Liewe Madeleen (6)
Lees hierdie brief in die gang, want jy staan voor ‘n kruispad.
Stort eers en gaan wag dan vir my op die bed. Ek sal sommer by die gym stort.
Ek wil langs jou kom lê en met jou gesels, alhoewel jy gaan agterkom dat jy die meeste praatwerk gaan doen.
As jy wil, kan jy teen my lê, maar ek dink dit sal beter wees as ons nie aan mekaar raak nie.
Vertel my wat die perfekte lover met, aan en vir jou sal doen.
Vertel my hoe jy wil hê ek jou moet soen. Sê hoe en waar ek my tong moet dartel, waar ek met my tongpunt tussen my lippe moet veeg, waar en hoe diep ek jou gaatjies en slootjies mag binnedring. Sê my waar en wanneer ek moet suig, hoe hard en sag dit moet wees. Ek wil hoor dat ek iewers so hard mag suig dat ek die klein bloedvesels breek en ‘n merk op jou vel los. Die seer en die sien sal jou aan my mond herinner.
Sê waar en hoe ek jou mag byt. Ek hou van sag byt en ek ken die pyngrens baie goed. Tepels en oorbelle en knieë en elboë en skouerknoppe is my prooi… sê waar ek jou moet byt.
Beskryf wat ek met my hande moet doen.. verduidelik hoe ek joune bokant jou kop mag vasklem in ‘n magsvertoon: nie van krag nie, maar van hoe absoluut jy in my beheer sal wees. Ek wil hoor waar ek mag vryf en smeer en penetreer en knyp en troetel… beskryf die gevoel as ek my hande om jou heupe klem en my harde voël onder en deur jou nat lippe laat gly.
Vertel my wat ek met my lyf moet doen. Moet ek agter of voor, langs of onder jou wees?
Met jou bo kan jy die gly beheer, maar ek het dan totale toegang tot jou tiete en jou mond. Sê waarom jy daarvan hou om te sien hoe ek jou eet en suig tot ek klein kermgeluidjies maak. Beken dat hierdie mag wat jy oor my het, jou gek maak.
Sê wat ek met my bene moet doen, hoe ek een tussen joune moet indwing en my bo-been teen jou vrouevurk vasstamp… dit moet brutaal genoeg wees om jou te laat snak, maar sag genoeg sodat jy nog wil hê. Sê my om my spiere ritmies teen jou te span. As ek lank genoeg so aanhou, sal jy self antwoord met ‘n ritme van jou eie.
En dan, as die tyd reg is, sit jou hande bo jou kop en maak jou bene oop.
Bied my jou liggaamaan.
Ek sal bo-oor jou skuif en in jou oë kyk as my penis in jou ingly.
Ek voorspel een gladde beweging: my vleis sal (instinktief?) weet waar jou honger opening is… hande sal nie nodig wees nie.
Ek wil jou besit.
Jou potensiele lover, Neil
NS As jy nie jou rug krom nie,
as jy nie amper dadelik kom nie,
as jy my nie laat grom nie,
sal ek verbaas wees.
5 COMMENTS
Neil A Morum
Dankie dat jy die kritiese lesers self ge-antwoord het want as ek moes sou ek hulle uitmekaar geskeur het.
Doet jy net voort met wat jy doen want jy vermaak my en baie ander ‘kombiekiehierders’ gereeld en met oorgawe.
Groetnis
Baie dankie dat julle tydjies afgestaan het om sulke kreatiewe kritiek te lewer. Kritiek is altyd belangrik.
As ek mag antwoord?
1- Jy kan mos kies wat jy wil lees, ou bees? Waarom hou jy aan as dit jou verveel?
2 – Al wat julle nou gedoen het, is om die ouens (en girls) wat dit nog nie gelees het nie, nuuskierig te maak…
3 – Blykbaar lees baaaaie mense dit.
4 – En ek skryf dit nie eintlik vir jou nie, swear. Volgens haar reaksie (wat ek op ‘n ander forum kry) is Madeleen heel gek daaroor.
5 – Het jy al in ‘n kis gespyker? Dit gee ‘n totale ander betekenis aan “die klein dood”…
6 – Ek respekteer jou guts en opinie.
Groot groete
Hello. Wil garage weet waar om jul nie komentaar toe laat wat kites is. Ekt paar comments geleende en kom ager dat daar net goeie comments was. Kom nou mense. Almal het reg op opinion.
Hiermee konstruktiewe kritiek :
Die reeks is regtig afgesaag. Lyk jy wil kompetisie vat met 7de Laan.
Jy is n beter skrywer as dit. Moet nie dat Liewe Madaleen jou spyker in kis is nie
Geagte outer.
Daar kom n tyd waar n ding uiters vervelig word. As jy aanhou daarmee, kan dit maklik jou lesers vervies. So as ek raad kan gee, maak soos die engelsman sê en ” Quit whilst you ahead” asb man