‘n Besoek van die buurvrou (3)
deur Gemini
(Lees vorige episode HIER)
Ek is `n bietjie bekommerd na die tweede stormagtige ontmoeting tussen my en die buurvrou, want ek is nie seker waarheen alles lei nie. Daar is vrae wat aan my knaag en ek besef dat ek antwoorde sal moet vind, want ons is nie alleen in hierdie saak nie. Twee dinge is baie duidelik en dit is dat my buurvrou seksueel gefrustreerd is en dat ek instaat is om haar ten volle te bevredig. Die ander ding is dat sy instaat is om my weg te voer na `n seksuele dimensie ver verhewe bo die konvensionele en tradisionele seksbeoefening met sy konserwatisme en voorbehoude waar in ek vasgevang is.
Ek is gelukkig getroud en ek en vroulief het `n goeie seksuele verhouding binne die perke van die “bekende en aanvaarbare.” Sy is seker een van die geseënde vroue wat so gebou is dat sy elke keer volle orgasme kry deur net die gewone seks van opklim en klaarkry. Deur die jare het ek geleer dat seks oor veel meer as dit gaan en dat daar `n dimensie van seksuele bevrediging is wat nog ontgin moet word. My buurvrou voer my weg na daardie dimensie van vervulling en ek is bewus daarvan dat sy besig is om `n houvas op my kry. Die ander vraag is waarom kry sy nie bevrediging by haar eie man nie?
Ek het met my buurvrou afgespreek om my by `n sekere restaurant te ontmoet sodat ons die saak kan bespreek. Al die mans se koppe draai toe sy by die restaurant instap, want sy het weer `n rokkie aan wat dinge aan die manne doen. Sy soen my toe sy by die tafel kom en `n paar manne gee my daardie “jou gelukkige vuilgoed” kyk. Met die gaan sit vra sy: “Waar gaan ons heen na ete?”
Dit is duidelik dat sy gereed en gewillig is om weer te gaan kuier. Nou hoe voer jy hierdie saak aan?
Ek maak keel skoon en sê so half hees: “Belinda, ons moet praat oor ons verhouding!”
Sy kyk my so half verbaas aan en vra: “Nou waaroor moet ons praat, geniet jy dit dan nie meer nie?”
Moet sy dit nou moeilik maak?
“Dit is juis omdat ek dit geniet dat ons moet praat, want daar is ander mense betrokke by hierdie saak. Sy kyk na my met haar pruil mondjie en vra: “Praat jy nou van jou vrou en my man? Hulle hoef mos nie te weet nie …”
Hel vroumens, ons is so jags agter mekaar aan dat die hele wêreld dit kan sien!
“Belinda, kom ons wees eerlik. Ons seks is ongelooflik en jy doen dinge aan my wat geen ander vrou nog gedoen het nie. Ek weet dat jy ook elke oomblik geniet, maar ek dink nie dat een van ons bereid sal wees om ons huwelik prys te gee vir `n los verhouding nie. Ek weet waarom ek jags is agter jou aan, maar waarom kan jy nie bevrediging by jou man kry nie?”
Sy byt haar onder lip en daar kom trane in haar oë: ”My man was in `n ongeluk en hy kan nie meer `n ereksie kry nie en daarom stel hy nie meer belang in seks nie. Jy weet ek is altyd jags en is lief vir naai. Wat moet ek doen as ek so lus kry?”
Wat moet ek haar antwoord? My hart gaan uit na hierdie warm sexy vroumens wat soveel het om aan `n man te bied, maar ek besef dat ek die plek van besinning bereik het.
“Belinda, hierdie verhouding is besig om ons in te sluk en hoe langer dit aangaan, hoe moeiliker gaan dit raak en hoe groter is die kans dat mense gaan seerkry.”
Daar rol `n traan oor haar wang. “Beteken dit dat ons nie meer mekaar sal kan sien nie?”
Ek neem haar handjie in myne en antwoord: “Ja, dit is wat dit beteken.”
Sy kyk my smekend aan en vra: “Kan ons nie net nog eenkeer saam gaan kuier nie? Kom ons ry Bloubergstrand toe, ek het `n kombers in my motor…”
Nou wat die hel doen `n man in hierdie geval? Hoe kan ek haar haar laaste versoek weier? Ons besluit om haar motor by die restaurant te los en om met my motor strand toe te ry. Met die inklimslag draai sy haar mooi beentjies na my toe en haar kort rokkie het opgeskuif sodat ek haar broekie kan sien wat uitsteek. Ek kyk weg, want ek voel hoe my horing besig is om op te staan. So uit die hoek van my oog sien ek hoe sy haar hand tussen haar bene sit. Ek is so opgewerk dat my been begin bewe op die petrol pedaal. Liewe hel, hierdie vroumens speel met my gevoelens soos `n jojo! My been is so aan die ruk dat ek met moeite by die verkeerslig wegtrek. Ek loer vinnig na haar en sien dat sy besig is om haar poesie te streel. Dit trek my oë soos `n magneet en ek sien dat sy haar broekie weggetrek het en besig is om haar poeslippies te vryf. Dit voel of `n eletriese stroom deur my onderlyf trek en ek kan voel hoe my ballas begin kriewel en saamtrek. Die verkeer is swaar en dit voel asof dit `n ewigheid neem om in Bloubergstrand te kom.
Ons ry deur Bloubergstrand op pad na Melkbosstrand en ek soek na `n afdraai na een van die stiller strandjies. Daar is geen ander voertuie in die parkeerarea nie en ek haal die kombers uit die motor en ons stap deur die wit duine na die strand. Ek vind die ideale plek waar die melkbosse `n skadu maak en gooi die kombers oop. Sy het alreeds die ritsluier van haar rokkie oop en is besig om dit uit te trek. Sy het nie `n bra aan nie en haar twee lieflike tepels staan parmantig regop en in haar amper deurskynende broekie sien ek haar vet poesie wat reeds opgeswel is van jagsgeit. Soos `n willose robot begin ek uit te trek en my hande bewe so dat sy my moet kom help. Dit is hoogwater en op die agtergrond dreun die see, maar ons is doof en blind vir alles rondom ons. Sy sak op haar knieë voor my en neem my piel in haar mond en begin dit werk net soos sy alleen dit kan doen. Dan is my piel diep in haar keel asof sy dit wil insluk, dan is sy besig om die blou kop te lek en te suig op `n manier wat my mal wil maak. Ek kan voel dat ek gaan kom as sy langer aangaan en ek trek my piel saggies uit haar mond uit en tel haar in my arms op. Sy slaan haar arms om my nek en begin my soen. Ek proe haar soet mondjie en voel hoe besig haar tong in my mond is.
Ek gly my hand tussen haar bene in en voel dat haar poesie sopnat is. Ek het nou net een begeerte en dit is om hierdie lieflike skepsel te naai. Ek draai haar om en laat haar vooroor buig. Tussen haar twee mooi boudjies blom haar vet poesie wat nat is van die lekker. Ek sit my stywe, kloppende piel diep in daardie nat poesie in en sy kreun van die lekker. Ek vat haar om haar heupe en begin haar ritmies naai … eers stadig en diep en dan al hoe vinniger en vinniger. Ek kan voel dat sy naby aan kom is en ek naai haar stadiger en ek weet dat my piel met elke steek daardie verborge kol van heerlikheid in haar poes tref. Haar asem begin jaag en sy begin kreun van lekkerte: “Ja, ja, ja naai my, naai my, naai my dieppppp!”
Haar hele liggaam ruk saam onder die krag van haar orgasme en saam kom ons vir die laaste keer. Terwyl sy kom stroom die trane oor haar wange en hoor ek haar sê: “Wat gaan ek doen as jy my nie meer wil naai nie?”
Skielik besef ek met `n skok hoe verknog ek en hierdie vrou aan mekaar geraak het en dat hierdie skeiding is soos om `n groen tak van `n boom af te breek. Dit laat `n letsel wat nooit sal weggaan of sal herstel nie. Op pad terug is die stilte swanger in die motor. Sy sit bedees met haar handjies gevou op haar skoot en staar net voor haar uit. Woorde steek in my keel vas en ek weet nie wat om te sê nie. Wat kan `n mens sê?
Daar kom `n teerheid in my op en ek neem haar handjie en druk dit saggies: “Dankie my meisie vir wat jy in hierdie kort tydjie in my lewe beteken het. Ek sal jou nooit vergeet nie en elke keer wanneer ek jou sien, sal ek jou begeer, maar ons mag nie verder gaan nie!”
`n Snik skeur diep uit haar binneste los en terwyl die trane oor haar wange stroom, sê sy: “Dankie vir wat jy vir my beteken het en ek sal jou ook nooit vergeet nie. Elke keer wanneer ek jou sien sal ek verlang na jou, maar ek weet dat ons nie kan aangaan nie.”
Manne, ek hoop, glo en vertrou dat dit die laaste kuier saam met buurvrou was!
8 COMMENTS
jy moet ‘n video maak
Wow….. ek sien myself hierin en deel die passie en seer.
Ja wat- maak n 3 some. Miskien naai buurvrou en mevrou mekaar laaaaankal!
Haha …nie maklik nie
‘n Onafwerende slot, maar tog wens ek dat daar miskien iets sal gebeur wat hierdie storielyn weer kan omswaai ?
Ons los dit in Gemini se bekwame hande en vrugbare gedagtes oor…dankie intussen !
Wow, buurvrou 3. Hierdie hoofstuk is byna ‘n replika van ‘n persoonlike ervaring jare gelede en vandag vier ons al byna 40 ste herdenking elkeen met ons eie wederhelf. Wilskrag en realiteit die blus in ‘n mense se gemoed.
Gemini, dis n pragtige storie maar ‘n man maak nie so met ‘n vrou nie – jy kuier haar weer want sy sukkel by die huis.
Miskien moet buurvrou bietjie by vroutjie gaan kuier. Mens weet nooit warse begeertes daar in vroutjie se lyf skuil nie.