
Ommekeer (finaal)
deur Wille Will
(Lees vorige episode HIER)
Ek het bietjie later met een of ander flou verskoning die geselskap verlaat, terug losieshuis toe. Ek was as jong 18-jarige, pas uit die skool, verward met baie vrae.
Ek het soggens en middae ‘n ander roete en tyd gestap werk toe en terug om ‘n konfrontasie met Alyn te vermy. Die seks met Nonnie was asembenewend en is vasgemessel in my brein, maar hoekom het ek tog gekom toe Michael met my voël gespeel het? Nonnie se poes en tiete het oor en oor sensueel voor my opgekom soos ‘n video wat op ‘n ‘loop’ van replay gestel is, maar tog het ek ook bewondering en lus ervaar met Alyn en veral Michael se wit wortel? Kan ek dit bo Nonnie se genotsgrot kies?
Ek het teen die derde dag ’n soort beeld gehad wat ek verkies en sou wou navolg vir die res van my lewe, maar ek sou dit moes uitleef en opvolg voordat dit sou nesskop in my seksualiteit. Ek het na werk gestort en gemaklik aangetrek en na Alyn se woonstel geloop – pak die bul by die horings en klaar dit uit met
hom as vriend wat jou nog altyd net bygestaan het!
Na die derde kloppie op sy voordeur maak hy meteens oop : “Will! Dis nou ‘n surpraais wat ons seker voor gewag het!” lag hy hartlik. “Come in, come in, Michael is ook hier!”
Ek merk hy het ‘n wynrooi, geborduurde japon aan met swart lapelle. Toe ek binne treë, spring Michael op van die rusbank af op. Hy is gekleë in ‘n soortgelyke japon, maar syne is bottelgroen.
“ My dearest boy, you’ve not forgotten us! We were just talking about you.”
Ek gee ‘n verleë laggie en gaan sit op die gemakstoel oorkant die divan. Alyn het intussen vir my ‘n glasie rooi wyn geskink wat hy vir my aangee en ek merk dat hulle reeds kelkies weerskante van die rusbank het.
“Waarheen het jy verdwyn?” vra Alyn toe hy met die wyn voor my buk.
“Dankie,” sê ek, maar soos hy buk kyk ek in sy kamerjas in en merk dat hy poedelkaal is daaronder!
“Ek is bly ek kry julle albei hier, want ek wil iets met julle bespreek wat ons aldrie raak.”
Ek verhaal my bepeinsing, my twyfel, my verwarring van die afgelope tyd en tot watter beslissing ek gekom het. Alyn het vorentoe geleun gesit met volle aandag op my relaas. Michael het terug geleun met sy arms weerskante gestrek op die bank se rugkussings. Hy’s ook ten volle gekonsentreerd op my, maar sy japon het, blykbaar onbewus aan hom, oopgeval oor sy bene en sy wit trul lê soos ‘n slapende krokodil wat wag vir sy prooi, op sy binne-dy.
“Ek het besluit om my liewer op meisies toe te spits, want dit laat my gemakliker voel en gee my meer plesier.” sluit ek my bergrede af. “Maar aan die anderkant wil ek ook nie julle vriendskap verbeur nie, julle is so opreg en ondersteun my altyd … ek-k weet nie wat om meer te sê nie.”
Ek kyk af na die vloer voor my.
“Will …” verbreek Alyn die ongemaklike stilte. “Ons waardeer jou eerlikheid en belowe dat ons jou besluit sal respekteer, maar jy sal altyd ons vriend bly deur dik en dun.”
Sy hand is nou om Michael se ontblote penis gevou, maar hy kyk reguit na my. Ek’s verbaas, want ek’t nie gedink dat hulle geneë is, seksueel, teenoor mekaar nie. Michael sit meteens regop en plaas sy een arm om Alyn se skouers. Die ander hand lê hy op Alyn se hand wat sy knaters vashou.
“I want to fill you in on somethings that you don’t know about Alyn and myself.” Hy gee ‘n knipoog laggie. “Ons is al vir years lovers” skeef sy Afrikaans uit. “Ons het saamgebly, maar met die goverment, who’s years behind Europe and the rest of the Western world, with their bigotted, narrowminded outlook: ‘n Man naai net ‘n vrou! We had to be very cautious. Homosexuality is seen as a sin against the integrity of humankind in this country.”
“Toe Michael bevorder word tot hoof van die School of Arts begin allerhande jaloerse berigte die rondte doen: “Hoekom is hy nie getroud nie? Hoekom bly hy saam met ‘n man wat ook maar effens skeef lyk?” borduur Alyn verder.
My oog vang dat hy nou stil-stil op-en-af met Michael se penis streel. Daai wit dik slang is amper ten volle erek.
“Ons gaan jou iets wys wat jou dalk weer sal laat dink oor jou besluit” sê Michael driftig.
Hy stoot Alyn met een beweging van die sofa af dat hy nou viervoetig op die mat buk. Alyn kyk half-geskok oor sy rug na hom. Michael neem sy penis in sy hand en ruk dit op-en-af.
“Pose vir ou laas vir ons met daai glory-wood van jou,” beveel-vra hy my.
Asof gemesmeriseerd pluk ek my klere uit tot ek verbaas en nakend daar staan want ek het ‘n semi-horing!
“Oh god, “ kreun Alyn met wyd oopgesperde oë.
“Hmmm …” kom dit van Michael wat sy laaistok nou op en gly in Alyn se holspleet.
“Put it in, cupcake, wat are you waiting for?!” roep Alyn.
Ek sien hoe Michael met sy een hand Alyn se boude ooptrek en met sy ander hand help hy sy erekte voël diep in Alyn se anus in. Hulle begin naai soos wat ek ‘n meisie sou bykom en dit gaan al hoe vinniger met kreuntjies van Alyn op hul lywe se ritme. Die klimaks is daar en Michael pluk sy voël uit en skiet massiewe blêrtse kom oor Alyn se rug.
Ek kyk af en sien dat ek my eie voël vashou wat nou ook stokstyf is na die seksuele aksie voor my.
Die huis telefoon lui skielik. Michael staan op en met kom wat nog van sy penis afdrup gee hy die paar treë tot hy die gehoorstuk optel.
Ek kan nie hoor wat hy mompel nie, maar ek kyk na Alyn wat nou plat op sy maag, steeds kaal, lê met ‘n tevrede glimlag op sy gesig. Sy oë is toe.
“Ha-ha-ha,” lag Michael terwyl hy by my verbystap en sy voël skoon vryf.
“You better get dressed fast, big boy.”
Hy gaan kniel weer by Alyn op die mat en vryf met sy hand op en af oor Alyn se rug.
“Get your ass upstairs. That was Nonnie on the phone. When I told her you’re here with us, she said: “Tell him to get that leuke lul, whateverthat means, of his up here. Ek wil hom omkeer en ry totdat sy tong uithang!”
Beide Michael en Alyn kyk vir mekaar.
Dan glimlag hul altwee vir my.
4 COMMENTS
Dankie, dit was nou n lekker storie reeks om deur te lees. Mens kan nogal in jou verbeelding al die aksies sommer net hier voor jou sien.
Dankie vir die kompliment!
Dit is hoe ek my stories benader en probeer oordra
Ai ou Will ek hoop sy was darem die laaste keer net so lekker! Dankie vir jou stories… ek geniet hulle verseker en leef my in..
Dankie Jack ! Sulke terugvoer is al wat ek as pseudo-skrywer vra. As lesers dit geniet spoor dit jou aan tot nog meer skryf ! Dankie weereens.