Hulp wanneer grootte vir jou saakmaak.
(Ek deel weer hierdie advertensie-artikel met julle, net vir die wat dit nog nie gesien het nie. 😉 Daar sal wel later vandag, soos altyd, ‘n nuwe post op Kombiekiehier wees. 🙂 )
Die meeste vroue sal dit nie maklik erken nie, want hulle wil nie gevoelens seermaak nie, maar grootte maak wel saak. Die grootste rede waarom vroue dit nie regtig sal sê nie, is omdat dit tog iets is waaraan mans niks kan doen nie, so wat help dit dus om daaroor te praat?
Gelukkig vir mans, is grootte darem nie die hoofvoorwaarde vir plesier vir vroue nie. Gelukkig is daar ‘n klomp dinge (baie nie eens fisies nie) wat belangriker is vir ‘n bevredigende seksuele ondervinding. Maar as jy die “jackpot” slaan, is daar nie baie vroue wat sal kla nie.
So, wat nou gedaan as jy minder bedeeld is as wat jy graag sou wou wees? Is dit dalk tyd om die nommer te bel op daardie geskeurde plakkaat langs die pad?
Gelukkig blyk dit dat daar meer wetenskaplike hoop is!
Die mense van Men’s Locker het ‘n traksie-toestel ontwikkel wat kan help om die penis te vergroot. Hulle beweer dat die Mens’s Locker toestel ‘n penis met ongeveer 30 persent kan vergroot – 28 persent in die lengte en omtrent 19 persent in dikte. Die proses duur tussen 4-6 maande en die resultate is permanent.
Miskien moet ‘n mens by die begin begin. Wat is die definisie van ‘n kort/klein penis? As penis lengte- en omtrek vir mans ‘n belangrike saak is, is dit ook so dat hulle te sensitief kan wees daaroor en hulself in te negatiewe lig kan sien? Een bron wys juis daarop dat ‘n man se penis van sy perspektief af kleiner lyk as wat dit van voor en van die kant af lyk
Volgens die Journal of Urology is die gemiddelde lengte van ‘n penis 8.8 cm wanneer dit ongestimuleer is en 12.9 cm tydens ereksie. In een studie in die British Journal of Urology International is egter gevind dat 45 persent mans ten spyte van die statistiek steeds glo dat hulle te klein is.
‘n Klein penis, volgens navorsers wat in die Journal of Urology gepubliseer het, is korter as 4 sentimeter ongestimuleer, of korter as 7.5 cm tydens ereksie.
Ongeag die voorafgenoemde bevindings, as ‘n man nie tevrede is met die grootte van sy penis nie, kan dit later sy selfbeeld en ook sy sekslewe beinvloed.
Met Men’s Locker se toestel is dit nie nodig om chirurgie te ondergaan nie. Daar is artikels wat dui daarop dat chirurgie nie ‘n goeie opsie is nie omdat dit ‘n onaanvaarbare hoë hoeveelheid komplikasies kan hê en omdat daar nog nie baie wetenskaplike studies daaroor gepubliseer is nie.
In die artikel, Non-invasive methods of penile lengthening: fact or fiction? deur Marco Oderda and Paolo Gontero van die Universiteit van Turin in Italië, word nie-chirurgiese metodes van penis-vergroting ondersoek. Hierdie artikel bevestig dat daar min wetenskaplike artikels oor penis-vergroting bestaan, maar hulle het wel tien wetenskaplike artikels oor die onderwerp gevind wat hulle kon ontleed.
In hierdie artikels was dit vir die navorsers duidelik dat ‘n traksie-toestel soos die van Men’s Locker wel ‘n verskil maak en dat die verskil blywend is. Hulle het ook gevind dat die behandeling nie ‘n probleem vir die pasiënte is nie – die pasiënte was ook tevrede met die uitkoms van die behandeling.
Die beginsels waarop die Men’s Locker werk is dat dit selle laat onderverdeel. As daar aanhoudende, subtiele spanning op die individuele selle van die penis toegepas word deur dit te strek, sal die selle onderverdeel en die penis se algemene grootte vermeerder. Hierdie strek-aksie word veilig en pynloos deur die Men’s Locker toestel toegedien. Die toestel moet verkieslik vir ten minste ses ure per dag gedra word vir vier tot ses maande.
Daar is baie tipes behandeling in die mark as jy jou penis wil vergroot. Die artikel beskryf ook die suiermetode, ‘n metode waar ringe gebruik word asook oefeninge. Van al hierdie metodes is die tipe wat deur die Men’s Locker aangebied word, die enigste wat bewyse kan lewer dat dit wel werk. Daar is wel nog nie genoeg studies daaroor gedoen om wetenskaplikes tevrede te stel nie. Miskien sal van die pasiënte of die verskaffers van toestelle soos hierdie eendag ‘n studie borg of statistieke versamel wat in ‘n studie gebruik kan word.
Die Mens’ Locker toestel kan op hierdie webwerf bestel word (of kliek op die advertensie hier op Kombiekiehier). (I will have a link going to your website everywhere the Men’s Locker is mentioned.) Daar is verskeie variasies van die toestel om van te kies en baie betaal en –afleweringsopsies beskikbaar. Die Men’s Locker word gratis, diskreet en vinnig, enige plek binne Suid-Afrika afgelewer.
Pla jou grootte jou nog altyd? Bly liewer weg van daardie metodes wat op die plakkaat op die lamppaal langs die pad geadverteer word. Miskien is dit tyd om vir jouself ‘n kersgeskenk te gee. Wat van ‘n groter penis? Probeer Men’s Locker vandag!
(* advertensie-artikel)