Ek wil ‘n klip in die bos gooi…meeste van ons hou van tieties en dit is ‘n ingebore lus want is dit dan nie hoe baie van ons gevoed is toe ons nog baie klein was nie? Soos Pavlov se hond het ons vinnig geleer waar is die lekkerte en nodige.
Maar ons mans ( en van ons lesbiese lesers) bewonder altyd mooi borste omdat dit iets is wat veral die mans nie kan hê nie, en dus dit baie eroties en aanloklik vind.
Ek verskil egter net van die siening dat dit GROOT borste moet wees. In my ondervindings het ek al meermale die mooiste buuste in klein en normale grootte gevind en geniet.
Wat is julle mening?
Hoekom vra jy nie hierdie vraag in Gemeenskap OOK nie? Ek sien jy neem nog min daar deel? Want dis ‘n goeie vraag en daar is nou ‘n lekker forum vir chat.
Ek is saam met Willewill hier. Ek is ‘n baie groot aanhanger van kleiner tot middelmatige tieties. Daardie vreeslike grotes doen dit nie regtig vir my nie.
Ons is darem vreeslik afgeskeep die afgelope aantal Vrydae wat betref die Vrydagtieties. Wanneer,o meesteres, kan ons verwag om weer ‘n lieflike paar tieties te kry om die Vrydag perfek te maak?
O mense ……………. Dis ‘n pragtige paar tieties daardie. Dankie vir die post Annelise, jy het my dag gemaak.
(En ja, ek stem saam met Nostradamus, ‘n goeie dosis van ons geliefde web meesteres se pragtige tieites sal die cherry op die koek wees. Kan nie wag vir daardie post nie).
My ma het my seker nie genoeg geborsvoed nie, want daai goetertjies maak my mal.
Kan verseker ook nie genoeg kry van tieties nie.
Hoop daar gaan nog baie sulke Vrydae wees!!
Nostadamus, ek stem saam. Mooi tieties kan nie gewen word nie, dit maak elke dag n Vrydag. En oor jou stelling vam Onse Dierbaarste , absoluut verseker.
Op die tietie skou kry sy al die pryse. ?
Dis so mooi! Allles aan ‘n mooi vrou is mooi…gesig, bene, die wegstap van haar (met apologie aan…Boerneef/AG Visser?) maar die mooiste is die pragtige en stewig gevormde borste…ek bedoel, tieties. Ek is en bly ten laaste nog maar ‘n “tieties” man! Dankie Annelise..
Man, daar is darem min goed wat so mooi is soos natuurlike tieties.
Ek hou van Vrydae.
Ek hou ook van tieties.
Daarom hou ek sommer BAIE van hierdie post.
Al wat dit NOG beter sal maak, is ‘n nuwe foto van ons webmeesteres se tieties!!!
15 COMMENTS

Dit is beslis ‘n Gemeenskap Forum onderwerp, sal dit nog daar opper.
Ek is saam met Willewill hier. Ek is ‘n baie groot aanhanger van kleiner tot middelmatige tieties. Daardie vreeslike grotes doen dit nie regtig vir my nie.
‘n Noodkreet aan ons geliefde web meesteres.
Ons is darem vreeslik afgeskeep die afgelope aantal Vrydae wat betref die Vrydagtieties. Wanneer,o meesteres, kan ons verwag om weer ‘n lieflike paar tieties te kry om die Vrydag perfek te maak?
Julle word nie afgeskeep nie, julle is te veel bederf. 😉 🙂 Gelukkig vir jou is ek juis nou besig om ‘n video te soek vir julle. 🙂
O mense ……………. Dis ‘n pragtige paar tieties daardie. Dankie vir die post Annelise, jy het my dag gemaak.
(En ja, ek stem saam met Nostradamus, ‘n goeie dosis van ons geliefde web meesteres se pragtige tieites sal die cherry op die koek wees. Kan nie wag vir daardie post nie).
Wie soek sal vind…
Ek het verdwaal in Mammalia…MOENIE my soek nie!
My ma het my seker nie genoeg geborsvoed nie, want daai goetertjies maak my mal.
Kan verseker ook nie genoeg kry van tieties nie.
Hoop daar gaan nog baie sulke Vrydae wees!!
Nostadamus, ek stem saam. Mooi tieties kan nie gewen word nie, dit maak elke dag n Vrydag. En oor jou stelling vam Onse Dierbaarste , absoluut verseker.
Op die tietie skou kry sy al die pryse. ?
Dis so mooi! Allles aan ‘n mooi vrou is mooi…gesig, bene, die wegstap van haar (met apologie aan…Boerneef/AG Visser?) maar die mooiste is die pragtige en stewig gevormde borste…ek bedoel, tieties. Ek is en bly ten laaste nog maar ‘n “tieties” man! Dankie Annelise..
Sjoe…. sit mens sommer in die regte luim vir die naweek.
Hehe, ek sal daaraan werk. Maar eers later vandag kry julle Botterblom se sexy selfie. 😉