Gypsy

deur Whale

Sy is die laaste een wat deur die klein deurtjie van die vliegtuig buk. Die vlug is vol, ons het almal vir die laaste passasier gewag om aan te meld. Die gehyg na asem by die deur laat my opkyk van my tablet af. Sy is mooi, met ‘n rooierige skynsel in haar hare. Die lugwaardin lyk vies, en oomblikke later sien ek hoekom. Rooikop het ‘n moerse pakkasie saam met haar, hoe sy dit reggekry het om daardie bondel as handbagasie deur te dribbel sal net sy weet. Outomaties gaan my oë oor die duifgrys sitplekke, al met die rye af. Fok! Sy sit langs my, die ander sitplekke is als reeds beset. Ek staan op uit my aisle seat en wag geduldig. Sien hoe sy sukkel met die bondel in die gangetjie af. Mooi bene, kan dit duidelik onderskei danksy die ski-pant (of tights soos vrouens verkies om te sê) wat sy dra. Mooi gatjie ook, vol borste wat teen ‘n effens verslete t-shirt beur. Eers toe sy nader is sien ek sy dra nie ‘n bra nie, haar tepels druk kordaat teen die materiaal van die t-shirt. Dan is sy by my.

“Sorry sir, I have the window seat but I was wondering if we can swop? I don’t want to bother you with all my stuff?” Hees stem, groen oë, sproete oor die brug van haar neus. Laat my dink aan die Gypsy waarvan Koos Kombuis sing. Ek knik, reeds oortuig dat die beste seat op hierdie oomblik wel die een by die venster is. “Thanks” sê sy en ek skuif in die sitplek in. Ek kan nie help om te staar toe sy haar lewe begin orden in die gangetjie nie; die swaar rugsak word eerste afgehaal, dan buk sy om iets daaruit te haal. Die lyne van ‘n g-string druk teen die broek wat sy aanhet, Donkerkant skrik wakker. Haar borste hop parmantig in die los hemp toe sy langs my in die sitplek inval. Ek sluk, skielik bewus van die roering in my broek.

Die enjins dreun eentonig terwyl die vliegtuig sidderend deur wolke sukkel. Ek staar na die slierte wolke wat verby die venster skiet, maar my gedagtes is by die Gypsy langs my – sy ruik vars, skoon. Ek waag ‘n kykie in haar rigting, sien vir die eerste keer die sweet op haar voorkop pêrel, dan die mooi hande wat krampagtig aan die sitplek vasklou. Die naels is kortgeknip, geen politer daarop nie. Ek besef sy is vreesbevange en ek raak liggies aan haar hand, eintlik om haar aandag te trek, maar sy gryp my hand vas soos ‘n drenkeling aan ‘n reddingsboei. Haar asem is vlak, haar lyf gespanne. En tussen dit alles deur wonder Donkerkant of haar asem ook so jaag as sy ‘n orgasme kry. My meneer wil-wil regop staan, en die feit dat ek skielik oorbewus is van hoe sy ruik is ‘n aanduiding dat Donkerkant reeds my sintuie begin beheer. Dan vou ek haar fyn handjie in myne toe.

Die aangename reuk van lugdiens-kos bereik my neus saam die stoom uit die boksie op die tafeltjie voor my. Ons is deur die slegte weer, en die lug is nou besonders stil, amper asof moeder natuur vir Gypsy wil wys hoe mooi dit eintlik kan wees. Intuseen het ek gehoor haar naam is Hannah en sy is van PE. Sy het besluit om by die sirkusskool in die Kaap te gaan aansluit as vuurvreter (‘n letterlike vuurvreter!) en dis haar eerste keer op ‘n vliegtuig. Sy het geen familie of vriende in die Kaap nie, het haar laaste geld as straat-kunstenaar vir die vliegkaartjie gebruik. Gesê as sy nie by die sirkus kan aansluit nie sal sy maar weer op straat perform en in backpackers slaap. Tot dusver het ons lekker gesels, maar die gesprek het effens doodgeloop terwyl ons pik aan die waterige kos.

Terwyl ons wag vir die lugwaardin om die leë bokse te kom haal sy sit en krabbel op ‘n servet, skuif dit dan na my toe. “Do you have a girlfriend?” staan daar in ‘n sierlike handskrif. Ek skud my kop, Donkerkant sit regop. “Would you like to meet up sometime?” skryf sy weer. Ek knik, deeglik bewus daarvan dat sy doelbewus nie praat nie, hierdie gesprek is net vir ons twee bedoel – Donkerkant wag in spanning. “Do you like sex?” skryf-vra sy. Ek verstik in die Coke waaraan ek drink, sukkel vir die volgende twee minute om nie te vrek nie, en deur tranerige oë sien ek hoe sy agter haar hand vir my lag, die neusie gefrommel, die sproete daarop dansend. Dan knik ek. “Be back now!” fluister sy vir my en staan op, die g-string weer duidelik sigbaar. My horing is nou prominent teen my chino afgedruk. Ek hoop maar iemand sien dit nie.

Dan is sy terug, haar regterhand styf toegeknyp. Sy beduie ek moet my hand hou, draai met haar rug na die gangetjie en sit ‘n wit stukkie lap in my hand. Eers toe ek die rekkie sien besef ek dit is haar g-string, ek maak my hand vining toe. Weer die giggel agter die hand. Sy beduie met haar oë ek moet lees, en ek maak so. Op die grootste deel wat reeds klam is staan net “your place???” geskryf. Ek knik en sy sit tevrede terug in die stoel. Donkerkant doen die oorwinnings-dans, hy kan nie glo wat so pas gebeur het nie.

Sy staan met haar boude teen my kombuistoonbank, die glas wyn liggies in haar hand. Die tepeltjies terg my steeds deur die materiaal van die hemp, en ek staar openlik.

“Do you like it?” vra sy; ek het nie besef sy sien ek staar nie. Voor ek kan antwoord sit sy die wynglas neer, kyk skalks na my en trek die hemp oor haar kop. Twee ferm borste met roospienk tepels word ontbloot. Donkerkant snak na asem, my liggaam reageer onmiddelik.

“Who are you?” kan ek nie help om te vra nie, hierdie gebeur net in flieke en boeke.

“I told you, I am Hannah.” Ek vat ‘n groot sluk van my wyn.

“Your turn!” kom die hees stem, gebiedend. Ek trek my hemp uit, wonder benoud of ek na sweet ruik. Sy stap nader, begin oor my maag en borskas vryf. Ek sien die skitterwit tande wat sigbaar is deur haar effens oop lippe. Sy gryp my voël so skielik vas dat ek nie die hyggeluid kan keer nie. Sy lag.

“I see we want the same thing?” sê-vra sy.

“Yes” kry ek dit skor uit. Sy buk af, op haar knieë, begin my belt losmaak, dan my broek. Sy trek beide my broek en onderbroek in een beweging af en my meneer spring kordaat regop. Donkerkant is stomgeslaan, kan sy geluk nie glo nie. Dan vou haar lippe om my voëlkop en dit vat slegs sekondes vir my om te besef hierdie is nie haar eerste blowjob nie. Die manier waarop sy haar tong oor die sensitiewe kop beweeg maak dat my voël rondspring in haar mond. Dan druk sy my in haar keelgat af tot ek my eiers teen haar ken sien druk. Sy pluk my uit, hygend na asem.

“Please fuck me!”gebied sy. Dan neem Donkerkant oor.

Ek sleep-dra haar kamer toe, gooi haar op die bed neer en raak van haar broek ontslae. Ek is nie verbaas om die welige bos hare op haar venus-heuwel te sien nie, en alhoewel ek van skoongeskeerde dames hou, pas hierdie by haar. Ek sien die opgeswelde koeklippe met die oor-ontwikkelde binnelippe wat daaruit hang en ek sak af voor haar. Die sout-smaak van haar nat wil-wil oorweldigend raak, maar sy kreun so hard en genotvol dat ek outomaties begin werk. Ek byt haar lippe vas, trek met my tande daaraan, knie om die beurt haar klit met my tong, druk ek my tong in haar souterige gleuf in. Deurentyd hou ek ‘n effens trek-greep op die bossie hare en oomblike later boog sy haar rug en kom sy rukkend en stil. Die witterige lekkerte wat uit haar loop spoor Donkerkant aan om weer te proe, en die muskus-smaak laat hom finaal beheer verloor. Hy skuif haar hardhandig hoër op teen die bed, lig haar bene op en gooi dit weerskante van my kop oor my skouers. Sy is doodstil toe ek my kloppende meneer in haar druk en haar hard begin ry. Sy gryp my eiers skielik vas, en begin hulle ritmies masseer terwyl ek met elke stamp in haar in vinniger en harder beweeg. Die kopstuk van die bed klap so hard teen die muur dat ek dink die pleister gaan afdonner, en die sopperige klapgeluide kan sekerlik oorkant die straat gehoor word. Waar sy die krag so skielik vandaan kry weet ek nie, maar sy boog haar rug weer toe sy haar tweede orgasme hygend en kreunend bereik, en ekself verloor beheer. Sterre ontplof voor my toe ek rukkend my saad in haar inpomp met my voël diep in haar en haar bene steeds oor my skouers. Dan bedaar ons en sien vir die eerste keer dis reeds donker buite. Ek nooi haar om te oornag en sy stem in.

Sy is reeds weg toe ek die volgende oggend opstaan. So ook al die geld in my beursie, my horlosie, laptop en tablet. “Maar Hannah is ‘n Bybelse naam!” is al wat ek vir Donkerkant te sê het. Dan bel ek die polisie.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

8 thoughts on “Gypsy

  • October 5, 2018 at 3:24 pm
    Permalink

    Dis tipies Gypsy…. betower jou met haar skoonheid en sjarme… en laat jou kaal agter. Die skrywer het eerstehandse kennis van gypsy. Pragtig

    Reply
  • September 25, 2018 at 8:55 am
    Permalink

    Ai die Sigeuners darem… Kwaai storie ou maat!

    Reply
  • September 12, 2018 at 1:56 pm
    Permalink

    Watter lekker liegstorie moes toe vir die polisie en versekering gespin word? Te oordeel aan jou gelukkie, is die ongelukkie sekerlik dit werd. Goed geskryf, as dit maar so kon wees nê.

    Reply
  • September 12, 2018 at 12:57 pm
    Permalink

    Goed gedoen Whale. Sy.moet gesoek word en dan moet haar boude brand.

    Reply
  • September 11, 2018 at 4:55 pm
    Permalink

    Mooi geskryf, lyk my die Hanna sal enige man verlei. Gypsy’s is n werklikheid ne.

    Reply
  • September 11, 2018 at 3:27 pm
    Permalink

    Ek vermoed Donkerkant meen dit was die verliese werd….

    Reply
  • September 11, 2018 at 3:16 pm
    Permalink

    Lekkerte het ‘n prys …….

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)