Liewe Madeleen (4)

Lees hierdie brief net waar jy wil.

Jy moet ‘n gladde broekie aanhê. Dit moet regtig glad wees, want ek is nie lus vir skaafmerke nie en ek dink ook nie jy sal daarvan hou nie.
Jy kan weer vir my die deur ooplos sodat ek self kan inkom en dan sluit.

Wag vir my op die bed. Jou bene moet wyd oop wees en jy kan maar jou heupe oplig met ‘n kussinkie.

Is ons al intiem genoeg om te soen? Ek dink so. So, ek gaan jou soen tot jy slap word onder en teen my. Ek gaan jou tiete brei en jou tepels liggies trek en tussen my vingers frommel.Ek sal aan en in jou mond proe wanneer jy begin nat word. Moenie vra nie, dit is net hoe dit is.

Dan sal ek uittrek sodat jy my stywe voël kan sien. Ek is seker daar sal al ‘n groot druppel nat in die opening wees.

Ek het vir ‘n oomblik gedink om ‘n smeermiddel saam te neem, maar ek weet jy sal nat genoeg wees sodat ons kan doen wat ek wil.

Ek wil tussen jou lippe gly. Om dit reg te kry, sal ek jou broekie met my tong tussen jou lippe inwoel sodat jy perfek deur die lap afgeprent word.
Dan gaan ek my penis deur jou lippe laat gly: ek sal op jou wees asof ek jou penetreer, maar ek sal net glip en gly. Jy sal dalk op ‘n stadium jou heupe hoër lig en jou bene wyer oopmaak sodat ek op ander plekkies en teen ‘n ander hoek teen jou raak. Doen dit gerus. Ek sal glimlag want ek sal weet ek maak jou mal en jou liggaam het meer beheer as jyself.

Dan sal ek, met my hand, my punt heen-en-weer teen jou klit laat bewe. As op-en-af beter werk (gemeet aan jou reaksie), sal ek dit doen. Jy mag kom.
As die blinddoek daar iewers naby is, sal ek weet dat jy na die volgende stap wil oorgaan. Beveel my om dit aan te sit sodat jy kaal kan wees sonder dat ek jou sien.

Ek sal weer net glip en gly en bewe, maar selfs al smeek jy my, sal ek nie in jou indruk nie. Dit is iets wat veel later in ons verhouding gaan gebeur.
Wil jy my draad trek tot ek teen jou kom? Of mag ek? Nie dat dit saakmaak nie, ek vra net.

Jy kan rustig word teen my lyf. Wanneer ons bedaar het en afgevee het, kan ons koffie (of wyn) drink en sommer net gesels.
Op die regte tyd sal ek ry sodat jy kan stort en die res van jou dagroetine volg.

Ek dink jy sal onthou hoe my beheer oor jou ligaam en reaksies, en my selfbeheersing om NIE in jou in te boor nie, jou laat swymel.

Tot volgende keer…

Neil

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

One thought on “Liewe Madeleen (4)

  • March 13, 2017 at 5:07 pm
    Permalink

    DIT NOEM EK NOU WILSKRAG! FOKKIT?

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)