Opblaaspop
deur Wrunz
(uit die slaprandboek van Dr Wrunzi iRaz Muz se “Kamma Kamma goed gedra” vertaling uit die Kama Sutra)
Ek en my pel Jan Olielek het ‘n nuwe opblaaspop bestel. Dit word in Orania vervaardig geheimlik in die nag deur jagse tannies. Daar’s ‘n male en n female mould met hitte wat hulle produseer. Poppe vir mans en dames. Ma-pop vir ‘n ander skryfdag.
Word net soos efelle van dun latex gemaak. Kom in verskillende sizes soos per die doos sticker. S, M, L, XL, XXL.
Wit of Swart, Teen, MILF – you name it.
Jy kan ‘n pop met een groot tiet of meer as een tiet bestel en dan met tiete voor en agter hang af of stokstyf. Watter gatjie jy naai sodat jou hande altyd vol pramme is.
‘n Mondspoelmiddel wat soos doos ruik kom saam, maar nie ‘n poepprop nie.
Die doos het toe gekom en ons haal uit en wys.
Op die doos staan “Blow up with Care.”
“Any side up and Back and Front.”
Jan noem syne toe Slet Jana van Bulgarye en myne heet Fantazia van Bapsfontein se Off Sales.
Altwee se monde gaap en nie ‘n gebit van ‘n dag oud nie. Saam in die doos is ‘n Permanent Marker om onderarmhare en dooshare in te teken.
Dan is daar ‘n blikdosie met Patch en Solution in vir as jy haar te styf oppomp en sy Pfffffffffffft by die venster uit.
KY-Jelly met kleure en geure en sparkles en jy kan haar poes opmaak soos n krimis boom.
Hier kom nou ‘n klomp kaskenades.
Die klit is waar mens haar opblaas en sommer dan ‘n horing kry terselfdetyd. Ja. Fok tjom, nou hoef ek nie meer ‘n kondoom te gebruik nie pappie. Nou’s dit kaal piel, et al.
Geen meer draadtrekkery ook nie.
Ek: “Jip en daar’s nou drie gaatjies. Ek wonder of hulle ook sal opswel soos ‘n gewone poes?”
Jan: “Nou dit net klim en stoot boeta, g’n niks se warm klap of chitty-chat na die tyd. Tjom, kyk hierdie een se hol lyk soos ‘n toegetrekte tabaksak en joune?”
Ek: “Tjom ek’t nog nooit na my eie gat gekyk nie, net ‘n paar keer gesien.”
“Druk jou middelvinger in en kyk of haar hol meegee?”
“Shit, tjom ek kan my hele hand insit, wat de moer?”
Hulle poeslippies is mooi klein styf en ligte pienk – nie so donker pers en hangerig soos ou hoere sinne nie. Kom ons naai hulle NOU.
“Jy kan met haar aan jou piel rondloop en ‘n bier gaan haal, want sy’s baie lig – nie soos ‘n regtevleispoes girl nie.
“Tjom, ons kan dan saam rabbie en foobol kyk, bier drink en naai en kak praat.”
“Wat nog van n blaaswerkie?”
“Ok, maar eers direk doos toe.”
Sy gaan nie moan as jy skeerroom en KY- opsmeer of ongesoute warm botter nie.
“Ek gaan vir Fantazia ‘n skoolbloes en rompie koop en aantrek soos my eerste pomp was en ‘n hooibaal koop sodat ek vol gras kan word.”
“Jy?”
“Nee fok! Sy moet fancy panties met frille aanhê en UV aansmeer met sandkorrels tussen haar bene en ‘n donkerbril wat ek by die tjonkie man van Fong Kong kan koop. Ek gaan die kat se boks onder haar gat sit sodat my ballas in die sand kan hang nes by Stilbaai.”
Het Slet Jana ‘n Buy en Naai date? Glo mens kan ‘n lelike pop kry en in die kar los vir ‘n Tokolshi-alarm.
Sien, jy kan haar ook oopbekdieptong soen en sy’t nie eens gums nie.
“Ek gaan skerp tanne op Fantazia se poes teken en vir Gellies wys.”
“Gellies sal homself in elk geval in ‘n koma in tos daaroor. Hy sê hy’t nou die dag ‘n girlie se gesig op sy hand geteken vir as hy wil draad trek, maar hy trek regs draad en die prentjie was op sy linker hand.”
“Hier’s rekkies wat ons eers om hul hande sit, dan jou piel in haar hand sit, dan rol jy die rekkie oor jou voël en kap dan ‘n draatie.”
“Tjom, nou kan ons saamnaai. Jy moet net ‘n tape maak van P de P se moans en skreems en ek sal van AA se hakkels huh huh huh een maak dan naai ons met byklanke en surround sound. Hé wat dink jy?”
“Jaaa, fok dis ‘n moerse idee!”
“Ok, hoe laat begin die ruggas op DStv?”
Nou kan ons op enige kanaal naai pappie.
“Wat van ons doen eers ‘n naailopie dan nooi ons Gellies en stiek hom vir ‘n naai verniet die keer?”
“Nee man, sy donkie piel gaan my pop se poes laat bars. Nee, fok hom.”
Ek het Fantazia te styf opgepomp met stikstof – fok, jy moes die uitdrukking op haar gesig sien. Jan het Slet Jana voor in die trokkie langs hom gesit en petrol gaan ingooi by die Ko-operasie in Standerton en dit het ‘n merske commotion afgegee.
Tot ons wederpomp.
Daars’t.
7 COMMENTS
I am an Engelsman and understand Afrikaans well. This is funny. I thought Standerton is the right place for this to happen.
So wil ek mos bier gaan haal!
Skreeu snaaks baie geniet lol
Jazz het jy al ek en Lawmangler se geselsies oor JOU gelees ?….lol
Ongeblerrielooflik! Daai trippie om te gaan bier haal, moet iets wees om te sien.
MANNE EK’T LANK LAAS SO LEKKER GELAG !
Wie sê seks is net hyg, gil en stoom ?
Humor maak dit nog lekkerder !
Haha! Die nimlike Wrunzie is terug. 🙂 Jy is flippen snaaks. 🙂