
Praag
deur Saffie
Praag! Franz Kafka se geboorteplek. Sommige kritici reken hom as een van die mees invloedryke skrywers van die 20ste eeu. Min weet dat hy ook ‘n uitsonderlike sekslewe gehad het. Franz was in sy jonger dae ‘n rokjagter van formaat. Hy’t verskeie los en intieme verhoudinge gehad. Daarbenewens het hy ook deur sy lewe gereeld bordele besoek en was heel geïnteresseerd in pornografie.
Dis my tweede besoek aan die stad. Sedert die “Fluweel Revolusie” van 1989, word Praag jaarliks deur miljoene toeriste besoek vir sy wonderlike argitektuur en kultuurskatte. Die middelpunt van die stad is die Charlesbrug oor die Vltavarivier met sy wonderlike standbeelde van al die vorige Tsjegiese heersers, konings en heiliges. Ek’t maande laas vir Arienne gesien en het instruksies om haar stiptelik om agtuur in die middel van die brug te ontmoet.
Die kort Tsjeggiese somers is gewoonlik besonder warm en aangenaam. Gevolglik is die hele stad in ‘n byna feestelike bui. Almal is uit op straat. Die restaurante borrel met lewe. Ek koop ‘n bier by een van die straatkroeë en staan en verwonder my aan die mense. Die invloed van die weer op ‘n mens sy psige, is ongelooflik. Ek was die vorige keer gedurende een van daardie baie koue Europese winters hier. Toe was dit vir my ‘n dooie, donker en onaangename plek. Nou voel die gemoed ewe skielik lig en vriendelik.
Ons ontmoetings is gewoonlik ‘n bietjie emosioneel in die begin. Seker omdat ons so min fisiese kontak met mekaar het. Arienne is baie bly om my te sien en ons omhels mekaar in die middel van die brug. Sy’s aangetrek in ‘n eenvoudige swart kort rokkie en ligte sandale, Ray-Bans terug op haar kop. Ons val in by die naaste kroeg, bestel bier en ligte voorgeregte. Die gesprek is vol lag en grappe. Later slaan ons oor na koue glase Franse Chardonnay.
Sonder om ons gespreksbui te verander, kondig Arienne byna terloops aan, dat sy geen broekie dra onder haar swart rokkie vanaand nie. Ek glimlag en verduidelik dat ek geen onderbroek onder my denims dra vanaand nie. Dis genoeg om haar ook onmiddellik aan te draai. Sy soen my en vladder vir ‘n kort oomblik haar tong in my mond.
Ek betaal die rekening met die donkerte wat die stad oorval en straatligte wat helder word. Arienne lei my aand die hand, weg uit die middestad se gewoel. “I have organised a surprise at my hotel”…. Die Movenpick naby die Mozart Museum, is ‘n moderne hotel. Terwyl ons in stilte afstap in die gang na haar hoekkamer, voel ek hoe my hartklop versnel. Sy het ‘n dubbelkamer op die heel boonste vloer en glip die elektroniese sleutel deur die slot. Die deur kliek oop en ons stap die kamer binne met gedempte treë op die volvloermat.
Net die bedliggie is aan en ek merk ‘n figuur op die kant van die groot dubbelbed. Soos ons naderkom, stel sy my voor aan Huan. Sy is duidelik Sjinees. Klein, petite met lang swart hare. Die swart lingerie waarin sy geklee is, laat haar vel nog witter vertoon. Sy staan op en groet vriendelik. Haar stiletto’s is baie hoog en ek voel ‘n tinteling oor my vel toe ek afkyk na haar skoongeskeerde vroulikheid – sy’t geen broekie aan nie.
“Huan is going to please us both tonight”… met dit kom staan die Oosterling teen my. Haar reuk is vreemd en soet. Ek sit my arms om haar heupe en voel die sagte, gladde vel van haar klein boudjies. “We no kiss”, sê sy saggies en trek my gulp af. Sy glimlag toe sy my halwe ereksie uit my gulp haal. Ek kyk oor haar skouer en sien hoe Arienne van haar klere ontslae raak en een van die kamerstoele nadertrek aan die bed.
Die Sjinees gaan sit op die kant van die bed en trek my nader. Sy stroop my broek af en ek trek my t-hemp uit. Met groot behendigheid lek sy stadig my hele skrotum nat. Waar Arienne die groot pienk rubber dildo vandaan kry, weet ek tot nou toe nie. Sy gaan sit poedelnakend, wydsbeen op die stoel met haar voete geplant op die kant van die bed en aanskou ons seksspel met ‘n fassinerende uitdrukking.
Toe Huan my in haar mond vat, moedig Arienne haar aan en tik saggies op haar vlesige klitoris met die dildo. Die sappies drup teen haar ken af soos Huan my manlikheid heel in haar mond vat. Ek kyk verwonderd hoe ek byna heeltemal in haar mond verdwyn. Ek kry die reuk van aarbeie in my neus en besef dis Arienne wat die dildo besmeer het met gladde aarbiejel. Met haar een hand onder haar boud, trek sy haar pienk spleet wyd oop en begrawe daai rubberpiel in haar koekie.
“Penetrate her from behind”, beveel sy. Die kamer raak byna doostil toe Huan voor my op die bed kniel met haar klein boudjies in die lug. Met ‘n borrelende lus stamp ek my kloppende orgaan tot diep binne haar. Die vreemde kamer, onbekende vrouens om my, klanke van ons seksgeluide en die reuke van ons nat seks, verplaas my in ‘n byna droomwêreld. Alles voel ver en dof. Net my basiese sintuie funksioneer op ‘n hoë vlak soos die adrenalien na my are vloei. Ek sit my een voet op die bed en pomp my heupe soos ‘n oermens wat om sy dooie prooi dans.
“I want to see you come” en daarmee pluk ek myself uit en spuit my genotsous oor Huan se boude. Asof sy presies weet wat volgende gebeur, gaan staan sy wydsbeen oor Arienne en laat loop ‘n warm, goue straaltjie uit haar kwakertjie oor die dildo en poesie onder haar. Arienne prewel iets in Frans en klimaks met ‘n rukkende onderlyf.
Ek wonder soms wat Kafka se inspirasie was vir sy wonderlike skryfstukke…..