
Twee Sonbaaiers
deur Wille Will
Pieter Malan is ‘n akte-proureur. Ons het vriende geword tydens Tukkies se Jool van 1970. Ons het gemeenskaplike vriende gehad wat tydens die optogte uitgepass het van te veel Tassies. Met die huis-toe vat van die arme drommels het ons begin gesels en so het ‘n lewenslange kameradie tussen ons wortel geskiet.
Na ons studies het ons paaie uitmekaar gegaan en ek is dus aangenaam verras toe ek ‘n foonoproep van hom kry, sopas, sowat tien jaar later. Hy nooi my om vanaand saam met hom te kom eet by die hotel waar hy tans tuisgaan op ‘n sakebesoek. Na baie skerts en lag en vervloë dae oproep sit ons in die tuin van sy boetiekhotel en drink ‘n laaste Jaegermeister na die voortreflike maaltyd.
“Ai, dis rêrig lekker om weer met ‘n rêrige ware mens te kan gesels,” sê hy terwyl hy sy lang lyf uitstrek op die tuinstoel.
“Hoe bedoel jy nou?” vra ek.
Hy vou sy hande agter om sy kop en sê, half-sinies: “Die vrouens het al hoe meer plastiek tiete … en ek weet nie waar nog nie!”
Ons albei bars uit van die lag. “En die mans kruip weg agter mure van plastiek kredietkaarte! Daar is nie meer opregte mense wat vriende is en mekaar se lief en leed deel nie. Almal word robotte wat net die regte dinge doen op die regte tyd. Geprogrammeer. Staties. Plastiek.”
Ek beaam sy stelling met ‘n glimlag.
Hy sit weer regop. “Een van die redes hoekom ek jou geskakel het. Kan jy ‘n week se verlof reël? Ek’t ‘n woonplek bekom so paar jaar gelede in Llandudno in die Wes-Kaap. Ek wil daar gaan ontspan en my brein weer skoonkry en toe dink ek hoekom sal ek dit nie deel met iemand wat nie plastiek is nie.”
Hy gee ‘n lekker laggie.
Ek lag ook “Dit klink lekker en dankie vir die aanbod. Wanneer wil jy gaan?”
“Wanneer dit jou ookal pas, ek is my eie baas”
***
Die rit in sy Pajero is luuks en soos niks is ons by ons bestemming: ‘n Soliede, ligte-hout, ruim strandhuis wat op houtstelte oor die rotse staan reg op die strand. Sitkamer met ‘n groot balkon wat op die see uitkyk, twee slaapkamers, kombuis en die gewone ablusiegeriewe. Ons pak elkeen uit in sy eie kamer en ek, met slegs ‘n kortbroek aan, stap weer sitkamer toe. Ek bewonder die seeuitsig en ruik die soutlug terwyl ‘n albatros huiwer in die lug bokant die see. Ek wil my net na die balkon begeef toe Pieter se stem my laat omswaai agter my:
“Ek wetie hoe voel jy oor naaktheid nie, maar as ek hier kuier trek ek nooit klere aan nie,” lag hy. “Ek breek weg van beton, wegsteek en plastiek!”
My oë spat vinnig oor sy ontblote lyf. Maer, seningrig, maar erg behaard. Soos ‘n swart mat. Sy lat hang lank en wit tussen sy bene.
“Nee wat ek was al self op die nudiste baai by Côte D’Azur in Frankryk toe ek mos so groot ge-erf het van my oorle Oupa, twee jaar terug,” antwoord ek hom.
“Nou join my dan. Nudiste-oorde is soos ‘n luukse ete vir voyeurs. Die smaaklikste lywe wat jy met die oë kan verorber!”
Hy stap uit op die balkon en ek trek my kortbroek uit en gooi dit een kant toe op ‘n stoel en volg hom.
Ek skud my klos nog los met die een hand toe hy met een arm op die balkon reling na sy linkerkant toe wys met die ander hand.
“Ek sal jou sê ek’t het al mooi goed van hier gesien. Daar is deel van Sandy Bay reg op my voorstoep!”
My oë dwaal oor die wit sand wat sowat honderd meter van ons af uitstrek. ‘n Kaalkop ou man stap stadig deur die sand met ‘n Coke in sy een hand. Hy’s poedelnaak, maar sy pens is so groot dat jy nie
eers sy tools onder dit kan sien nie! Hy stap verby twee dames op hul handdoeke. Die een sit onder ‘n groot strand hoed en smeer sonbeskerming oor haar naakte lyf. Die ander een lê op haar maag en mens kan die wit strepies sien van haar swemdrag op haar bruin lyf toe sy seker ‘n vorige keer betaamlik geklee op die strand was. ‘n Bruin-en-wit Jack Russel kom met uithangtong agter die ou man aangedraf.
Ek voel ‘n roering in my onderlyf by aanskoue van die kaal girls en Pieter draai na my: “Mooi bly darem lekker, nè?” glimlag hy.
Hy merk dat ek ook kaal is: “Aha, jy’t my gejoin!”
Hy bars uit van die lag: “Fôk, dis darem ‘n dik vleisrol wat jy met jou saamdra!” Sy oë vonkel oor my semi-erekte penis.
Ek lag saam en leun op die reling met my arms.
“Dis die kaal girls, mens sien dit mos nie sommer elke dag nie” sê ek gelate.
Hy draai terug en ons staar saam na die twee kaal nimfe. Die een met die sonhoed, haal dit af en skud haar swart hare los. Sy kyk op in die lug, direk na ons toe! Ek skuif my bene asof ek my kaalgeit wil toemaak. Sy’t pikswart tepels soos gedroogde korinte op volle, gladde bruin borste. Sy leun vorentoe en tik die ander een op haar rug en sê vir haar iets. Díe draai om op haar rug, met pram-en-kwam ontbloot.
Ek merk Pieter tel sy regtervoet op tot by die tweede reling. Ek kan sien sy voël het ook begin styf word soos myne wat nou amper ten volle erek is.
“Daai een het darem ‘n doos aan haar,” sê hy vir niemand nie.
“Shit,” sê ek.
Haar doos maak twee kaalgeskeerde bultjies in die lug met ‘n dun strepie haartjies aan die bo-punt. Haar tieties is effens kleiner as haar vriendin s’n, maar haar roos-rooi tepels is langer en troon ook uit.
Sy lig haar sonbrille op en kyk ook vir ons.
“Kom join ons!” roep die een vir ons wat regop sit en nou terugleun op haar arms. Sy’t ‘n magie onder die korinte en is nie geskeer nie. Swart-bos koek.
Pieter draai sy hoof na my. Ek knik my kop. Hy roep terug: “Kom drink eers ‘n dop saam met ons!” roep hy terug.
Die twee girls giggel iets saam, maar dan staan albei op en tel hul handdoeke op.
“Is jy reg vir ‘n lekker steek, ou pêl?” hy vryf oor sy trul wat nou ten volle erek is.
Ek stap met ‘n lag vooruit terug in die sitkamer in.
Pieter stap na die kombuisie toe, seker om glase en ys te gaan haal.
“Die een lyk vir my soos ‘n kleurling,” roep ek.
“Pla my nie,” buk hy by die yskas. “The taste of the meat is all that matters.”
Daar’s ‘n kloppie aan die voordeur. Pieter stap om die kombuiskosyn soontoe. Sy erekte voël staan uit voor hom.
Sy ingebore betaamlikheid laat hom darem eers agter die deur skuil en hy loer net om die deur toe hy dit oopmaak. Ek wou weer my broek gryp en aantrek, maar die deur is te vinnig oop en ek skarrel na die kroegtoonbankie en sit vinnig op ‘n hoë kroegstoeltjie. My horing kielie teen die blad van die kroegie.
Rosyntjie tiete staan voor en het ‘n handdoek om haar lyf gedraai.
Kaalpoesie staan skuins agter haar, maar het ‘n bikini-broekie aan die onderlyf en bolangs hou sy net toe met ‘n arm.
“Aah! Dis darem die regte plek,” sê Rosyntjie met blinkwit tande in die karamelkleurige gesig. “Ons wassie sieker watter deur nie!” lag sy.
Joviaal, buite sy geaardheid, nooi Pieter hulle binne met: “Kom binne! Kom binne!”
Hulle trippel binne en Rosyntjie staar deur die groot ruit wat uitkyk oor die see.
Poesie sê: “O, hier’s die ander een,” en stap na my toe.
“Check die view, Thelma ! Ek sweer mens kan tot innie Kaap sien!”sê Rosyntjie.
Thelma stap tot by my en met die arm wat oor haar tiete was vryf sy my op my skouer. Ek kyk af na die roosknoppe en my voël klop teen die toonbankblad.
“Ek is Wille, Thelma,” vryf ek my hand oor hare op my skouer.
“En ek is Pieter, julle,” sluit Pieter by ons aan met sy penis wat nog steeds in die lug troon.
“Maar kyk nou na daai kapokhaantjie!” draai die ander een om en gooi sommer haar handdoek een kant toe. Die korinte is nou sommer soos swart uitvoer druifkorrels op die gladde, groot bruin borste en sy vryf met haar een hand daaroor. Die magie pas by haar lyf en die stewige onderlyf waar die swart bos hare aandag soek.
“Ek is Jasmin.” Sy gaan sit op die rusbank en klop met haar hand langs haar op die bank vir Pieter. “Net hie, groot voël! Waar’s die dop?”
‘Ek gaan gou skink,” sê Pieter en knik vir my soos hy by my verbystap kombuisie toe.
Thelma skuif in langs my op ‘n ander kroegstoel. Ek plaas my hand op haar wit binne-been.
“Jy’s ‘n mooi girl,” sê ek en kyk in haar groen oë wat ek nou vir die eerste keer raaksien.
“Hou jy van seks, Wille?” vra sy saggies.
Pieter kom verby gestap met twee glase waarin ysblokkies rinkel in die amberkleurige inhoud. Hy buk by Jasmin: “Dis Bo-vlei brandewyn, net die beste!” gee hy haar glas vir haar.
“Is ek dan nie ‘n man nie wat nie daarsonder kan leef nie?” antwoord ek vir Thelma met ‘n drukkie op haar bo-been.
“N-a-a-i, goose, noem dit N-a-a-i !” roep Jasmin. “Djulle whiteys het altyd fênsie name vir kômmin everyday goed.”
Sy lag uitbundig en gryp Pieter se voël voor haar. “Ons wil so’n piel in ‘n poes pas, nie seks nie! Seks leer hulle virrie kinners op skool oor bybies!” Sy klapsoen Pieter se besnyde voël voor haar.
Ons lag almal en Pieter draai om en gee Thelma se drankie vir haar.
“Bier vir jou, Wille?” vra hy.
“Maak so,” sê ek en knipoog vir hom terwyl ek my hand opskuif oor Thelma se been. Hy verdwyn weer in die kombuis in.
“Glory be!” smak Jasmin se lippe terwyl sy haar dop met een teug wegslaan. “Brannefien maak my so katools!” Sy maak haar bene oop. “Kom hie Pieter Langvoël, nou wil ek ge-service word!”
My vingers raak aan Thelma se broekie en ek vryf met my hand bo-oor haar koekie. Haar hand is skielik om my staaf onder die kroegblad. Sy buk vorentoe en haar geel-rooi hare val oor ons altwee se gesigte.
“Fok, hy’s dik. My vingers kom nie eers bymekaar om hom nie!”’ fluister sy voor sy haar lippe oor my mond plaas.
Haar ander hand is agter om my nek waar sy my kop vorentoe druk om maksimuum van my mond te kry.
Sy proe na liqourice en haar tong beweeg vinnig in my kieste en stoei met my tong. My hand gly in haar broekie in en met die ander een omvou ek haar een bors met die roos-tepel.
“Oh fuck, a lollipop never tasted as nice as this one,” onderbreek Jasmin se stem ons voorspel.
Ons altwee kyk op. Pieter staan met sy knieë effens gebuig en sy hande in sy sye voor Jasmin terwyl sy met een hand om sy boude en die ander een om sy lang voël besig is om hom af te suig. Die lang tepel vryf so lekker dat ek my ander hand uit haar broekie uittrek voordat ek nog my vinger in haar koek kon druk. Ek vryf en trek nou albei haar tepels met albei hande.
“ Jissus, Wille, m-my tiete maak my baie warm!”
“E-ek dink ek gg-gaan kom,” hoor ons skielik Pieter se stem.
“Skiet in my mond, lover, ek sluk dit graag, dis goed vir my vel.”
Ons sien hoe Jasmin Pieter se stok weer terug in haar mond stop tot agter in haar keel. Thelma spring skielik van haar stoeltjie af en trek haar broekie uit. Sy gaan sit weer op die stoeltjie, maar maak haar bene wyd oop. Die kaalgeskeerde lippe wys nou ‘n rooi binnekant soos die WP se Disa blom op hul truie.
Ek is af van my stoel en gryp my stok met een beweging. Ek kom tot teen haar en stoot hom dan so diep moontlik in haar in met een swiep.
“O liewe jirre!” skree sy.
“Maak hy jou seer, Thel ?” roep Jasmin en as ek vinnig haar kant toe kyk sien ek Pieter se sperm by haar mond uit loop. Hy staan op sy knieë voor haar met sy kop gesak.
“Neee-e!” gil sy weer “Dis so fokken lekker-r dit v-voel hy vul my van onder tot b-b-bo!” sy begin met mening terugstoot na my en ons naai al hoe lekkerder.
3 COMMENTS
Ek dink net die storie se naam is verkeerd… moet eerder 2 son Naaiers wees hehehehehe.
Ek weet jyt die storie met my in gedagte geskryf…. Dankie Will!!!
Ek het amper gedink hierdie gaan ons eerste homo-erotiese storie wees, maar toe draai dit in ‘n ander rigting. Dis jammer oor die stomp einde, maar cool storie verder.