Mondnaai is lekker pret

deur Lusman

Dis ‘n heerlike gevoel as ‘n vrou jou toelaat om haar te mondnaai. ‘n Mond wat jou penis op enige manier akkommodeer moet altyd verwelkom word. En met mond-naaiwerk het mens sommer baie pret. Om ‘n vroulike mond te ry gee groot lekkerte. En as sy in hierdie betreklik passiewe rol van haar, jou met haar tong en lippe behendig kan manipuleer, kan dit ‘n traktasie duisend wees.

‘n Mondnaai is anders as ‘n trilsmul.

‘n Trilsmul (ook penissmul, voolsmul of pielsmul genoem) is ‘n daad waar jy jou vool betreklik stil hou – nie stootbewegings uitvoer nie – en die vrou dit met haar lippe, tong, kieste en vingers bewerk. Soms speel die tande ook ‘n rol. Haar mond gly heen en weer oor jou vool terwyl haar tong verskillende bewegings uitvoer. Jou eikel is dan in hierdie kies, dan weer in die ander een. Met haar tong lek sy jou skag en die verskillende dele van jou akker – jou glans, riffie en frenulum. Sy kan jou ook suig. By trilsmul is die vrou se monddele en kop meestal in beweging – haar kop soms op en af dobberend, soos sy jou akker- en skaglangs met lippe en tong bewerk. Jy self hoef niks aktiefs te doen nie.

‘n Mondnaai is ‘n daad waar jy jou penis in die vrou se statiese mond sit en dit heen en terug stoot of pomp. Mens kan dit dus ook ‘n mondry, mondstoot, mondpomp noem. In die hardebaard porno-wêreld word die konsep van gesignaai, wanneer van mondnaai gepraat word, ook gebruik. Dis baie eksplisiet en ietwat kru en gaan gewoonlik met heelwat ruheid en ook harde diepkeling gepaard. Tensy die vrou in BDSM is of andersins van ruwe behandeling hou, sou ek haar liewer nie wil vra of ek haar kan gesignaai nie!

By mondnaai is jy dus, as man, die aktiewe een – die een wat die meeste werk doen. Sy kan maar net ‘n paar dinge doen. Byvoorbeeld, sy kan met die lippe harder of sagter klem sodat jou stootbewegings jou eikel, veral jou riffie (korona) en toompie (frenulum), op verskillende maniere stimuleer. Haar bolip sal, met die heen en weer gly van jou vool, jou glans en riffie stimuleer en haar onderlip en tong jou frenulum. Sy kan dalk haar tong ietwat vorentoe en agtertoe en heen en weer beweeg om jou frenulum beter te stimuleer. Hierdie heerlik eroties sensitiewe driehoekie met sy voorvelletjie (toompie) aan die onderkant van jou eikel, vind sommer baie baat by die dubbele stimulasie van lip en tong. En wanneer jou akker dalk momenteel tussen haar lippe deur na buite glip, kan sy haar tongpunt teen jou kop se voorpunt laat flapper – teen jou spleetjie en daaromheen. Dit gee bykomende geil gevoelens.

As jy haar nog nie vantevore gemondnaai het nie, moet jy dit aanvanklik maar stadig vat. Die maklikste metode om ‘n mondnaai aan die gang te kry, is nadat jy haar ‘n bietjie opgegeil het en terwyl sy met haar kop op ‘n kussing lê. Jy kniel oor haar kop en dan hou jy jou stywe penis – dis wenslik dat dit reeds styf is – uit na haar gesig. Maar jy kom nog nie naby haar mond daarmee nie, sodat sy nie voel sy word deur ‘n monster bedreig nie. Jy vra dan bedagsaam: “Kan ek jou ‘n bietjie mondry?” (Jy kan ook ook die terme mondstoot, mondpomp of mondnaai gebruik – afhangende van die graad van eksplisietheid wat jy dink haar sal aanstaan.) Of jy kan haar vra: “Kan ek jou ‘n mondstootjie gee?” Vra is altyd ‘n teken van bedagsaamheid by ‘n vrou en loon die moeite! As sy nie weet wat die terme beteken nie, verduidelik dit aan haar.

As sy aandui dat dit oukei is, stoot jy jou vool stadig tussen haar lippe deur in haar mond in terwyl jy haar komplimenteer met iets soos “O, jou lippe is so sag!” of “Jou mond is so nat en warm!”. Met jou aanvanklike instoot moet jy nie meer as sowat 5-7 cm ingaan nie – so twee keer die lengte van jou akker, gemeet vanaf jou spleetjie tot by die nek (die deel agter die riffie of korona). Deur dinge stadig te doen, maak jy haar eers gewoond aan die gedoente in haar mond as sy jou nog nooit daar gehad het nie. Iemand anders was dalk al in haar mond, maar onthou, elke man voel vir ‘n vrou anders.

Nadat jy vir so 10-15 sekondes stilhoudend in haar mond vertoef het, trek jy weer stadig uit. Jy sal aan die omklemming van haar lippe voel of sy jou in haar mond verwelkom het. Lippe wat wyd oopgaan met die uittrekaksie dui aan dat sy eintlik nie wil voortgaan nie. Jy kan dit bevestig kry deur te vra: “Is dit nie vir jou lekker nie?” As jy egter voel haar lippe klem styf om jou en sy lig dalk haar kop om jou nie te laat gaan nie, kan jy weet sy is reg vir meer. Hou dus haar mond goed dop terwyl jy jou voolkop stadig onttrek. Tuitende lippe om jou glans (die gladde deel van jou kop) en ‘n tong wat gulsig uitsteek of nog agter jou aan lek terwyl jou akker haar mond verlaat, is tekens dat sy dit baie gaan geniet om jou in haar mond te hê. Die tjerrie op die koek is as sy haar lippe gretig aflek of haar lippe bly effens oop as jy uit is en jy sit terug en kyk haar in die oë en vra: “Hoe smaak ek?”

Met alle tekens positief is dit nou die tyd vir die finale insit. Jy stoot weer stadig tussen daai gretige lippe deur, of vat die gaping as die mond met lippe wyd oop jou verwelkom. Nadat jy jou voormalige halflyf-in-posisie ingeneem het, gee jy weer so ‘n 10-sekonde-ruskansie. En dan deel jy haar die volgende kompliment mee: “Ek kan my nie meer stil hou nie.” Want, dis altyd goed om ‘n vrou te laat voel dis sy wat jou sekere dinge laat doen. Jy begin nou stadig terug te beweeg. Maar hierdie keer sorg jy dat jou eikel nie haar mond heeltemal verlaat nie. Jy trek terug tot jou riffie net buite haar bolip verskyn. Jy sal vind om jou riffie onderdeur die klemmende bolip deur te laat gly besonder aangenaam is. In die posisie met die riffie ontbloot sal haar tong waarskynlik teen haar onderlip druk of selfs bo-oor die onderlip gestoot het om jou te volg. Die frenulum, wat met heerlike sensasie oor ‘n groot deel van haar tong gegly het, sal nou op haar tong se voorste deel rus.
Die fondament is nou gelê vir ‘n tydjie van geil genot. Jy het nou beslis die gevoel gekry van die genot van lippe en tong op jou bewegende akker. Jy sal voel jy wil geen meer tyd verspil nie en jy begin nou met vrymoedigheid voortstoot. Jy stoot stadig heen en weer en gaan glad nie diep in haar mond in nie. Om geil sensasies aan jou penis te kry van haar tong en lippe, hoef jy nie voollengte stoothale te gee nie. Daar is nie veel agterlangs in ‘n mond om jou meer genot te gee nie, behalwe as jy wil oorgaan tot diepkeling. Maar diepkeling is nie aan te beveel vir ‘n eerste mondnaai nie. Mondry haar dus met korterige stoothaaltjies wat regtig nie langer hoef te wees as so twee of drie voolkoplengtes nie.

Onthou dat ‘n groot deel van haar plesier met mondry van ‘n sielkundige aard is. Daar is nie veel seksuele stimulasie wat jy haar in die mond met jou vool kan gee nie. Wat vir haar meer belangrik vir haar is, is hoe jy dit ervaar. As jy geil word, sal dit haar geil maak. Want sy weet dat hoe geiler jy is, hoe eerder gaan jy met haar kopuleer. Sy is dus besig om jou voor te berei vir die eintlike ding en sy sal dit met oorgawe wil doen. Dis hierin waarin sy haar bevrediging vind. Komplimenteer haar dus so mildelik as moontlik vir die plesier wat sy jou gee. Praat ook so geil as wat jy kan, om jou wellusgevoelens te kenne te gee. Jou geilpratery, tensy sy ‘n absolute weersin daarin het, kan wondere doen om ook by haar die geilheid aan te blaas. Laat jou inhibisies tuis en kreun en steun dat die biesies bewe.
Onthou dat jy behoorlike etiket moet volg as jy dalk voel jy gaan kom. Waarsku haar en vra of jy moet uittrek en waar sy wil hê jy jou saad moet deponeer. Sommige vroue wil dit in die mond hê en sommige sluk dit selfs. Andere hou van ‘n skwirt oor die gesig, op of tussen die borste, oor die tepels, in die naeltjie, in die nek of elders. Sommige wil glad nie hul liggame beskiet hê nie. Doen dan soos sy vra. As sy niks sê nie, trek in elk geval uit en skiet dit tussen haar borste – die veiligste plek op haar liggaam. Komplimenteer haar (en jouself!) dan met “Ek hou van jou pêrelhalssnoer!” Maar as jy nog ander planne met jou vool het en jy weet jy vat taamlik tyd om te herlaai, gaan jy jou seker probeer inhou!

Net ‘n waarskuwing: Met mondstotery in die kop-op-die-kussing-posisie moet mens maar versigtig wees dat jou lekkerkry jou nie spontaan tot diepkeling laat oorgaan nie. As sy verstik kan sy nie haar kop terugbeweeg om jou vool uit haar keel te kry nie. Jy wil nie, as jy uiteindelik uittrek, met ‘n blou in die gesig gediepkeelde vrou sit nie! As jy haar wil diepkeel moet sy altyd in die posisie wees om haar kop weg te trek. Dus, jy moet liewer regop staan of op jou rug lê as jy haar wil diepkeel. (Meer inligting oor diepkeling kan verskaf word indien nodig.)

Laastens, as die mondnaaiery jou in so ‘n mate opgegeil het dat jy jou vool na daar ver onder wil verplaas, tree dan soos ‘n bedagsame minnaar op. Gee haar, op haar beurt, eers ‘n lang, lekker miksmul (ook moemfie-smul, poesie-smul, dosie-smul, poessmul of doossmul genoem – in toenemende grade van eksplisietheid). Hou dus jou vool vir eers tuis – parkeer hom tussen jou maag en die matras terwyl jy haar moemfie besmul. ‘n Goeie smul sal haar laat voel sy word beloon vir al haar ‘moeite’ met jou; dit sal goeie waaibs gee. As sy lekker opgegeil is, kan jy met oorgawe tot stotery in haar benede-gebied oorgaan.

Lekker mondry!

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

3 thoughts on “Mondnaai is lekker pret

  • September 25, 2016 at 6:15 pm
    Permalink

    Ramkat Erasmus en Lawmangler, dis die fynere nuanses van seks wat dit so lekker maak – en daarmee saam die vermoë om dit te visualiseer en in jou eie taal te verbaliseer. Ek kan wel in Engels vry, maar ek orgasmeer nie naastenby so lekker as in Afrikaans nie.

    Reply
  • September 25, 2016 at 8:44 am
    Permalink

    Ek is verstom en verbaas aar die wye verskeidenheid terme wat jy in Afrikaans uitgedink het vir die Engelse “face fuck” Knap gedaan. (O, en die dame vir wie ek die gelees het dink jy’s ‘n kenner. En ;n wenner)

    Reply
  • July 13, 2016 at 9:43 am
    Permalink

    Maar dis ‘n mooi term wat jy hier gebruik!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)