Groen Gras (1)
deur Bloukopkoggelmander
Ek stap uit op ons strandhuis se stoep, ek het pas klaar gedraf en gestort, dit is nog vroeg, my vrou en kinders is saam met vriendinne Kaap toe vir die dag. Ek staan teen die reling en kyk uit oor die strand.
Strandlangs kom ‘n vrouefiguur aangestap, geel bikini top, kort denim broek, sy is te ver om haar ouderdom te skat, maar op die oog af mooi. Reg oor my kyk sy op en ek herken haar as my seketaresse van so 3 jaar terug, toe ek nog bestuurder op ‘n naburige dorp was. Haar hare val mooi om haar gesig. Die styl pas beter as die kort kapsel waarmee ek haar leer ken het, sy het gewig verloor of begin oefen, want haar lyf is fermer, haar ledemate perfek gedefinieer, haar maag plat. Sy waai en kom nader gestap. Sy is het vrypostige persoonlikheid met ‘n reputasie as ‘n regte “cock teaser” op die buurdorp. Sy het die vermoeë om enige man te laat kwyl, alhoewel sy getroud is, weet almal dat sy en haar man hulle min steur aan die reëls van die huwelik, beide het al affairs gehad, en sy het openlik met my gepraat oor hulle betrokkenheid by “swinger” parties. Ek het baie gewonder en selfs gefantaseer oor wat sy na bewering als met ‘n man kan doen.
Sy groet my op haar juviale manier toe sy teen die trappe opkom.
“Hi, my magtig so dit is waar julle bly?”
Ek knik en vra: “Kuier julle vir die naweek hierond?”
Sy glimlag vlugtig. “Nee my kinders is saam met hulle pa na sy ma-hulle vir die naweek, ek sit te veel vas met die draak, jy weet mos, ek bly in vriende se huis ‘n ent daai kant toe.” Sy beduie met haar hand.
Ek gaan sit op ‘n patio stoel, sy gaan sit oorkant my. “Waar’s jou vrou en kinders?”
“Kaap toe, my geld gaan uitgee, hulle en ‘n klomp vriendinne.”
Ek kan nie help om haar mooi ronde borste onder die geel bikini-top te bewonder nie, sy weet ek kyk.
“Wil jy koffie hê?”
Sy knik en staan op. “Ek sal maak, jy het altyd gesê daar is net twee vrouens wat jou koffie maak soos jy dit wil hê, ek en jou vrou, dan kan ek sommer kyk hoe lyk julle huis, dit is nogal ‘n mooi huis, so by die strand.”
Sy stap voor my by die deur in, ek staar na die skoenlapper tattoo op haar linker skouer, baie sexy, my vrou gril vir sulke goed. Ons stap ‘n draai deur die huis, eindig in die kombuis, ek gee die koffie-goed aan. Ons stap weer uit op die stoep, koffiebekers in die hand, sy sit haar beker op die patio tafel neer en trek een van daai maer pakkie sigarette en ‘n aansteker uit die denim broekkie se gatsak en steek een aan. Sy staan teen die reling van die stoep en tuur oor die leë strand, teug aan haar koffie en blaas rook wolkies die lig in.
Ek hou nie van mense wat rook nie, maar sy doen dit so sexy dat dit meer verleidelik as ongesond lyk. Toe sy my seketaresse was het ek haar probeer oortuig om op te hou, maar later moed opgegee, nes haar man. Ons drink in stilte tot haar sigaret klaar is, sy skiet die stompie rebels oor die muur.
“Dis eintlik verby tussen my en my man. Hy het my ‘n paar weke terug weer geslaan,” sê sy sonder omhaal.
Ek dink, terwyl ek weer haar begeerlike lyf bewonder, ek en my vrou het maande laas seks gehad. Die donner kon nog nooit sy humeur en vuiste beteel nie, as my vrou so sexy was … mense is vreemd.
“Wat frons jy so?” vra sy. “Ek dink maar net hoe vreemd ons mensdom is, dit is al.”
Sy gaan sit weer op die stoel oorkant my met haar bene effens uitmekaar, ek verbeel my ek sien ‘n stukkie van die geel bikini broekie tussen haar bo-been en die rafels van die denim se skrapse pype.
Sy kyk deurdringend na my. “Toe ons saam gewerk het het ek nogal gewens my man was meer soos jy, partykeer het ek gewens ek kon jou eerder ontmoet het, ek sou jou voor jou vrou se neus weggeraap het.”
Ek kan net grinnik: “Wel dit sou interssant gewees het.”
Sonder om ‘n oog te knip vra sy: “Het jy my al ooit begeer?”
Ek kan net bloos (ek bloos maklik). “Jy is ‘n flippen sexy vrou, enige volbloed man sal twee keer na jou kyk, maar jy weet dit mos.”
Sy leun vooroor, die gleuf tussen haar borste verdiep, die ferm rondings hou my oë vas genael. “Dit lyk my jy is ‘n volbloed man.” My hardloop broekie is te dun om die roering daar te verbloem.
Sy staan op en kom sit wydsbeen op my knieë, leun nader na my toe. Gevaarligte gaan in my kop af, maar my weerstand dreineer soos water deur sand. Ek en my vrou het maande laas seks gehad.
Haar tong boor in my mond in, ek proe die koffie en sigaretrook, maar dit is vreemd aangenaam. Ons tonge dans in en uit mekaar se monde, die wellus vloei oor my, ek verloor alle beheer, my ereksie druk hard teen haar skaambeen waar ons ontmoet.
Sy trek my op ons tol die huis in, ons tonge verstrengel, ons hande soekend oor mekaar se lywe, ons val op die leerbank in die tv-kamer neer, Ek stroop die geel bikini -top van haar af, haar tiete tuimel vorentoe, my wagtende mond gryp een tepel en suig hard, dan die ander een, haar tepels is hard, donker pienk punte van genot, ek stroop die denim en bikini broekie af in dieselfde beweging waarin my hardloop broek uit die pad gepluk word. Ek staar openlik na haar kaal poes, geen hare daar nie, my vrou het ‘n welige bos, sy weier om iets daaraan te doen, sê dit is hoe dit hoort.
“Lek my.” Sy druk haar doos uit na my, ek streel met my tong oor die gladde lippe, groot hoeveelde slym benat haar lippe en die binne kant van haar poes. Sy het ‘n groot klitoris, ek lek, druk my tong in tussen haar nat dooslippe, my tong glip af na die perium, alles is nat en sluimerig, sy het ‘n perfekte ronde anus, ek kan my self nie keer nie en speel ook met my tong oor die perfekte ronde gaatjie, sy kreun en trek my terug sodat my tong weer oor haar klitoris speel, sy begin vinnig hyg en ruk hortent, ek kan voel hoe haar klitoris onder my tong klop en die spiere in haar onderlyf ruk en vibreer.
“Nou is dit jou beurt,” sê sy.
Sy druk my plat op die bank, lek my stywe piel op en af, oor die kloppende glans, neem my in haar mond, lek met haar tong beweeg op en af, my vrou doen nie blowjobs nie. Ek skiet strale kom in haar mond in, sy hou haar mond oor my pielkop vang al die slym op, lek sy punt skoon, sluk alles af.
Sy kom lê styf teen my op die bank, haar kaal borste teen my bors haar been gevou oor my onderlyf en piel. Ek voel beneweld verlore.
Na wat soos ‘n ewigheid voel wikkel sy los. “Ek moet gaan pis.”
Sy staan op en loop kaal die gang af. Ek hoor hoe ‘n helder sterk straal in die toilet inspuit, sy het sommer die badkamer deur oopgelos, my vrou sal dit nooit doen nie.
Sy stap poedelkaal verby die bank kombuis toe. “Nog koffie?”
Ek kan net knik, ek vertrou nie my stem nie, net so kaal maak sy die koffie, nog ‘n eerste vir ons kombuis.
Sy kom sit langs my op die bank, gee die koffie aan,haar bene effens oop ek kan my verkyk aan die kaal poesie. “Ek wou daar ook ‘n tattoo kry, maar dit is te seer, Hollywood wax is al erg genoeg.” Ek vra liewer nie – sal dit later gaan google.
Toe ons koffie klaar is kyk sy my in die oë. “Die bekendstellings is nou afgehandel, ek het nog twee gate wat brand om jou piel te voel, jy het ‘n lekker groot voël, jy vrou is seker baie tevrede, dit is nog een van die probleempies tussen my en my man, hy’s effe klein, is baie gevoelig daaroor.”
My brein het vasgehaak by die middelste deel van haar sin. Het ek reg gehoor? Ek het dit al in die porno’s gesien wat ek deesdae skelm kyk as my vrou al slaap, maar nog nooit beleef nie.
Sy skuif teenaan my en ons tonge vind mekaar weer, my hande gly oor haar tiete, speel en vroetel met die harde tepels, my hand gly af en vind haar sappige wagtende nat poes, die skaamlippe glad van die slym, my vingers gly maklik en diep in haar in, ek beweeg my vingers in en uit, ek waag ‘n kans en laat een vinger saggie oor haar anus streel.
“Jy kan maar jou vinger indruk as jy wil.”
Ek wag nie, glip die punt van my vinger in, haar anus laat my vinger sonder moeite in, sy soen en suig my mond, haar hande op my voël, sy druk my balle saggies, my piel is groter en harder as wat hy nog ooit was. Sy druk my plat op die leer bank, kom sit wydsbeen op my maag, ek voel die hitte uit haar doos op my maag, sy skuif agtertoe sodat my piel deur haar boudgleef gly, sy lig haar effens op en my piel gly maklik tussen die volgeswelde nat gliberrige lippe in. Sy beweeg ritmies op en af, sy het ‘n manier om so effens te draai terwyl sy op en af beweeg. Vir die tweede keer die dag ontplof my saad in ‘n ander vrou in, sy wag dat ek ophou sidder, vou dan vooroor met haar kop op my bors, na ‘n rukkie glip my voël vanself uit. Haar haar hare ruik na spanspek en see. Ons lê seker ‘n halfuur so kaal teen mekaar. Ons moet altwee die keer gaan pis, sy gaan sit eerste, sonder poeshare kan ek maklik sien hoe die straal verby haar verstommende klitoris uitstraal, ek gaan staan en pis verbasend maklik al kyk sy vir my.
“Ek moet nou eers ‘n sigaret in my lyf kry,” së sy. Sy vroetel die pakkie uit haar denim broek en stap net so kaal uit op die stoep, die mense wat intussen op die strand vergader het kan gelukkig nie tot agter op ons stoep sien nie, ek het al gedagdroom dat my vrou soms daar gaan lê of top-less tan. Braaf stap ek ook met my tevrede swaaiende voël uit en gaan sit langs haar.
Nadat ons elkeen ‘n toebroodjie en bier in volle naaktheid geniet het stap ons kaal deur my en my vrou se huis. Ons eindig maar weer op die groot leer bank op, ek voel gemaklik met haar daar, dit is waar ek gereeld sit en draad trek as my vrou al slaap. Sy skuif styf teen my aan en ek vou my hande oor haar ferm, ronde tiete, ons praat lank oor ons onderskeie huwelike. Ek sê ek sal nooit kan skei nie oor ek tog lief is vir my mooi vrou en oor die kinders. Sy spekuleer oor redes waarom party vrouens nie van seks hou nie. Dit word laat.
Sy begin my weer wild soen. “ Ek skuld jou nog een.”
Sy trek haar nael saggies oor my piel en hy reageer onmiddelik. Sy glimlag en skuif haar bene wyd oop. “Jy sal eers weer bietjie slym moet genereer,” sê sy.
Ek laat my nie twee keer nooi nie en my tong vind haar groot klitoris. Toe ek twee vingers by haar poes laat inglip kan ek voel dit was nie regtig nodig nie – vlae slym klop oor my vingers. Ek bevoel haar binnekant, al die voue en kante. Skielik ruk sy. “Jy het my G-kol.” Ek vryf nog ‘n paar keer en sy begin hewig ruk en spasma. Na ‘n ruk maak sy haar oë oop: “Ekskuus ek het ‘n baie sensitiewe G-kol.”
Sy gaan kniel voor die bank met haar mooi agterstewe na my en skuif haar knieë wyd oop sodat haar vagina oopgaap. Ek kyk na haar mooi anus. Ek kniel agter haar en vryf my hand oor haar nat parra. “Vat van die slym en vryf dit oor my hol,” gebied sy.
Ek sleep my vingers deur die slym en vryf dit oor haar anus, my nat vingers glip maklik in, diep, ek druk en draai ek voel hoe haar sfinkter verslap.
“Nou daai lekker piel van jou.”
Ek druk my piel diep in haar poes in, trek hom weer uit, hy blink van die slym. My piel glip verbasend maklik in haar hol in, ek pomp en pomp tot my piel styf ruk, daar is nie baie kom oor nie, maar nogtans ruk die spiere in my maag en boude lank. Sy laat my voël lank talm, knyp hom vas, laat skiet en los ‘n paar keer en laat hom dan uitglip.
Epiloog:
Daardie aand het ek nie porno gekyk nie, al is my vrou vroeg bed toe met ‘n hoofpyn.
Ek het wel Hollywood wax ge-google.
Daar is ‘n verskil tussen mooi en sexy.
Die volgende oggend het sy weer verby gestap terwyl ek en my vrou koffie drink op die stoep. Sy het vlugtig in ons rigting gekyk maar kon ons nie sien.
2 COMMENTS
Een van die heel bestes!!!
Elke man se droom word hier bewaarheid. Sjoe !