
Klop-klop
deur Maxx von Breitenbach
My vrou het gesê sy gaan vir ‘n uur uit om koffie te drink saam met ‘n vriendin wat huweliksraad nodig het. Sy sou my later sien. Die manier waarop sy my gesoen het voordat sy weg is, was egter ‘n verrassing. Sy is nog altyd ‘n goeie soener, maar hierdie keer was daar iets anders. Sy het haar tong in my mond gesteek en haar lyftaal was gelaai met belofte. Toe swaai sy haar sexy gat in my rigting en stap by die voordeur uit. My vrou se boude maak my so gou jags dat ek ’n punt daarvan maak om na haar stert te kyk as sy voor my stap. Ek het geen idee gehad wat skielik gebeur het nie. Maar ek sou gou genoeg uitvind.
Sowat 20 minute later is daar ‘n klop aan my voordeur. Ek het niemand verwag nie en was ietwat geïrriteerd, want ek was oorlaai met werk. Toe ek nader kom, sien ek hoe ‘n koevert onder die deur deurgedruk word. Ek tel dit op en lees wat daarop geskryf staan: AS JY HIERDIE KOEVERT OOPMAAK AANVAAR JY DIE PAKKET BUITE JOU DEUR … EN DIE GEVOLGE DAARVAN.
Natuurlik maak ek die koevert oop!
Binne is ‘n banknoot waarop daar geskryf staan: BETAAL HAAR! My hart klop twee keer sy normale spoed en my hand bewe as ek die deur oopmaak.
’n Vrou staan buite. Sy het een van daardie fantasiemaskers aan wat haar oë en die grootste deel van haar gesig bedek. Die kort pelsjas wat sy aanhet, is oop en wys haar pragtige borste. Hulle is bedek met ‘n swart kant-bra wat oop is oor haar tepels. Haar tepels is kliphard en dit is duidelik dat sy uiters jags is. Sy het ‘n baie klein deurtrekkerbroekie, ‘n kousband, visnetkouse en swart stiletto-hoëhakskoene aan. Om dit te kroon, is daar ‘n sak oor haar skouer. ’n Sterk erotiese geur van appelbloeisels hang om haar. Dit vul my neusgate en laat my kop draai.
My mond val letterlik oop. Ek staar na haar. Sy sê nie ‘n woord nie. Sy steek haar hand uit na die geld in my hand. Ek oorhandig dit aan haar en van daardie oomblik af neem sy totale beheer ,maar nie ‘n woord word gesê nie. Sy vat my hand en lei my na ‘n stoel in die sitkamer. Sy stop net lank genoeg om haar pelsjas op die stoel te gooi. Haar pragtige liggaam jaag my bloed volspoed na my voël toe. Ek begin om iets te sê, maar sy sit haar vinger op my mond en maak my stil.
Baie stadig en baie sensueel begin sy my uittrek. Stukkie vir stukkie val my klere op ‘n hoop op die vloer. Haar hande raak oral aan my terwyl sy besig was om met my te toor. En toe staan ek daar kaalgat soos die dag toe ek gebore is. Al wat ek aanhet, is een moerse horing. Nie alleen is my voël baie hard nie, maar my sappe begin om op die vloer te drup as ’n duidelike teken van my eie jagsheid.
Sy druk teen my bors totdat ek gedwing word om op die stoel agter my te gaan sit. Die volgende oomblik maak sy haar sak oop, haal sagte toue uit en begin my arms aan die stoel vasmaak. Sy stoot my bene oop en bind hulle, van my knieë af tot by my enkels, teen die kante van die stoel vas. Ek word oopgesprei soos ’n slagdier met absoluut geen beskerming nie.
Dit is so duidelik dat sy my probeer jags maak. Sy vat my voël in haar hand en trek my voorvel heeltemal oop sodat die pers kop ontbloot is. Ek glimlag toe sy omdraai en na die toonbank toe stap waar ‘n bottel wyn en ‘n glas staan. (Wie het dit daar gesit?) Ja, ek glimlag, want toe sy omdraai om weg te loop kan ek duidelik haar eie nattigheid sien. Dit loop teen die binnekant van haar bene af. Sy is baie opgewerk en so jags as wat kan wees. My voël begin nog meer drup toe ek sien hoe die deurtrekker tussen haar sexy boude intrek.
Sy skink vir haarself ‘n glas rooiwyn, vat ‘n paar groot slukke en stap na die stoel wat sy reg oorkant myne geplaas het. Sy maak haar sak oop en haal twee goed uit. ‘n Bottel klapperolie en ‘n pers, haas-oor vibrator. Sy gaan sit oorkant my en haak albei haar bene oor die armleunings van die stoel. Wat ek volgende sien het, maak my net nog meer jags.
Die deurtrekker wat sy dra is heeltemal oop tussen haar bene! Ek sien hoe haar nat koekie-lippe deur die opening uitsteek. My hartklop verdubbel. Sy gooi ’n klomp olie in haar hand en smeer dit oor haar druppende koekie. Toe vat sy die vibrator en druk dit baie stadig diep in haarself in. Sy doen dit so stadig dat ek vir haar wil skree: “Sit dit in!” Ek is besig om myself reg te maak vir ‘n vertoning wat my kop gaan blaas, maar sy het ander planne.
Sy hou die vibrator met een hand in haar koekie terwyl sy met die ander hand in haar sak vroetel. Nog ‘n masker kom uit die sak te voorskyn. Die tipe waarmee jy sal slaap. Sy stap na my toe en doen haar bes om steeds die vibrator op sy plek te hou om dit binne-in haar koekie te hou. Die klank van die vibrator sing in my ore. Sy probeer om die masker oor my oë te sit om my uitsig heeltemal te blokkeer, maar sy het ‘n probleem om dit met een hand te doen. Sy sprei haar bene wyd oop en kom sit op my knie om haar vibrator binne-in haar koekie te hou deur dit teen my been vas te druk. En toe sukkel sy verder om die masker in plek te kry oor my oë. Dit is baie duidelik hoe jags sy is. Toe sy die masker klaar oor my oë gesit kry, hoor ek hoe sy ‘n massiewe orgasme kry en ek voel hoe sy op my been drup. Haar sappe drup op my en loop teen my been af.
Nou is ek geblinddoek. Ek kan net dink wat gebeur deur geluide wat my ore bereik. Haar voetstappe beweeg terug en haar stoel kraak as sy gaan sit. Ek kan die sagte gezoem van die vibrator tussen haar uitroepe van plesier onderskei. Sy is so ekspressief en so luidrugtig!
“O, my poessie is aan die brand. Ek vryf my klit en vinger myself. Ek is so nat! Kan jy hoor hoe ek myself vinger? Hierdie vibrator gaan maak dat ek … O Fok, Fôôôôôôôôk … ek kom!” Sy brul soos ’n gewonde leeu en dit voel asof ek gaan kom sonder dat ek of sy aan my voël raak. En dan hoor ek net haar diep asemhaling.
Ek hoor haar na my toe aanstap en voel haar hande op my knieë. Sy het nou omgedraai en haar gat in my rigting gedraai. Die volgende oomblik voel ek hoe haar gewig teruggeskuif totdat sy op my skoot gaan sit en my voël gly in haar druppende poesie in. Uiteindelik! Ek gaan nou toegelaat word om te kom. Maar dit is nie wat sy vir my in die vooruitsig gestel het nie. Sy sit op my en my voël het nou in haar ingegly. Ek kan voel dat sy haar klit teen ‘n ongelooflike spoed vryf. Haar poesie trek om my desperate voël saam as sy nog ‘n orgasme bereik. Die manier waarop ek vasgemaak is, maak dit amper onmoontlik om te beweeg. Ek probeer om aksie te kry, maar sy wil dit nie toelaat nie. Ek wil skreeu van fokken jagsheid en dit voel asof my knaters gaan ontplof.
Sy sak so diep as moontlik af op my voël en toe begin sy om weer baie stadig haar klit te vryf. Ek kan duidelik haar hand se bewegings ervaar terwyl sy stadig met haar poesie speel en haarself opwerk na ’n volgende orgasme. Haar hele lyf begin ruk en sy begin weer brul soos ’n leeu. ’n Reeks vloekwoorde kom by haar mond uitgespoel en ek voel ek wil skreeu om ook te kom. O, fok! Hoe kan sy my so jags los en net vir haarself sorg. Sy bly nog ‘n paar sekondes sit op my voël. Ek voel duidelik haar poësie wat klop om my sensitiewe voëlkop. Toe staan sy op en ek voel hoe haar sappe op my drup en tussen my knaters afloop.
Ek hoor hoe sy weer op die stoel gaan sit. Al die geluide van haar wat met haar koekie speel met die vibrator skreeu in my ore. Om geblinddoek te wees en net die klankbaan van die toneel te kan geniet, maak my mal. Was ek al ooit in my lewe so jags? Sy vertel my breedvoerig wat sy doen en maak ‘n punt daarvan om baie luidrugtig te wees en eksplisiete taal te gebruik.
“Hierdie speelding rek my poesie so groot oop en ek drup op die mat. O fok, my klit is so opgeswel en so sensitief. Dit voel soos ‘n klein harde voëltjie. Ek het nou een vinger in my gat. Dit voel so fokken goed. Ek kan my indink hoe dit sal voel as jou tong my poesie-naai. Om te voel hoe jy my knoppie suig en liggies byt. Ooo, Ooo, Ooo, oeeeeee, ek kom, ek kom, ek kôôôôôôm … O, fok, fok, fok! Aaaaaaaaaaahhhhhh!” En toe kon ek weer net hoor hoe sy baie diep asemhaal.
Daar is ‘n paar minute se stilte en dan hoor ek haar naderkom. Ek kan die hitte van haar lyf voel voordat ek haar vingerpunte teen my hare voel. Sy haal my blinddoek af, maak al haar goed bymekaar en stap na die voordeur toe. Sy draai om, kyk na my en sê: “Ek moet nou waai. Jou vrou sal oor ‘n paar minute hier wees en ek dink sy sal vir jou sorg. Ek hoop jy sal dit wat vandag gebeur het net tussen ons twee as ’n geheim hou.”
Sy buk met haar sexy gat in my rigting om haar goed van die mat op te tel en ek staar na haar koekie-lippe wat erg geswel is en drup van jagsheid. Haar bene blink van al haar kom-sappe wat uit haar uitdrup. Dit voel asof my kop wil ontplof van pure jagsheid.
Daarmee stap sy by die deur uit, swaai haar gat en gooi haar masker oor haar skouer agter haar toe sy uitstap.
Ek sit vir meer as tien minute en gesukkel my gat af om los te kom. Die toue is so goed vasgebind dat ek vassit het en nie kan beweeg nie. Die voordeur swaai skielik oop en my vrou stap in. Sy kyk na my en glimlag toe sy verbystap en soen my op my mond. Daar is ‘n sterk geur van appelbloeisels om haar wat my neusgate vul.
My horing was al so lank hard dat dit nou teen my been lê. Dit is net helfte so groot as wat dit tien minute gelede was. My vrou los my aan die stoel vasgebind. Sy kom staan voor my en begin om baie stadig uit te trek. Sy doen ’n uiters sexy ontkleedans vir my. Sy terg my meer en vryf haar lieflike plekkie op my knie. Om haar nat poessie teen my knie te voel gly, het my horing weer in volle glorie en ek sien hoe donker pers my kop geswel is.
Ek wil loskom van my toue. Ek is nou desperaat om my vrou te spyker! Maar sy het beslis ander idees. Wat volgende gebeur sal een van my gunsteling herinneringe bly vir die res van my lewe.
Sy gaan sit op die mat tussen my bene. Ons is albei heeltemal kaal. Die verskil is dat sy kan beweeg en ek nie. Sy kyk my in die oë en sê: “Ek het vanaand reeds genoeg pret gehad. Nou is dit jou beurt. Jy kan niks vir my doen nie. Ek wil jou liefhê sonder dat jy op my hoef te fokus. Ek sal vir myself sorg terwyl ek jou lief. Al wat ek van jou wil hê, is dat jy vir my sê wat jy wil hê as ek dit nie vir jou doen nie. Vertel my wat goed voel terwyl ek dit doen. Ontspan nou en geniet jouself.”
My pragtige vrou vergeet van die res van my en begin om net liefde te maak met my voël. Dit is so intiem dat dit amper onmoontlik is om te beskryf. Hou in gedagte dat ek niks kan doen nie. Ek is nog so vasgemaak dat my voël oop is vir haar om enigiets daaraan te doen wat sy wil.
Sy begin deur my teen haar gesig te vryf. Oral oor. Dan soen sy dit en streel dit, terwyl sy die kop stadig oop en toe maak. Haar tong gly stadig langs die skag af terwyl een hand haar mond se liefde aanhelp deur my voorvel stadig oop en toe te trek, en haar ander hand met my knaters speel. Daarna beweeg sy af en lek hulle en suig hulle in haar mond in.
Sy trek my voorhuid oor die kop en doen iets wat vir my totaal nuut was. Sy steek haar tong in my voorvel in en draai haar tong om en om my voëlkop binne-in die voorvel. Dit is ‘n ongelooflike sensasie en dit voel asof my knaters gaan ontplof. My kop is so sensitief dat dit voel asof hy tien maal groter is. Op ‘n stadium verruil sy haar tong vir haar vinger en draai haar vinger om en om my voël kop. Om en om en om my kop, maar binne-in my voorvel.
Ek het nie besef dat sy ook heeltyd oor haar klit vryf nie. Ek is so intens gefokus op wat ek voel dat ek dit eers herken toe ek hoor dat sy besig is om te kom. Haar hele lyf bewe en haar kop val in my skoot. Haar lippe gly oor my voël en sy suig aan hom soos ’n babatjie aan sy dummy sal suig. Alles dit terwyl haar hele lyf ruk soos sy aanhou kom en kom en kom. My voël hop op en af met elke klop van my hart.
Na ‘n paar sekondes trek sy haar mond terug, steek haar tong uit en raak aan die punt van my voël. Haar tong begin om op en af teen my skag te beweeg. Toe trek sy my voorhuid so ver terug as wat dit kan gaan. Op daardie stadium begin sy oor die rant van die kop te vryf. Sag en so liefdevol. Skielik verdwyn my voël in haar mond. Sy hou dit daar terwyl sy op haar knieë beweeg. Sy begin om haar mond op my voël af te druk totdat my balle aan haar ken raak. Ooo, fok. Sy deep-throat my en trek dan terug en dan sak sy weer af op my voël….. Oor en oor en oor! Op en af op my voël. Sy trek heeltemal terug totdat die kop net aan haar lippe raak. Dan maak sy haar lippe styf en weer begin sy duim vir duim stadig afdruk op my voël. Baie stadig. Af, af, af. Dit is so fokken intens.
Ek is so naby aan kom, maar sy het ander planne. Sy trek haar mond van my voël af en kom sit op my skoot. Haar harde tepels druk teen by bors en sy sprei haar bene buite myne. My voël raak amper aan haar klit. Dit het nou ‘n nuwe hulpmiddel in haar hand geword om teen haar oop en opgeswelde klit te vryf. Ons is so nat dat ons sappe oor my balle loop en op die stoel drup.
Op hierdie stadium verdwyn ek heeltemal. Ek het geen liggaam nie. Geen arms nie. Geen bene nie. Ek is net een groot, polsende, druppende voël. My brein is pap. My hele wese bestaan in die punt van my voël wat teen haar klit vryf. Ek wil in haar oë kyk om haar gesig te sien, want ek het haar weer hoor kom! Maar ek kan nie my oë oopkry nie. Ek bewe en knor soos ‘n dier.
Sy val vorentoe teen my bors en lê net daar en hyg na asem. Die manier waarop sy oor my lê het my voël direk by die ingang van haar poesie. Met die geringste beweging slaag ek daarin om my polsende voël in te glip. Uiteindelik! Alles is uiters nat. Sy lig tot op die punt dat ek voel dat ek besig is om uit te glip, maar op daardie oomblik begin sy weer afdruk op my voël. Sy doen dit so stadig dat ek vir haar begin skreeu: “Beweeg jou gat. Jy maak my mal. Vinniger! Asseblief, vinniger!”
Maar sy het hou aan met die stadige beweging. My voël voel asof dit in kookwater gedoop word. Ek is aan die brand. Die vel op my gesig trek styf en trane loop oor my wange. Ek is so desperaat om te kom.
Sy het ‘n laaste kunsie in die mou. Sy lig haar lyf op en beweeg net op en af op my voëlkop. Baie klein beweging wat ‘n verbysterende effek skep. Ek verloor dit. Ek begin skreeu en knor en skreeu:“O, fok. Fok. Fok.” Oor en oor en oor. Dit voel of liters kom uit my uitspuit. Dit loop uit haar poessie uit, op my knaters en bene en af tot op ons voete. Die volgende oomblik gaan sit sy heelpad op my polsende voël, kry dit so diep as moontlik in haar, gryp my agter my nek vas en druk haar tong in my mond in. Ek suig aan haar tong asof my lewe daarvan afhang. Haar poesie trek om my polsende voël saam en sy melk elke druppel kom uit my uit. Deur my eie waas hoor ek haar brul toe sy nog ‘n gewelddadige orgasme het.
En toe is dit stil. Ons het albei trane wat teen ons wange afloop. Dit was so intens. En die geur van appelbloeisels hang in die lug.
2 COMMENTS
Asemrowende storie dankie
Ek is bly jy het dit geniet. Daar is nog 3 stories in die pyplyn.