Pakslae – oor ek ‘n vrou soen.
deur Red
Dit was weer sulke tyd. My agterent moes aandag kry, of altans dit is hoe jy daaroor gevoel het, Sir.
Met my uitdagende houding en te sterk oorkom het ek gedink vandag sal ek jou kon handle, meester van alle meesters. Ek ken mos nou die dril en weet wat om te verwag. Ek ken jou omgewing en jou manier van doen, niks was vir my onbekend nie. Ek weet daar’s vertroue en ek weet ek is veilig by jou. So ek sal my straf vat.
Alles het begin toe ek jou vertel het van my lover. Sy was so sag soos ek. Sy het my beter as enige man gesoen presies omdat sy geweet wat my behaag. Maar jy was nie geneë daarmee nie en hoe meer ek jou vertel het van ons twee se sessie, hoe nouer het jou oë getrek. Jy was die bliksem in vir my, want ek het teen jou instruksies in gedoen wat ek wou. Die man onder wie se beskerming ek is, was kwaad.
Met die sagste sy is my oë toegemaak en is ek beveel om houding in te neem met my hande agter my kop. Saggies het jy eers my jean se knope losgemaak ,die ritsluier afgetrek en my broek uitgetrek. Met jou plastiek paddle het jy my saggies begin slaan oor my bo-bene en agter op my boude.
Ha! Ek het gedink ek handle jou. Hoe verkeerd was ek nie.
Saggies het jy in my oor gefluister: “slavin, onthou jou veilige woorde, maar volgende keer sal jy twee keer dink voor jy teen instruksies in gaan en speel sonder toestemming.”
My houding was uitdagend en ek het terstond besluit ek is nou in die gemors ek kan maar net sowel vir jou alles vertel van my en my sexy vriendin se liefdemaak. Ek het terug begin dink en onthou hoe ons eers die mooiste musiek gemaak het op haar key-board. Ons het baie gelag, koekies gebak en witwyn gedrink. Rustig het ons op die bank gaan sit. Ek het my arms om haar gesit en sy het my gesoen. Stadig het ons mekaar se klere begin uittrek terwyl ons mekaar die hele tyd aangeraak het, gestreel het soos net twee vrouens kan. Ons het op haar bed gaan lê en sy het eerste saggies met haar tong my begin liefkoos van my mond af in tot in my nek. Ek het gevoel hoe my lyf begin reageer onder die streling van haar tong en vingerpunte. Wellus het in my opgewel. Ek was nat en lus, baie lus.
Met haar mond het sy alles van my in haar mond geneem en saggies al in die rondte my klit begin lek en stimuleer. Ek het gevoel hoe alles om my splinter toe ek beheer verloor en een word met myself en haar mond. Sy het saggies gesteun en begin sluk.
Sir, weet jy, sy smaak soeter as heuning. Die vrug van haar is meer kosbaar as die geskenk van gode. Soeter as nektar. Daar’s niks in hierdie wêreld wat mens se dors so kan les soos juis dit nie.
Wel, nodeloos om te sê, jy was glad nie beïndruk met my nie en toe jy my beveel, het ek gebuk. Die lat het deur die lug gefluit en ek het ervaar hoe strepe netjies in gelid oor my boude brand.
Ouch, fok, eina.
Dankie , Sir, ek het my strepe verdien.
1 COMMENT
Ek is n 24jarige ou en my kaal boude kort n goeie pakslae ek is nie eintlik so nie maar ek kan nie meer hou nie ek fantaseer hoe n juffrou my oor haar skoot trek en my broek aftrek en my gat aan die brand slaan met haar kaal hand… ek kort dit… n behoorlike pakslae op my kaal boude.