
Koljander deur die bos
deur Whale
“Kom ons doen iets anders” laat sy van haar hoor terwyl ek sukkel om die Land Rover op die pad te hou.
“Soos wat?” wil ek weet terwyl ek vir nog ‘n gat in die pad uitswaai.
Dit is al sterk skemer en ek druk om by die kamp te kom waar die ander navorsers seker reeds al wag. Die Land Rover skud en stamp oor die rowwe terrein. Ek hou my oë op die pad, maar ek weet sy kyk vir my…die heeldag al, en kort-kort raak sy ‘per ongeluk’ aan my wanneer sy CD’s ruil of in die koelsak grou.
“Seks in die bos.” Die antwoord kom sonder enige stembuigings, asof sy pas aangekondig het sy is dors.
Ek moer amper die Landie om. Sy is verloof, ek ook. Sy aan ‘n drol (ek noem hom ‘n bek-mechanic, want hy is ‘n ortodontis) en ek aan ‘n vrou wat haarself graag as ‘sakevrou’ beskryf, maar vir my niks anders as ʼn bedorwe brokkie is nie. En beide ons verloofdes kyk neer op ons omdat ons maar net veeartsies is…
“Verduidelik?” dring ek aan dat sy verder moet praat.
“Wel, Jonathan glo dat seks stop die oomblik as hy gekom het en ek dink dit gaan ook darem oor die vrou se bevrediging.”
Dit is ‘n stelling wat sy maak. Net dit. En ek weet nie of daar ‘n regte antwoord op die stelling is nie, want ek kan nie onthou wanneer laas ek seks gehad het nie. Isabel is altyd moeg of by die werk. Ek voel my ereksie groei by die blote gedagte aan seks met die vroumens langs my. My kollega. Maar ‘n fokken hot kollega en hiper intelligent met ‘n onnatuurlike liefde vir renosters. Ek maak keel skoon.
“Ek hou daarvan as ‘n vrou ‘n orgasme kry, ek dink dit is ‘n eerlike oomblik…”
Dit klink vir my ook corny, maar sy proes nie van die lag soos ek gedink het sy sou nie.
“Wel, spyker my dan.” Klink die keer soos ʼn bevel.
“Nou?” Ek moet vra, self nie seker of ek droom en of sy gekskeer nie.
“Ja nou, net hier in die bosse”
Sy beduie na die bos om ons, die verskillende grasse en bome staan inderdaad hoër as die Land Rover. Ek stop, onseker oor die volgende move en wie dit gaan maak. Sy glimlag skalks, en begin die groen parke-raad hemp wat sy aanhet losknoop. Ek sluk en probeer die pynlike ereksie in my kakiebroek ignoreer. Fok, dit gaan regtig gebeur!
Sy is binne oomblikke van haar hemp en bra ontslae en in die laaste skemering van die son kan ek sien haar nipples is roospienk en styf. Onseker knoop ek my hemp ook oop en wag dan vir haar. Sy klim uit die Land Rover uit, maar staan net daar langs die deur. Steeds onseker (fok man, mens lees net in stories van hierdie goed!) kyk ek na haar. Sy zip die kakiebroek af, en laat val dit tot op haar enkels. Dit is my cue en ek verloor enige oonsekerheid op die daad. Ek klim uit en stap om na haar kant toe. Ek sien sy het ‘n kant panty aan en die wit daarvan kontrasteer gevaarlik sexy met die bruin van haar welgevormde bene. Ek gaan staan uitdagend voor haar, sy met haar rug teen die Land Rover, ek met my hande weerskante van haar kop teen die dak. Met my oë dwing ek haar om na my te kyk, en die groenbruin-kykers kyk my net so uitdagend aan. Sy laat sak haar hande en maak my broek los. Die kleingeld van vanmiddag se Wimpy klingel nog vir oulaas in die gatsak toe die broek om my enkels val. Ek sien hoe sy afkyk na die enorme knop in my onderbroek en ek glimlag effens toe sy hoorbaar snak. Maar sy vryf half versigtig daaroor voordat sy alle beheer verloof en my drifting begin soen terwyl sy harder oor my ereksie vryf.
Ek gly my hand voor by haar panty in en vryf liggies oor die skoongeskeerde venus-heuwel voordat ek my vingers tussen die geswelde lippies begrawe en egalig oor haar klitoris streel.
“Jy ruik na biltong…en koljander” kreun sy en ek druk nog ‘n vinger in haar stywe koekie in. Sy haal harder in my mond asem voordat sy “ek gaan kom!” uitroep.
Dit klink vir my jagse brein soos die oeroue oorwinningskreet van iemand wat pas die vyand verower het en dit por my aan om twee vingers in haar in te druk. Ek vinger haar hard terwyl sy snakkend en hygend teen my bors lê en toe sy weer kom vang ek haar net betyds toe haar bene knak. Ek dra haar tot by die bonnet, lê haar daarop neer en raak van haar panty ontslae. Ek pluk my eie onderbroek af, klim ook op die bonnet en met een beweging druk ek my voël in haar in. Sy kreun net eenkeer en ek hou vir ‘n sekonde net stil om my te verlustig in die warm natheid van haar vrouwees. Dan begin ek haar ritmies ry. Hoe harder sy haar vingers in my rug inboor hoe harder ry ek haar. Die volgende oomblik ontplof alles voor my in kleur en hierdie keer dreun die geluid van my eie uitroep deur my ore. Ek het nog nooit ‘n orgasme so intens beleef nie en ek word bewus van haar eie liggaam wat boog onder my soos sy ook weer kom. Ek klim af van haar af, vee die kom wat uit haar uit loop met my onderbroek af en tel haar van die bonnet af. Die blos op haar wange laat haar soos ‘n skooldogter lyk. Ons trek aan en ry verder, ‘n tevrede stilte in die Land Rover en die wit kant panty veilig in my broeksak met die belofte van nog waar daardie vandaan kom.
By die kamp wil almal weet hoekom ons so lank gevat het.
“Ons het gespyker” is haar eenvoudige antwoord en ek vreet amper my sigaret op.
“Kak man, jy is te ordentlik om daai bek mechanic te verneuk” is die enigste kommentaar uit die groep.
Sy glimlag net en ek skiet my sigaret in die vuur in, haar panty steeds in my broeksak.
1 COMMENT
Lekker verby .