Kombiekiehier se groot masturbasie-eksperiment (3a)

(Kombiekiehier kom vir julle plesier)

deur Annelise en Neil A Morum

So rukkie terug het Neil se storie verskyn waarin ons ons eksperiment aangekondig het. Onthou asseblief om deel te neem deur julle metodes met ons te deel. As julle van die metodes wat julle hier vind probeer, sal ons ook graag julle terugvoer wil hê. Skryf sommer in die kommentaar hieronder, asseblief.

Hierdie is die basiese idee van die eksperiment:

Ons wil weet wat julle doen, die hoe, wat, waar en met en vir wie. Ons sal julle noukeurig-beskryfde tegnieke op die proef stel en dan daaroor verslag lewer. Sy sal die vroue-tegnieke probeer, ek die manne se mannewales… as dit partners verg, sal ons ons eie gebruik (meeste van die tyd…)
Lesers wat ons van hulle tegnieke wil vertel, kan vir my (neilamorum@gmail.com) ‘n e-pos stuur. Onthou jou skuilnaam, maar onthou jou tegniek in fyner detail… Ons sien daarna uit om van julle te hoor!

Neil en Annelise maak beurte om proefkonyne te wees.  😉

Agtergrond en rasionale

Die idee het ontstaan uit die vraag oor hoe mense masturbeer.  Elkeen (die wat dit doen) het tog ‘n eie resep, een, of selfs ‘n paar tegnieke wat die groot “o” waarborg.

Ons het besluit om net twee kriteria te gebruik om die ervarings te beskryf: Tydsduur en Intensiteit. Ander aspekte sal in Kommentaar oor die ervaring aangespreek word.

My gemiddeld waarteen ek elke nuwe metode en ervaring sal meet:

Ek neem gemiddeld so iewers tussen sewe en tien minute om ‘n orgasme te kry. Ek besef hierdie is baie subjektief  en onwetenskaplik (dis maar seker die aard van hierdie toets), want hoe vinnig dit vat hang af van goed soos hormone of my bui of hoe lus ek is voor ek begin masturbeer of hoeveel tyd ek het of frustrasie of nog baie ander dinge. Ek wonder nogal of dit is hoe mans en vroue verskil? Ons vroue word deur so baie goed beinvloed, maar dit lyk asof mans al daardie dinge kan afstel en fokus op die taak? 😉

Ek my gemiddelde orgasme-intensiteit as basis gebruik. Weereens sal dit nie noodwendig iets sê oor die effektiwiteit van die metode wat ek toets nie, omdat orgasmes by vroue soms juis groter en meer intens raak as dit langer vat om te gebeur of as dit die tweede of derde ene van die “sessie” is. Ek sal dit dus net met eerste orgasmes vergelyk wat ongeveer ewe lank gevat het om te ontplof.

 

Harriet van Hopetown skryf

Ek sit lekker gemaklik op die rand van die bed met my bene lekker wyd oop.  Dan vat ek ‘n string krale (‘n lekker lang string, so 10mm wyd) en ryg dit in my poesie in.

Ek het in die begin eers ‘n bietjie gesukkel, maar ek het later geleer hoe om dit stuk vir stuk in te ryg.

As jy wil, kan jy op jou rug lê met jou bene teen die muur of oor die bed sodat jou gleufie boontoe wys.

Trek dan stadig aan die punt wat uitsteek; as jy op trek, gly dit oor jouk lit; kante toe is ook lekker, maar die een wat my laat skud is as ek af trek dat dit so amper aan my holletjie raak.

Ek het ‘n gebreekte string wat net een-een ingaan, maar ek het al met ‘n dubbelstring probeer en dis ook lekker.

 

      

 

Masturbasieverslag 3 – Annelise

Spoiler alert: Ek het hierdie ene baie geniet.

Dit was vroegoggend en ek was alleen in die bed met al die krale wat ek wou probeer voor my uitgesprei soos ek my bene sou uitsprei.

Ek was alreeds effens opgewerk deur ‘n storie wat ek gelees het die vorige aand wat spesiaal vir my geskryf is, so hierdie “lusopwekking” het nie by ‘n zero-basis begin nie.

My metode was soos volg: Ek het elke string krale in myself opgedruk en dan eers so rukkie my klitoris met my vingers gemasturbeer voor ek die stadig uitgetrek het. Sodra ek gevoel het dat ek naby orgasme is, het ek eers gestop en dan na ‘n rukkie weer gevryf of getrek.

My brein is my belangrikste seksuele orgaan. Ek kry soms allerhande erotiese, kinky gedagtes wat vir my iets meer sexy maak as wat dit reeds fisies is. Een so gedagte wat my geprikkel het was oor my pêrels. Pêrels is vir my ou-tannie en beslis ordentlike-tannie soort juwele. Ek dra myne amper nooit omdat ek voel dis te formeel vir my. So die gedagte om daardie string in my op te druk was vir my erg prikkelend – soortvan die ordentlike wat onordentlik gemaak word.

So ek het heel eerste die stringetjie pêrels in my poesie ingewerk … Dit het maklik ingeglip (die pêrels is klein) en die string is nie lank nie so ek het die meeste daarvan ingewerk. Die sensasie toe ek dit uitgetrek het was lekker, maar nie intens nie. Dit het te maklik uitgeglip – nie baie wrywing – omdat dit glad en glibberig (ook van my sappe) was. Die idee van waar daardie ordentlike pêrels was, het my wel geweldig opgewerk.

Die volgende string kraletjies was van hout en bietjie groter as die pêrels. Hulle was heerlik. Ek het so helfte van die string in my opgedruk en na so rukkie van opwerking dit stadig uitgetrek. Die sensasie was fantasties. Ek het gewens ek het meer ingedruk sodat die uittrek langer kon aanhou. 😉

Volgende het ek groter houtkrale gevat. Dit was moeiliker om baie daarvan in te werk omdat die string dubbeld was , maar dit het lekkerder in my gevoel. (Size counts.) Weer het ek gemasturbeer. Die res van die string wat onder uit my gehang het was nogal ‘n kinky sight. 😉 Dit was lekker om die groter krale uit te trek. Dit het so uit my ge”pop” en wrywing veroorsaak wat baie goed gewerk het.

Ek wou voel hoe nog groter krale sou voel. Daar was nog ‘n string krale wat soos die eerste houtkrale gelyk het, maar net groter is. Teen hierdie tyd was ek al baie nat. Ek kon net twee daarvan in my inwerk – ek het seker gemaak dat elkeen op ‘n ander “angle” ingaan. Die ingaan en uittrek was nie spesifiek prikkelend fisies nie omdat dit te min was om ‘n “trek-effek” te veroorsaak, maar die kinky daad van om sulke groot krale in myself op te druk het daarvoor opgemaak.

En toe vat ek ‘n lang string skulp-krale. Die skulpe is glad, maar groter as die pêrels. Ek het die hele string in myself ingewerk en toe vir die laaste keer gemasturbeer. Toe ek voel ek gaan ontplof het ek stadig die string uitgetrek. Dit was hemels! Net mooi alles perfek. Ek en die krale was beide blinknat toe ek klaar gekom het.

Ook: Ek het met elke string krale binne my eers opgestaan en rondgeloop. Dit was ook ‘n wonderlike sensasie. Die groter krale het heerlike drukking binne my veroorsaak en die kleiner stringe kon ek meer inwerk sodat dit ook vreemde bewegings en drukkings binne my gemaak het.

Ek het daaraan gedink dat ek waarskynlik sexy lyk as die krale so onder my uithang – of hoe dit sou lyk as ek so na jou aangekruip kom? 😉 (Ek is ‘n skrywer, ek dink in prentjies 😉 )

Die laaste skulpkrale het die lekkerste binne my gevoel – dis waarom ek hulle na die orgasme weer teruggewerk het en nog steeds in my het …

Telkaart

Tydsduur: Toe ek myself op die einde toelaat, het ek vinnig gekom. Eintlik trek mens dit uit net voor jy kom.  10/10

Intensiteit: Gemiddelde orgasme 10/10. As ek ‘n regte groot orgasme kry, dan voel ek dit tot in my tone. Hierdie keer  het ek.

Laaste opmerkings: 

Miskien kan dit lekker werk om die krale agter in te druk ook, maar ek dink dit sal beter werk as iemand anders dit vir my sou doen – en ook uittrek.

Ek wonder of ek ‘n ander metode sal vind wat so goed soos hierdie ene werk … Enige voorstelle?

 

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

12 thoughts on “Kombiekiehier se groot masturbasie-eksperiment (3a)

  • June 20, 2018 at 10:41 am
    Permalink

    Ja-ja.. ek is alweer terug by hierdie post. Sommer. En die keer haak my koppie toe vas by daai storie wat spesiaal vir Annelise geskryf is. En ek wonder of ons dit ooit te siene sal mag kry.

    O ja – en ek het ook gewonder of hierdie eksperiment nie dalk met video demonstrasies gepaard moet gaan nie. Dalk moet die lesers hieroor stem… 😛

    Reply
    • June 20, 2018 at 11:01 am
      Permalink

      Hahaha vir die video. 😀 Die tema van hierdie website (en post) is seks, nie “Annelise” nie. 😉

      Ek dink nog oor daardie storie, as hy geplaas word sal dit op Kombiekiehier Vreesloos wees, want hy is nogal regtig woes ….

      Reply
      • June 20, 2018 at 12:13 pm
        Permalink

        Neil toets mos darem ook ‘n tegniek of 2. So dis nie net Annelise nie

        Reply
    • June 20, 2018 at 3:33 pm
      Permalink

      Ek het besluit dat ek die storie sal deel – op Kombiekiehier Vreesloos.

      Reply
  • June 15, 2018 at 8:33 am
    Permalink

    Ek is ook ‘n prentjie mens. Nou vir al julle ander prentjie mense, ek sit nou by my lessenaar, en die lessenaarstaan nie meer op sy pote nie, hy balanseer op die punt van my plesierspier wat regop staan vir aksie, na die lees van hierdie. Ek is mal oor die foto’s ook, alhoewel dit my ‘n fydjie neem om agter te kom op watter liggaamsdeel die krale in elke foto is, maw om die prentjie in my kop reg ge kry van waar my muse se lyfie is en wat verberg is onder en agter die krale.

    Ek hoop nie iemand kom vinnig hier in sodat ek moet opstaan nie, miskien moet ek ‘n kans vat en met ‘n oop deur my ritsluiter aftrek…

    Reply
  • June 14, 2018 at 5:47 pm
    Permalink

    Fokkit Harriet en Annelise dit werk nie so nie ek is seker n Voel werk beter as krale!
    Bel net!!

    Reply
  • June 14, 2018 at 2:08 pm
    Permalink

    Denkend aan ons gay mans vriende, waar albei mans orgasmes ervaar tydens anale seks, wonder ek of die string krale/skulpies anaal in mans ook sal werk ?

    Reply
  • June 14, 2018 at 1:51 pm
    Permalink

    Annelise… Ek sien ook prentjies. En nie net die wat jy ons hier op die site mee bederf nie!

    Reply
    • June 14, 2018 at 1:52 pm
      Permalink

      😉 🙂

      Reply
  • June 14, 2018 at 1:16 pm
    Permalink

    Sjoe, kan net dink! Geweldig sexy…….. gaan dit beslis met my maar probeer!!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)