Kombiekiehier se forum: Hoe voel ‘n orgasme?

4+
Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Liewe jy,

Ek het Gemeenskap in stukkies opgedeel en sommige dele daarvan by kombiekiehier kom plak en ander by kombiekiehier Vreesloos geplak. Die forum is nou hier – jy sal dit in die menu kry. Lede se private albums gaan by kombiekiehier Vreesloos te sien wees. Ek het gedink om van die interessanter gesprekke wat ons al in die forum gehad het met julle te kom deel hier. Gesels gerus saam – hier onder in die kommentaar of selfs in die forum.

In een van die onlangse gesprekke het Boshcak gevra hoe dit voel om ‘n orgasme te kry. Kliek op die prentjie om sommer self die antwoorde te gaan lees:

4+

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)