Porn kyk en draad trek (1)
deur Jan Pielewiet
Dit is ‘n Sondag vroegmiddag. My vrou en die kinders is na haar ma-hulle vir die week van die skoolvakansie en ek is home alone. Nou Sondag middae is ons kapperjolle tyd en nou is hier niemand om te kap nie. Ek pluk my selfoon uit en maak die webblaaier oop. Ek tik op die adres lyn en dan vlieg my vinger oor die sleutel bord – “wife masterbate on hidden cam.” Ek kies die opsie van my gunsteling webwerf en klik op die skakel na die eerste aanbevole video.
Mens kan duidelik sien die skoot is geneem uit ‘n effens hoër hoek, sekerlik is die kamera op ‘n kas weggesteek, dink ek. Die beeld wys hoe ‘n frisserige blondekopnooi uit die badkamer gestap kom en gaan sit voor die spieëltafel om haar hare droog te blaas. Die handdoek om haar lyf is bokant haar borste vasgeknoop en bedek skaars haar boude, observeer ek terwyl sy in die vertrek instap. Na ‘n paar minute se blaas wikkel die handdoek se knoop los en val die handdoek na die grond. Die blond vryf tammelend oor haar borste voor sy weer die handdoek vasknoop en verder blaas. Ek forward so entjie en dan sien ek hoe sy weer haar borste vryf. Ek rewind weer ‘n paar sekondes om nie die aksie te mis nie en sien hoe die handdoek weer afval, maar die keer knoop sy hom om haar middel lyf. Alhoewel die beeld kwaliteit effens swak is, kan ek sien hoe sy dit geniet as sy weer oor haar borste streel. Sy neem die bottel room op die tafel voor haar en begin haar hele lyf in te smeer. Haar vingers vertroetel haar vel en wanneer sy om haar tepels insmeer tammel dit effens langer as nodig op haar erekte tepels. Sy trek liggies aan hulle en ek voel hoe die knop in my broek ook groei.
Dan begin sy haar voete insmeer en werk haar pad op verby die mooigevormde kuite tot sy haar boudjies insmeer. Teen die tyd het ek my ereksie bevry en my hand omvou die skag van my penis. Wanneer sy haar poesie begin vryf begin ek ook stadig te trek aan my draad. Die blond lê teen die tyd op haar bed, haar bene wyd oop en haar vingers blits oor haar klit. Rukkerig kry die blond haar orgasme na ‘n rukkie se speel en dan is die video ook verby. Goed, maar dit kort daai effense oemf besluit ek. Ek hou van die gedagtes wat deur my kop flits dat dit iemand is wat sy vrou op ‘n versteekte kamera betrap het terwyl sy mastubeer.
Ek google weer, die keer vir “mutual masterbation” hoopvol om iets interessant te sien. Die opsies op Google se terugvoer lyk belowend en as ek weer op my gunsteling webblad se blaai gaan is daar heelwat meer belowende opsies. Ek kies die een wat sê: “Students masterbate in Dorm Room.” Die video begin waar beide persone op die bed se rand sit in ‘n tipiese studentekamer agtergrond. Daar staan ‘n studeertafel met ‘n studielamp en ‘n klompie boeke op in die een hoek. In die ander hoek is ‘n bedkassie en die hoek van ‘n plakaat met ‘n rocker op steek teen die symuur uit. Hierdie is duidelik ‘n beter kwaliteit video en mens kan amper sien dit is vervaardig, nie afgeloer nie. Beide is skraal, amper te maer, maar die girl het ‘n fris paar kanne teen haar bors vasgeplak en die ou se piel is relatief groot vir sy lyf. Beide is skoongeskeer en hulle hou mekaar se speelplekkies vas terwyl hulle na iets op ‘n skerm kyk.
Dan begin hulle mekaar te vryf. Die girl se hand speel met die man se klokke wat swaar onder sy dik tril hang terwyl hy haar lippies kielie met slegs sy een vinger se punt. Wanneer daar ‘n druppel kom op sy piepie se punt vorm vee sy dit op en lek dit van haar vinger af. Die man staar gefasineerd na haar en dan mimiek hy haar deur sy vingers diep in haar te laat inglip en melkwit uit te trek wat hy dan ook slurpend afsuig. Ek hoor die ping geluide in die agtergrond van die video se klankbaan wat my tot die besef laat kom dat hulle live streaming doen vir betalende lede. Ek vermoed iemand het dit opgeneem en gedeel met die res van die porn gemeenskap. My gedagtes wissel vinnig tussen die redes hoekom hulle so iets sal wil doen, maar as die man op sy rug gaan lê nadat hulle weer na die skerm gekyk het, is my aandag weer vasgevang op die aksie. Hy lê dwars met die kamera oor die bed en sy draai in die teenoorgestelde rigting en gaan lê langs hom. Nou kan hulle weereens mekaar bevredig terwyl hulle ook na mekaar kan kyk. Die aksie is stadig en ek forward ‘n entjie todat hulle ‘n speelding uithaal wat die man gebruik om die vrou te stimuleer. Dit is ‘n klein pen vibreerder wat hy op haar sensitiewe punt fokus en binne ‘n paar minute kom sy rukkend en gillend. Weereens hoor ek die geklingel van geld soos mense inbetalings doen en dan sit hulle regop terwyl hulle thank you sê en weer na die skerm kyk. Die video stop hier met ‘n skakel na deel twee toe. Ek is nuuskierig en klik op die skakel. Ek het amper saam met die girl gekom toe sy so gil en haar mooi poesie smeek my om verder te kyk.
Deel twee begin met die girl op haar kniee met die ou nou weer sittende op die bed. Sy is besig om die vel van sy penis stadig op en af te skuif en so af en toe gee sy die kop ‘n lekkie. Dan neem sy die hele lengte tot diep in haar mond en begin hom stadig af te suig. Die erotiese manier waarmee sy na die kamera loer maak my hiper opgewerk en ek moet keer dat ek nie net daar kom nie. Die girl kan vir jou ‘n bul van ‘n blowjob gee. Ek sien die man se heupe begin in haar mond in pomp en dan trek hy uit voordat hy klaarmaak. Die geld klingel en dan lees beide weer op die skerm voordat die girl handeviervoet op die bed klim en die man haar boude ooprek sodat mens haar holletjie en poesie mooi van agter kan sien. Die man speel weer bietjie met haar sopnat doos voordat hy sy peester oplyn en hom stadig diep in haar weg druk. Ek voel hoe my orgasme opbou en wanneer die girl skree van lekkerkry laat loop ek ook en spuit die handdoekie op my skoot vol skoot.
Ek kyk nog so rukkie hoe hy haar naai en dan skiet hy lang wit drade oor haar rug. Die geld klingel terwyl ek die webblaaier toemaak. Ek vee op en dink hoeveel lekkerder dit is om my vrou te naai, maar as ‘n man lus is is hy lus en ek is nie die tipe wat los en vas rondslaap nie. Wonder so by myselwers wat ons voorvaders gedoen het as die lus hulle beetpak … dalk ‘n paar koeie met die bul in die veld afgeloer?
(Lees volgende episode HIER)