
Sweet
deur Saffie
Die Januarie son in Kaapstad kan somtyds skroeiend warm raak en vandag is een van daai dae. Dit gaan heerlik wees om Clifton toe te gaan saam met jou. ‘n Dag van net lê en bak in die son en afkoel in die koue Clifton water. Vir iemand wat so koulik is, weet ek tot vandag toe nie hoe jy dit regkry om so lank in daai koue water te swem nie.
Ek voel hoe die sweet op my voorkop pêrel terwyl ons saam die sambreel opxslaan het op 3rd Beach. Dis egter nie vandag ‘n fashion statement nie, maar ‘n absolute noodsaaklikheid. Ek kyk hoe jy jou los oorgooi rokkie uittrek en gaan sit op die opslaan strandbed. Die bruin bikini skakel altyd my seksometer aan op rooi gevaar.
Die bostuk sit lekker ferm om jou twee borste met jou nippels wat beur teen die sagte materiaal. Ek kan nie help om op te merk hoe styf jou bikinibroekie oor daai sagte plesierheuwel van jou span nie. Ek kry ‘n bekende tinteling in my knaters. Amper soos toe ek op 10jarige ouderdom juffrou Kotze se doosdonsies by haar wit swembroek sien uitsteek het, gedurende een van my swemlesse.
Clifton se water is vandag besonders koud. My moed begewe my na een induikslag en ek strompel uit die water na die kant. Jy duik en ry die branders vir ‘n goeie verdere 20 minute en kom dan half verkluim en bibberend uit die see.
“Ek kort jou en die son om te ontvries!”
Ons gaan lê styf teen mekaar op die handdoek met jou agter teen my rug. Ek voel hoe jou nippel-stand teen my rug druk en die keer wel die lus in my op. Wat na ‘n ewigheid voel, stel jy uiteindelik voor dat ons vertrek.
Ons stop by die Waterfront vir drankies. Die glas wyn trek direk na my kop en ek voel ‘n rustigheid oor my spoel. Dis byna spitsverkeer en ons moet ons haas uit die stad na my woonstel om my klere te gaan haal voor ek weer middernag Berlyn toe vertrek.
Die woonstel is ‘n bakoond, ten spyte dat ek al die blindings getrek het om die son uit te hou.
“Hou maar die deur toe vir wat dit werd is”. Ek hoor hoe jy die deur toesluit.
“Ek het iets om vir jou te wys” sê jy skielik. “Trek jou klere uit en gaan sit op die bank en hou jou hande weg van jouself” beveel jy.
Ek gehoorsaam gedweë en voel onmiddelik jags toe ek poedelnaked op die leerbank gaan sit.
Jy begin stadig van jou rok en bikini onstlae raak en en ek voel my staaf begin swel en so skeef staan na die kant. Laaste trek jy jou bikinibroekie uit en kom staan wydsbeen voor my.
“Kyk wat het ek vir jou gedoen”. Ek merk vir die eerste op dat jy jou koekie heeltemal skoon geskeer het.
Ek wil met alle geweld opstaan en jou vat, maar jy druk my terug. Met jou een voet op die koffietafel terg jy my terwyl jou kwakertjie pienk gaap. Jy trek jou vlesige rosie met twee vingers oop en ontbloot jou heerlike harde klit. Hiervandaan begin die jagsheid ons beide oorneem. Ek trek my voorvel ver terug dat dit amper pyn, net sodat jy my sopnat kop kan sien blink.
Die woonstel is stil, behalwe vir ons beide se harde asemhaling en af en toe aanmoediging om meer te doen. Jy druk my terug teen die ruglening en kniel bo-op my. Die nat reuk van ons liefde wel op tussen ons sweterige lywe. Jou nippels proe na see toe ek begin om jou borste feitlik heeltemal in my mond in te suig.
“Vandag moet jy my naai en opfok soos jy wil” sug jy terwyl jy my klipharde voël in jou hand vat en oor my hurk.
Met een beweging stamp jy jouself oor my en ek glip in jou sopnat skede tot teen my lyf.
Met ‘n ritmiese pomp en sweet wat tussen jou borste, oor jou maag afloop tot op ons jagse plesier, klimaks jy so intens dat ek voel hoe jy klem oor my middelvinger wat ek agter in jou het.
“Draai om en staan hande-viervoet op die bank. Ek soek jou soos ‘n bitch in heat”.
Ek’s lankal onbeskof jags en stamp myself diep in jou klein ringspier toe jy met jou boudjies hoog in die lug staan. In en uit laat ek my rasende lus op jou vry. Ek trek myself uit en hurk agter jou terwyl ek kyk hoe jy met twee vingers in jou, jou klit koorsagtig op jou handpalm vryf. Toe my tong nat agter in jou rondte ringetjie verdwyn, kerm jy hardop soos jy vir ‘n tweede keer kom.
“Jy’t een minuut dan soek ek al jou wit saad binne my poesie” grom jy.
Die sweet vloei vrylik oor my hele bolyf soos ek met rukke en stote pomp vir al wat ek werd is. Ek kyk af na my eie plesier, terwyl die sweet oor my neus op jou boude drup.
Ek kom uitasem diep in jou en voel of dit nooit ophou nie en jou vul tot dit by jou mond uitkom. Met bewende bene staan ek vir ‘n paar oomblikke na die feitlik onwerklike beeld voor my en kyk en wil nie my kloppende manlikheid uit jou haal nie.
Uiteindelik lig ek my kop op en met die agterkant van my hand vee ek die sweet van my voorkop af. Voor jy jou oë oopmaak uit jou toestand van ekstase, vee ek ook die trane af wat oor my wange rol, soos die emosies van liefde, lus, nabyheid en skeiding my oorval.
1 COMMENT
Puik storie, baie goed vertel.
Dankie, dit was ‘n horingkry-plesier om te lees