Gastehuis Gunsies (finaal)
deur Wille Will
(Lees vorige episode HIER)
Jani is eintlik half verward soos haar intieme soen met Melt haar korrasie nog meer opstoot. Sy lippe, sy tong, sy asem, sy reuk, sy arms – alles oorweldig haar. Haar eie diep bewaarde geheim van bewondering en begeerte om in sy arms te wees, vanaf die eerste dag toe hy met haar ‘n onderhoud gevoer het, word nou bewaarheid.
Hulle lippe trek van mekaar weg, maar hy hou albei haar wange nou in sy handpalms en leuen met sy voorkop teen hare.
“Waar kan ons alleen wees … NOU ?” vra hy saggies.
“Ek kan net dink aan my kamer, siende dat dit al laat is, maar ons moet hiper-versigtig wees,” prewel sy terug.
“Nou goed, ek gaan voorgee dat ek vertrek … en ek het ‘n plek waar ek my motor kan wegsteek! Gaan meng jy weer, groet. ruim op … wat ookal tot almal vertrek het. Tydens die proses glip jy gou na jou kamer toe en los die deur oopgesluit. Ons kry mekaar daar.”
“Ek kannie waggie,” glimlag sy vir hom in die donker, staan op en soen hom op sy voorkop en stap weg.
Sy stap tot by André waar hy en Meneer Muller langs mekaar staan agter die toonbankie. Meneer Muller het so ‘n belaglike, skaap-glimlag op sy gesig.Die musiek doef-doef nog en die ander is besig om lekker te kuier.
“André, ek het ‘n skel-hoofpyn wat skrik vir niks. Ek gaan gou van my meds drink innie kamer, dan kom ek terug.”
Sy het gou opgeruim (daar het ‘n half-nat handdoek voor die stort se deur gelê), die bed weer glad gestryk en die bedlampie aangesit. Sy’t vinnig lugverfrisser in die lug gespuit en die hooflig afgeskakel, voordat sy die deur met ’n klik net toe getrek het. Sy stap terug swembad toe met ‘n opgewondenheid soos ‘n kind op Ou-Kersaand.
***
Melt het die Beemer, versigtig, as gevolg van die nou spasie, agter ‘n vol wingerdprieël by ‘n akkerboom links van die ingang getrek. Dit was versteek van die pad buite asook die voordeur van die gastehuis. Hy leuen oor na die paneelkissie en haal ‘n kannetjie C.K. onderarmsproei daaruit, knoop die hemp los en spuit die manlike houtgeur mildelik oor sy bo-lyf. Met ‘n glimlag trek hy sy broek oop aan die bo-kant en gee een spuit na binne op sy onderbroek. Hy klim uit die kar, stoot sy vingers deur sy kuif en druk die sluitknoppie van die BMW. Hy stap tussendeur die plante, buite die ligkring van die parkeer area, na die voordeur. Hy loer en sien dis verlate, glip vinnig in en dan deur die deur na die kamers. Hierdie deel van sy plek kom hy so selde in dat hy na die nommers moet loer bokant die deure voordat hy Jani se kamer kry. Hy kyk weer vinnig na links en regs en die nommer bo die deur en as hy mense hoor in die kamer langsaan, gaan hy blitsig binne en maak weer die deur saggies toe agter hom. Haar kamer het ‘n aangename lentebloeisel geur wat in die lug hang en is netjies met net die bedliggie wat brand. Hy stap deur na die toilet, tel die sitplekraam op en verlig homself. Hy ruik die Calvin Klein uit sy onderbroek en hoop sy hou ook daarvan. Hy trek sy meneer se voorvel bietjie terug en maak seker die laaste druppel is afgeskud. Hy rits toe en stap deur kamer toe. Hy gaan sit op die bankie by haar spieëlkas en knoop die enigste knoop van die hemp los. Hy bring sy arms op en met palms teenmekaar slaan hy ‘n ritmetjie teen sy lippe uit terwyl hy vir haar wag.
***
André het besorgd vir Jani gevra of sy nie liewer wil gaan inkruip nie, maar sy het kopgeskud en help opruim. Uiteindelik stap sy weg met ‘n “lekkerslaap!” aan almal en soos sy die trappe afgaan, ruik sy doelbewus onder haar arms of daar nie ‘n klankie is nie. Met haar hand op haar kamer se deurknop wonder sy of hy al daar is. Sy glimlag vir haarself as sy versigtig loer om haar eie deur. Hy sit by die spieëltafel asof hy diep peins oor iets. Sy gee ‘n helder laggie, maak die deur toe en draai die sleutel. Waneer sy omdraai staan hy reg agter haar en neem haar in sy arms. Sy begroet sy gulsige soen en haar hande gaan reeds op na sy nek, maar dan stoot sy hom liggies weg en gee ‘n treë terug.
“Melt,” sy kyk in sy grys oë. “Ek noem jou by jou naam nét as ons alleen is. Ek hoop jy’t nagedink oor wat miskien nou gaan gebeur tussen ons en dat dit nie net ‘n drang is nie. Ek weet ook dat jy en Heleen baie lief is vir mekaar en miskien is sy nader aan haar ou self as wat jy besef, julle moet praat.”
“Wat weet jy van on …” sy druk haar voorvinger oor sy lippe.
“Los dit, ek praat nou.” Daar is vraagtekens en skok in sy oë.
“Ek is selfsugtig, ek weet, maar van die eerste dag wat ons ontmoet het, het ek ‘n drang … amper ‘n behoefte om met jou intiem te wees.”
Sy bloos en kyk af.
“Maar …”
“Sjuut, asseblief dat ek net klaarpraat. Is moeilik genoeg soos dit is.”
Haar oë priem weer in syne in en sy tel sy twee hande op in hare.
“Ek het my drange onder beheer gebring en met die nodige respek jou aan gelukkige Mevrou gelos.” Sy glimlag effens.
“Tot met die dansvloer sopas.”
“Ek vra net, as jy nog wil, dat ons dit stadig en met al ons gevoelens en emosies ten volle doen. Dis eenmalig en ek wil elke sekonde daarvan in my geheuebank bêre en dit oproep wanneer ek wil, vir die res van my lewe. Dit moet nie net fisies wees nie, maar ek belowe daar is geen toekomstige verpligting daarin nie, net ‘n suiwere uur van net ons twee. Daarom het ek die deur gesluit vir die buitewêreld en nie omdat iemand ons miskien kan betrap nie.”
Sy laat weer haar oë sak.
“Jani, dis die eerlikste onthulling wat ek nog ooit van iemand gehoor het. Ek respekteer en waardeer dit en hoop en ek stel jou nie teleur nie.”
Hy lig haar ken op en soen haar op haar voorkop terwyl sy hande die bande van die aandrok afskuif oor haar skouers. Sy trek haar arms uit die rok en plaas haar hande op sy sye binne die oopgeknoopde hemp en skuif ook sy hemp oor sy skouers. Sy staar verstom na sy simmetriese bo-lyf waarop daar nie een enkele haar is nie!
Hy kyk na haar borste en voel fisise reaksies in sy broek roer.
Hulle is nie te klein nie, maar is peervormig met die punte na bo. Haar tepels staan nie alleen uit nie, maar vorm met die aerola’s ‘n dik knop aan die punt van elke bors wat nou in die lug troon. Dis die mooiste tiete wat hy nog in sy hele lewe gesien het! Hy skuif die rok af tot op haar middel en is verbaas dat sy nie ‘n bra aan het nie. Hy bring weer sy lang vingers strelend op oor haar lyf en neem elke bors, een in elke hand vas met ‘n drukkie.
Sy voel ‘n tinteling deur haar gaan as hy haar borste druk in sy hande en dan vra sy: “Draai om en dan maak jy jou gordel en ritssluier los, asseblief.”
Hy maak so en voel skielik haar vingernaels wat strepies trek vanaf sy skouers oor sy hele rug tot dit by die broek inhak en met die onderbroek dit afskuif tot onder sy boude. Hy sien sy stingel halfmas-erek uitpeul uit die broek. Haar hande kom onder sy arms op na sy bors en soos wat sy elkeeen van sy tepels saggies knyp en rol in haar vingers voel hy haar goddelike tepels en borste in sy rug boor en sy voël groei ten volle erek.
Haar hande gly nou af oor sy ribbes na sy bekkenbene toe, maar dis soos skoenlappers wat oor sy liggaam beweeg. Hy ervaar dit as uiters eroties en sy voël is nou kliphard, alhoewel sy glad nie daaraan raak nie. Miskien juis daarom, dink hy by homself!
“Jou beurt,” sê sy saggies in sy oor en hy voel haar hande en lyf raak glad nie meer aan hom nie.
Hy draai om en hoor ‘n bekende stem wat skree uit die kamer langsaan: “O, Grote Griet … nee … nee!” maar voor hy die stem kan eien verskuif sy aandag terug na Jani se rug voor hom. Hy buk en skuif en trap eers heeltemal uit sy broek en onnie uit. Hy plaas sy hande weerskante op haar sye om die opgefrommelde aandrok verder af te skuif. Haar lyf ruk met sy aanraking. Wanneer hy die rok oor haar boude afgeskuif het herinner haar boudjies hom aan die erotiese foto van boude met sandkorrels op wat hy nie so lank terug op Annelise se “Kombiekiehier” blog gesien het op die Internet.
Wanneer die rok op die vloer is glimlag hy weer omdat sy ook nie ‘n panty aan het nie! Sy hande volg weer oor haar mooi kuite die pad op en sy gesig wat nou regoor haar boude is ruik haar feromoonafskeiding en tussen haar bene kan hy die afetsing van haar vrug sien. Hy druk haar boude nou ferm met altwee hande en trek hul liggies van mekaar weg. Hy blaas asempies kort na mekaar in haar holletjie in en as sy reageer trek hy met sy tong ‘n nat streep daardeur.
“Melt, Melt …w-wat doen jy aan my?” hoor hy haar hortend sê.
Sy tong natspoor verder op oor haar rug tot by haar skouers soos wat hy orent kom terwyl sy hande om haar lyf voor opgaan oor haar tot hy die verruklike borste kommetjie in sy hande. Sy harde voël het intussen in die gleuf van haar boude, kloppend, tot rus gekom.
Jani swaai om en trek met haar een hand om sy nek sy lippe weer nader aan hare en die ander sak af en soek sy penis tot sy dit polsend in haar hand het en sy voorvel stadig begin op en af skuif oor sy baie groot voëlkop.
“Melt,” fluister sy teen sy lippe. Sy byt sy onderlip liggies en sê dan: “Dis die mees intieme en erotiese voorspel wat ek myself ooit kon voorstel.” Sy byt weer sy lip en dwing sy mond oop. ”Dankie.”
Sy masturbeer hom nou vinniger.
Melt sit een arm om haar lyf en druk haar teen hom vas en die ander hand neem haar ken en mond vas as hy sê: “Jani, met jou aardse eerlikheid en, vir my, die mooiste liggaam wat ek nog ooit aanskou het, moet die dankie van my kom.”
Sy kyk goedkeurend oor sy hele slanke lyf en besef dat hy nie ‘n enkele haar op sy hele lyf het nie.
“Neem my nou, ek wil jou hê,” fluister sy terug.
Hy neem haar mond in syne en sy proe vir hom soos heuning.
(Lees encore HIER)
7 COMMENTS
Mede-lesers/skrywers…dankie vir julle ooglopende genieting van my ” Gastehuis Gunsies ” en al die komplimente.
My voorstel is dat aangesien almal nou al die karakters ontmoet het van die Gastehuis met hul voor- en afkeure, dat julle in”boek” by die Gastehuis en wedervaringe aan ons vertel van en met een van die karakters wat daar werk ?
So sou ek ook van julle vra om dalk bg. slot verder uit te brei ?
Net ‘n gedagte, up-to-you…Annelise kan ook kommentaar oor my voorstel ?
Dis n goeie idee. Go for it as julle lus is.
Die lus is daar, en die stories storm deur my kop, maar ai die tyd om dit op papier te sit
Nee!! Nog!!
Will my ou maat, jys erger as my girlfriend. Maak ons lus en los ons op n HIGH. Het jou komper gebreek of jou pen opgedroog. Hierdie was beslis nie die einde nie.
En hopelik maak jy die mooi storie klaar…asb!
Wille baie goeie storie, maar jy kan ons nie so los nie, die storie begin nou eers tussen Jani en Melt.
Daar is nog baie om te vertel in jou pen….
Kom ons moet weet wat tussen die twee gaan gebeur!!