‘n bonus is in plaas van betaling vir my lyf.
Hy het my hand probeer vat, maar ek het dit weggetrek. En nou is ons hier.
Ek wil nie uit die stort klim nie, maar weet ek moet. As ek nie eens hierdie eerste stap kan regkry nie, hoe gaan ek dit tot in die Kaap maak? Ek moet. Ek moet. En dis ook deel van my plan. Hy gaan my leer wat om te doen, waarvan mans hou. Ek moet dit gou leer as ek wil hê my plan moet werk.
Ek borsel my nat hare uit en droog myself af. Ek smeer my lyf met die pienk Dawn lyfroom in my rugsak. Mans hou van sagte velle. En dan draai ek die beige handoek van die hotel weer om my lyf.
Hy sit op die bed wanneer ek uit die badkamer kom, bier in die hand. Hy sit die bottel op die mat langs die bed neer, burp en vee dan met sy hand oor sy mond.
“Jy is pragtig, Sonja.”
“Dankie.”
Hy frons bietjie. “Dankie oom, bedoel jy?”
“Ja oom, skies.”
“Ek hou daarvan as jy vir my so mooi oom sê. Dis tog reg, dis respek vir jou meerderes.”
“Ja, oom,” sê ek.
“En ek het jou sien grootword, hoe dan anders,” hy lek oor sy onderlip. “Kom hier, nader,” sê hy.
Ek loop nader aan hom. Hy maak sy bene effens oop.
“Hou jy van die hotelkamer?” vra hy. “Dis nogal smart, ne?”
“Dis baie nice, oom.”
Hy vat die twee punte van die handdoek vas.
“Kom, oom wil sien …”
Hy trek die handdoek oop en kyk vir my lyf. Hy is die eerste man wat my lyf sien. Ek sien hoe hy sluk en dan weer oor sy lip lek.
“Pragtig,” mompel hy en trek my aan die handdoek nader aan hom.
“Is jy regtig nog ‘n virgin? Hoe kan dit wees?” Hy kyk in my oë as hy dit vra asof hy wil raaksien as ek lieg.
“Ja oom, my ma het my reg grootgemaak en oom weet daar is amper niks jongmense in die dorp nie.”
Ek lieg nie. Hy weet dit.
Hy weet wanneer hy die handdoek laat val gaan hy die eerste man wees wat aan my raak.
Hy doen dit. Hy laat val die handdoek en vat dan een van my boobs in elke hand vas.
“Is ek … is oom die eerste een om aan jou tiete te vat?” vra hy.
“Ja, oom.”
Hy sluk weer en druk dan bietjie harder aan my boobs.
“Is dit lekker as ek so vat?”
“Ja oom,” sê ek al maak hy my eintlik bietjie seer.
Hy laat sak sy kop na my een boob toe en begin my tepel suig. Sy snor steek my, maar ek staan stil. Dan beweeg hy na my ander tepel toe en suig hom ook vir ‘n rukkie. Wanneer hy klaar is staan albei my tepels styf.
“Lyk my jy is lus vir my,” sê hy. “Kyk hoe styf staan jou tepeltjies, soos duime in die lug.”
“Ja, oom,” sê ek.
“Nou lê daar op die bed, ek gaan net pis dan sal ek jou kom leer hoe dit voel as ‘n man jou plesier gee.”
Ek lê aan die een kant van die bed, sommer so op die deken, terwyl hy in die badkamer in verdwyn. Ek weet nie hoe om te lê nie. Ek lê maar op my sy met my bene so bietjie opgetrek en luister hoe hy pie. Wanneer hy na ‘n ruk uitkom is hy kaal. Hy is vetter as wat ek gedink het. En ouer. Sy maag hang altyd oor sy broek, maar dit hang nou pap omdat sy belt dit nie meer in plek hou nie. Hy is harig, grysharig. Onder sy maag hang sy voël papperig uit. Dis die eerste een wat ek in lewende lywe sien.
“Dis nie hoe ‘n vrou vir ‘n man wag nie,” sê hy. “Wag ek leer jou. Jy sal mos nie weet nie. ”
Hy kom lê langs my op die bed. Die matras maak ‘n gat na sy kant toe.
“Lê op jou rug, trek op jou bene … skuif jou voete nou uitmekaar.” Hy druk my reg, skuif my voete uitmekaar op die bed.
“Dis beter,” sê hy.
“Ek sien jou poeshare is netjies gesny,” sê hy kru. “Maar ons mans hou daarvan as dit alles af is,” sê hy. “Wanneer ons weer hierheen kom sal ek jou R100 meer gee as dit af is.”
Ek file daardie inligting in my kop. Enigiets wat my meer gewild sal maak sal help.
“Ek sal so maak, oom,” sê ek. “Sal oom my leer wat mans van hou asseblief?”
Hy frons. “Watter mans wil jy nou plesier?”
“Nee oom, ek bedoel eintlik net oom. Wat oom van hou. Oom is mos ‘n man. En ek wil dit graag reg kan doen vir oom.”
Hy glimlag.
“Dis reg so, ek sal jou mooi leer. Luister net en doen wat ek sê dan sal jy die wonderlikste lover ooit wees.”
Hy buk af en begin weer aan my tepels suig, een na die ander tot dit weer regop staan.
“Dis mooi,” sê hy. “Soen my.”
Hy plak sy mond op myne. My eerste soen. Sy snor steek teen die onderkant van my neus en sy mond druk hard teen my lippe.
“Maak oop jou mond,” sê hy.
Ek luister en dit word net dadelik meer grillerig, want dis sopperig en hy druk sy tong my hele mond vol.
“Jou tong,” mompel hy in my mond. “Waar is jou tong?”
Ek beweeg my tong na die middel van my mond toe en wanneer hy dit voel begin hy dadelik daaraan suig. Dit voel of hy dit in sy mond in wil suig. Ek dink nie ek hou van soen nie, maar as ek dit moet doen om in die Kaap te kom dan sal ek dit doen. Gelukkig leer hy my hoe.
Na ‘n ruk lig hy sy kop op. “Dis beter, jy moet terugsoen. Mans soek tonge en oop monde en deelname.”
“Ja, oom.”
Sy hand beweeg nou af teen my kaal lyf.
“Nog niemand het al aan jou poes geraak nie?”
“Nee …”
Hy vryf met sy hand oor my plat maag en deur die ligte haartjies op my bultjie wat ek more af gaan skeer en dan druk hy skielik sy vinger in my poesie in.
“Moenie jou bene toemaak nie!”
“Skies oom, dit was net … seer.”
“Dis net ‘n rukkie seer, hou net bietjie uit.”
Nog ‘n tip vir my lysie – hou uit as dit seer is.
“Maak oop jou bene en hou dit oop.”
Ek luister. Hy druk weer sy vinger in my in en beweeg dit rond. Dis nog steeds seer, maar ek hou my lyf stil en hou uit.
“Jy is droog,” sê hy beskuldigend.
“Ek verstaan nie, oom?”
Hy spoeg op die palm van sy hand en smeer dit dan deur my poesie se lippies.
“Hoe moet ek daar inkom as jy kurkdroog is?”
Hy spoeg weer, smeer weer.
Hy druk weer sy vinger in en smeer sy spoeg orals. Dan druk hy homself regop sodat hy sy lyf oor myne kan skuif. Sy maag druk swaar teen myne. Ek voel iets druk teen die bo-kant van my bene.
“Maak wyd oop, Sonjatjie,” sê hy. “Hoe de fok moet ek inpas as jy so toeknyp?”
My bene is reeds wyd, maar hy is vet en ek probeer om wyd genoeg oop te maak dat hy kan inpas. Hy lig sy boude, kreun in my oor en druk dan bietjie vorentoe.
“Fok,” sê hy en kom regop. “Maak jou bene oop!”
Hy druk my knieë langs my lyf verby sodat my bene nie meer in sy pad kan wees nie.
Dan beweeg hy weer nader. Ek voel iets teen my poesie druk voor hy weer oor my neersak. Sy arms is langs my kop, sy gesig naby myne, hy kyk in my oë.
“Jy is so pragtig,” sê hy. Hy soen my en ek maak my mond oop soos hy my geleer het en laat my tong aan syne raak.
Ek voel hoe hy op my beweeg, sy boude lig, en dan sak hy met ‘n kreun weer ondertoe.
Iets skeur in my poesie in.
Ek wil my bene toemaak, maar hy hou dit met sy arms so wyd lang my lyf.
Ek wil gil, maar hy druk sy tong in my mond.
Ek wil wegkom, maar ek kan nie beweeg nie.
Tussen my bene is dit vuur. Sy piel wat nou-nou so slap gehang het is nou ‘n stywe stok wat in en uit in en uit my virgin vat. Hy hyg nou en sweet loop langs sy wange af. Tussen my bene word die vuur al dowwer. Dis seer, maar nie meer soos die eerste steek nie. Hy was reg van die weggaan. Ek wag, want ek weet een of ander tyd sal hy klaarmaak.
En dan begin hy op my vibreer. Dit trek deur sy lyf en deur sy gesig wat hier oor myne hang en dan voel ek hoe dit met rukkings in my poesie eindig.
Hy lê nog so rukkie op my en sweet voor hy afrol.
“Ek hoop jy is op die pil,” sê hy.
“Ja oom, spesiaal vir oom,” sê ek. Spesiaal vir my ontsnappingsplan, dink ek.
“Dis mooi, my meisie,” sê hy. “Oom se mooiste meisiekind… ek sal jou nog baie gelukkig maak … hierdie is die begin van …” Hy raak in die middel van sy sin aan die slaap.
***
Hy snork nog steeds wanneer ek ‘n ruk later versigtig onder sy arm uitskuif. Ek stort gou om hom van my af te spoel. En dan skeer ek al my poesie se haartjies af. Mans hou van geskeerde poesies, les twee of so iets. Na die stort kam ek my hare uit. Bietjie lipstiffie. Dan haal ek die klere onder uit my sak. Ek het my navorsing gedoen, ek weet wat sal werk.
Ek trek my stywe my wit t-hemp met die dun bandjies oor my skouer sonder my bra aan. Dit skyn bietjie deur. Dan trek ek my denim kortbroek aan. Laaste trek ek my bootse met die hoë hakke aan. Dan tel ek my rugsak op.
Oom Kobus snork nog steeds as ek die deur van die hotelkamer saggies agter my toe trek.
***
Die hotel is net so twee blokke van die grootpad af wat deur Grootfontein loop. Eenuur in die nag is daar niemand op straat nie. Ek kan nie eers wag vir more nie – ek is bang ek kom dan nie weg van hom af nie.
Daar staan twee lorries langs die pad – hulle het sulke groot plat plate agterop. Koperplate. By die garage oorkant die pad gooi iemand petrol in – as ek verbystap kan ek kinders op die agterste sitplek van die kar sien slaap.
Die koel, maar darem nie koud nie. Net koel genoeg dat my tepels weer regop begin staan. Mans hou daarvan ook.
Ek het my pryse al voor die tyd uitgewerk. Ek sal my lyf ruil vir kilometers en plan maak vir kos. Ek het darem die R500 en dit sal nie so lank vat om in die Kaap te kom nie. Honderd kilometers is die minste wat ek sal vra, ek dink vir ‘n blowjob sal dit reg wees. Ek het nog nie ‘n blowjob gedoen nie, maar ek het YouTube video’s gekyk wat dit verduidelik het. Hoe moeilik kan dit wees? En dan driehonderd kilometers om my poesie te steek soos oom Kobus het – dis nie so erg nie en ek weet nou hoe. Ek sal aan die Kaap dink terwyl die mans besig is.
Ek gaan staan langs die pad onder ‘n straatlamp. Twee motors ry verby. Bo in die dorp hoor ek ‘n lorrie aankom, hy gear af om onder die spoedgrens in te kom. Dis nog een van die lorries met die koperplate, hy gaan ook seker stop by die ander twee wat met geen teken van lewe langs die pad staan.
Hy ry stadig voor my verby en trek dan van die pad af. Dis ‘n lang lorrie met net so lang sleepwa. Ek wag dat hy sy voertuig afskakel, maar hy doen dit nie. Hy staan net daar.
Ek loop met ‘n hart wat uit my keel wil spring nader. Sal ek die deal kan doen? Sal hy my wil hê of is my prys te duur? As my plan nie werk nie …
Ek loop tot langs die bestuurder se deur. Die venster aan sy kant sak af. Ek moet hoog opkyk. In die donker kajuit is net sy oë is sigbaar in sy swart gesig.
“Where are you going?” vra ek.
“Windhoek first,” sê hy.
“Can I get a lift?” Ek gooi my hare oor my skouer en glimlag. “Please, I will pay.”
Hy kyk vir my en ek kan sien dat hy verstaan wat ek bedoel.
“What your name?”
“Lilly, my name is Lilly.”
(Die volgende episode van hierdie storie is net HIER in Kombiekiehier Vreesloos gepubliseer. Dit vervolg nie noodwendig direk nie – elke episode kan op sy eie staan so die volgende ene hier sal steeds sin maak.)
20 COMMENTS
Eintlik het al die ander kommentaar hier reeds als presies saamgevat. Baie goeie storie verseker en ja………… die hartseer is onvermydelik. Weet dit si net n storie , maar ai !……………..
Skryf voort – ons kan nie wag nie !
…Edeldierbare… Ek hou daarvan.
🙂 Ek kan net in “Brits” die volgende sê sodat dit reg sal geskied aan wat ek dink.
“MAANGODIN – YOU ARE SOMETHING ELSE!” Jy toor met woorde en met fasineering ervaar ek, soos die meeste ander getroue lesers, hoe jy met my kop smokkel. …En daarvan hou ek ook…
Dankie vir ‘n heerlik verfrissende storie wat ons menswees raak. Jou storie vul my met heimweë, ‘n tikkie hartseer en ‘n afwagtende opgewondenheid oor wat met “Ons Lelie” gaan gebeur.
Ons hang aan jou bekwame lippe om Lilly se storie te vertel.
🙂 Baie dankie AJ. Is jy ingeskryf op Vreesloos, want die tweede uitgawe is net daar gepubliseer?
Hopelik binne die volgende halfuur. Stuur jou ‘n epos.
?
Great storie! Ek hou ook daarvan dat dit ‘n slag iets anders is.
En ek wonder of sy geweet het Windhoek is 460km van Grootfontein af toe sy haar tariewe beplan het…
Sy is op pad Kaap toe eintlik en sy weet dis baie ver. En sy het maar haar tariewe geraai. 😉
Vir my is die “hartseer-aanslag” verfrissend anders as al die hêppie orgasme gevulde inhoud wat meeste van ons stories meestal bevat. Niks daarmee verkeerd nie, inteendeel!
Maar die amper wanhopige voortbeur van ons heldin mesmeriseer jou as leser en jy ondersteun haar en druk haar hand en jy’s vasgenael aan elke woord om die ontwikkelinge te volg… (hopelik is daar bietjie happy-geit vorentoe oppie pad na die aanslag van King Kong en die modder waaruit sy besig is om te ontsnap.)
Maar ons laat dit in die bekwame hande van ons Meesteres want watter kant toe ookal sal die einproduk puik wees.
Dankie Will, sal hoor by die ander of hulle ook ok is met voortgaan. 🙂
Ja asseblief Annelise
Eish die hartseer was werklik in my..so realisties is jou storie Annlise.
Laat ons saam ry op pad Kaap toe
As gevolg van die comments hier en in Vreesloos wil ek net vra: moet ek die storie liewer los? Of moet ek hom happy maak sodat sy heeltyd orgasmes kry en baie van seks hou en gou in die Kaap kom? Want dit moet lus maak ook en nie meestal hartseer nie. Laat weet asb wat julle kies. Xxx
Skryf voort onse Maangodin.
Die realiteit van die saak is ook belangrik en dit bring balans aan ons ervarings.
Buiten dit, is daar ‘n kink hierin vir van ons ook. : )
Nou hoekom die storielyn gaan staan en verander. Dit maak net nie sin daarin nie. Hou asb by jou storie Annelise. Ons almal geniet dit vreeslik – dis hartseer maar dis lekker, nes die lewe nie altyd maanskyn en rose is nie.
Edeldierbare – weereens uitmuntend. Die arme kind moes net die oom vir meer geld gevat het, ‘n virgin steek kos vier maal die gewone prys. Ek sien met graagte uit na die vervolg.
“Ek” besef dit maar daar is nog so baie goed wat sy nie weet nie – eintlik weet sy niks. (En watter van haar kliënte gaan haar reghelp? Ek vermoed dit gaan ‘n skerp leerkurwe wees. 🙁
Ek stem Will. Dis soos een van daardie flieks waar jy weet hier kom kak en eintlik wil jy wegkyk, maar jy kan nie.
Goed geskryf, soos altyd, deur onse Maangodin.
?
Ek moet bieg: Ek was vasgevang met die storie maar daar het ‘n hartseer oor my gekom na die einde toe…maar dis oor goeie skryfwek. Dit sleep jou mee na ‘n onafwendbare afgrond en jy soek die seksgedeelte maar andersins wil jy ook nie hê dit moet plaasvind nie…sug.
Wille Will.
Verwoord jy presies hoe ek ook voel.
Annelise
Wel gedaan. Wonder hoeveel die res van die storie met die werklike lewe daarbuite gaan ooreenstem. sien uit na die opvolg.