Oor Beeste en Borste
Anne Lamb sê sy neem foto’s van haarself by beeste omdat sy wil hê mense moet sien hulle is meer as net vleis en velle. Ek is nie seker of sy my anders na beeste se gebruike laat kyk nie 😉 maar hulle is wel mooi diere. Wonder of sy al ons beeldskone Nguni-beeste gesien het … of daardie beeste met die moerse horings wat Cyril ook blykbaar mee teel. Dalk moet Kombiekiehier een van daardie horing-beeste as ‘n gelukbringer aanneem … 😉
7 COMMENTS
Vir my bietjie te na aan bestaialiteit
Perde en poesies sal ook werk……
wat van ereksies en lammers ? ☺
Anne, jy is die mooiste koeitjie wat ek nog gesien het…..!!!!!
Sjak sy net so mooi soos die bramhan vers saam met haar ini foto. Maar ek eet haar eers voor ek die vers eet.
Hehehehe. 🙂 🙂
Nevermind die beeste, Anne Lamb het ‘n boootiful body !
…ek wonder wat is haar opinie oor ‘horings’ ?