Fotoverhaal (7)

DAAR IS MEER AS EEN VERHAAL IN HIERDIE POS. HULLE IS ONDER MEKAAR GEPLAAS. 

Hangmat

deur Neil A Morum

Daar was ‘n hangmat op die stoep: een van daardie wye plattes in ‘n staalraam (die hangmat, nie die stoep nie…)  Die geweefde mat het my aan macrami laat dink.

Ek het hom in die swembad gesien: nie lelik nie, nie sleg gebou nie, hy was gemaklik met sy lyf en hy het sy rooi speedo (komaan, rooi speedo?) voorlangs nogal mooi vol gemaak.

Na sy afkoel het hy die hangmat betrek en daarin aan die slaap geraak. Ek kon dus ‘n paar keer verbyloop en weer kyk.

Ek het ‘n sonbedmatras nadergesleep, dit onder die net ingeskuif en daarop gaan lê, reg onder hom.  Die weef het sy vel in blokkies laat uitstaan en ek het uit ondervinding geweet hoe sensitief dit raak.

Ek het patrone met my naels in die blokkies op sy vel gemaak.  Ek het gesien hoe hy, ten spyte van die warm weer, hoendervleis word.  Hy was wakker, maar hy het hierdie speletjie goed verstaan en nie omgedraai nie.

Eers toe ek teen sy rug begin afkrabbel het op pad na sy speedo toe, het hy sy kop gedraai en deur die mat vir my gekyk.

Ek het oor sy boude gekrap, sirkels en strepe gemaak en ek het gesien en gevoel hoe hy hulle saamtrek.

Hy het omgedraai en op sy maag vir my gewag.  Sy speedo was voller, duidelik voller en hy het sy onderlyf so gewoel dat die knop mooi deur die mat se weef gepas het.  My vingerpunte het hierdie aanbod aanvaar en oral oor die stywe materiaal gedartel.  Toe groei hy regtig.  Daar was geen manier waarop hy daardie ding van hom binne daardie belaglike klein broekie kon hou nie en hy het die lappie afgetrek.  Sy penis en testikels het deur een van die gate gehang.  Hy was dik en swaar, nog nie hard nie, maar duidelik op pad na ’n ereksie.

Ek het omgeswaai sodat my mond onder hom was.  Ek moes my bolyf net effens oplig om so by sy manvleis uit te kom.  ‘n Eerste ontdekkende lekkie oor die kop het hom laat oplig; toe ek my tongpunt in die ogie indruk, het hy gekreun.  Ek het onder hom gelê en kyk hoe hy van dik na hard verander, hoe sy penis ‘n voël word.

Hy was nie om sy voël skoongeskeer nie, net kortgeknip; sy balle was wel glad en sag.  Ek het sy skag vasgehou en my tong tussen die twee knoppies deurgetrek in ‘n lang, nat streep.  Hy het duidelik daarvan gehou en sy onderlyf nog laer in die mat ingedruk.  Die twee het net-net in my mond gepas; hulle was los en het heerlik laag gehang.  Ek kon net dink hoe hulle teen my sou klap as hy bo my lê en my ordentlik met diep boorslae bykom.  (Ek hou van diep naai, met my knieë teen jou skouers of jou arms in die waai van my bene…)

Maar ek wou hom nie so hê nie.

Ek het hom aanhou eet.  Hy was diep in my mond, dan vlak, dan my tong om en om, dan weer diep.  My bikinibroekie (blykbaar lyk ek ook nie te sleg in een nie) was sopnat, maar ek het met my knieë opgetrek gelê; hy kon dus nie veel sien nie.

Ek het my tepels oopgehaak en my bolyf opgelig sodat ek hulle teen sy nat punt kon vryf.  Ek het sy voël gebruik om sirkels om hulle te maak totdat ek self wou gek word.

Toe eet ek hom behoorlik.  Hy het gekreun en ek het die begin van sy orgasme voel aankom.  Ek het hom so hard as wat ek kon om sy voël se basis gedruk; dis ‘n ou triek wat ek by ‘n seksskrywer geleer het.  Sy horing het sag geword en sy lus was vir eers weg.

Die frustrasie was vlak op sy gesig, maar hy het geglimlag toe hy sien dat ek geen poging aanwend om te loop nie.

Ek het hom weer hard gemaak, self harder as die vorige keer. Ek het my bene platgemaak en hom toegelaat om te kyk hoe hoog my Venusbult opstaan.  Die bikini-knope weerskante van my heupe het gewaai en ek het my sopnat, geswolle lippe vir hom gewys.  Ek het geweet hy sou die keer langer hou voor hy kom en ek het my beste metodes toegepas om dit so lekker as moontlik te maak.

Hy was diep in my mond toe ek hom weer voel saamtrek.  Ek hou nie van die smaak van semen nie (ek dink meeste vrouens wat sê hulle hou daarvan, lieg) en ek het hom uitgehaal.

Ek het wel aangehou om sy draad te trek en die naat tussen sy balle te lek.  Dit het gewerk, want hy het met ‘n gromgeluid begin kom: dik blertse oor my borste en my keel.

Hy het weer gegrom en ek het gevra: “Nice?”

Sy glimlag het geantwoord.

Twee knope en terughaak later was ek kuis en ek het onder die net uitgeskuif.

Hy was tevrede; ek sou later, in my kamer, die taai strepe van sy saad van my afwas, sy kreune en grom onthou en my kittelaar tot anderkant my eie frustrasie vryf.

******

Fietsry op Harties

deur Wille Will

Ons klomp naweek kuieraars was by Harties.

Die meeste was fietsryers wat ‘n trip elke naweek wou ry vir oefening en ontspanning, tegerlyk.

Ek het nie meer fiets gery nie as gevolg van ‘n knieskyf wat na vele operasies net nie wou regkom nie. Maar ek het my kant gebring om met die 4 x 4 die proviand, fietsparte, gebottelde water, matrasse en verskeie smeer-moeties  saam te ry.

Daar was ook ou Heunis se plomp vroutjie wat altyd as kok en dokter/nurse saamgekom het en nie eers op ‘n fiets kon klim nie en hulle dogter Sunè wat sopas eerstejaar Varsity klaar gemaak het en sommige naweke saamkom om musiek vir ons te speel en barlady te wees vir almal as hulle in die aande, moeg-getrap, ontspan. In ruil kry sy ‘n ruim geldelike bydrae’tjie vir Varsity sakgeld van elkeen om dankie te sê.

Die klomp is almal die Saterdagmiddag weg vir ‘n trippie om die dam en Heunis se vrou (en dogter?)   het na die winkeltjie toe gery om nog hout te gaan haal en sy vrou het gesê hulle gaan sommer vir die middag bietjie daar ontspan.

Alleen tuis, besluit ek om bietjie op te ruim in die chalet, die yskas se bottel water aan te vul en net te sit en ontspan. Ek trek my klere uit en trek my speedo aan wat ek nooit in die openbaar dra nie …. ek’s mos nou alleen.

Na ek die yskas  herbelaai het, tel ek ‘n paar kledingstukke op wat op die rusbank lê en gooi dit in die mandjie in die badkamer. Wanneer ek weer in die sitkamer instap sien ek nog ‘n bikini wat lê op die vloer, naby die deur wat op die stoep uitgaan.

Soos ek buk om dit op te tel, hoor ek vaagweg musiek en ek kyk by die oopdeur uit na die stil water van die dam waar dit vanaf die inham weer oopmaak tot teen ons chalets.

My oog vang onmiddelik die hangmat wat saggies wieg oppie stoep en ek sien twee mooi bene uitsteek waarvan die een voet maat hou asof met musiek.

Sonder denke wie dit kan wees, stap ek geruisloos op my kaalvoete, saggies by die deur uit en buk af tot ek net agter die hangmat is.

Ek loer baie versigtig bo-oor…..

Dis Sunè !

Sy luister musiek op haar i-Pod wat op haar magie lê, met oorfone aan haar kop, maar die volume is so hoog dat jy dit amper sonder oorfone kan hoor. Sy’s lê egter poedel nakend op haar rug met die een voet wat opgetrek is en maat hou en terselfder tyd trek sy, ritmies, met beide hande en lang vingers haar ligroos, stywe tepels aanmekaar uitwaarts op die musiekmaat.

My ereksie word so kliphard in my Speedo dat dit amper seer voel. Ek kyk af oor haar dun middeltjie, die blink ringetjie aan haar naeltjie, langs die i-pod en haar kaalgeskeerde poesie wat uitbult tussen haar bene soos ‘n VW-kewer se bonnet.

Vir ‘n flitsende sekonde gaan ek deur die tweespalt emosie wat menige man al deur die eeue ervaar het: Luister na die belustige, instinktiewe reaksie van my voël of morele herdenke in my kop dat sy ‘n kennis van my se dogter is!

Dan gly die i-pod van haar mooi magie af en jy sien net bene en arms wat opvlieg uit die hangmat om die apparaatjie te vang voor dit dalk stukkend val op die slasto vloer van die stoep. Haar vingers raap dit raak, sentimeters bo die vloer … en dan kyk sy op …

Haar koperbruin oë rek groot soos sy na my staar en sy kom stadig orent met die i-pod in albei hande waarmee sy haar poesie probeer bedek. Die pienk tepels staan penorent op die albaster wit volronde borste en wieg op en neer soos sy vinnig asemhaal.

Ek staan nog steeds half-gebukkend agter die hangmat en ek voel ek word rooi in my kiewe, soos die keer, as kind, wat my Ma onverwags in my kamer ingeloop het en my gevang draadtrek het voor die spiëel net voor ek wou ‘skiet.

“Jissie, oom, ek’t nie geweet oom is hier nie.”

Ek kom stadig orênt en neem weer haar verruklike liggaam, van die tone tot by die gesig, waar. Die i-pod skree  ♪Knock 3 times on the ceiling♪ maar ek hoor eerder Anton Goosen met ♪twee klein kalbassies liefde ♪

Ek kry my bedaardheid onder beheer en kyk haar vol in die gesig.

“Sunè, ek is lankal nie meer ‘n oom vir jou nie. Jy is ‘n volwasse 19 jaar oud met ‘n baie mooi volwasse lyf. Noem my Will.”

Haar oë sak en ek kan sien sy staar na die omlyning van my klipharde voël in die Speedo.

Wanneer sy weer opkyk het ek reeds die twee trëe geneem tot teen haar lyf.

Met my arms om haar skouers druk ek haar styf teen my aan en ek voel die tepels hard teen myne saamsmelt.

Die i-pod val met ‘n kletter op die vloer, want haar hande is nou teen my Speedo vasgedruk.

Ek voel hoe haar vingers die omlyning van my voël , van bo tot onder, vryf en ek weet hy klop nog harder.

Sy kyk op in my gesig en vra : “En nou ?”

Ek plaas my mond oor haar sagte lippe en voel hoe sy gulsig reageer met haar tong wat dartel om myne terwyl sy my amper insuig.

Met my een hand, tussen haar hare, druk ek haar kop op na my gulsige mond en my ander hand gaan tussen ons bolywe in en vryf die tepel van een bors tussen my vingers dat ek voel hoe dit harder word.

Haar hande het intussen my voël bevry van die Speedo en met een hand vryf sy my balsak in die rondte en die ander hand beweeg, ferm maar teer, op en af met my skag.

Soos elektriese skokke van plesier spoel dit deur my hele liggaam, maar dan neem my kop oor by my belustuge voël en ek fluister in haar oor waar ek die oorlob knibbel : “Jy’s nie miskien nog ‘n maagd nie?”

“Nee, oom … laggie … ek bedoel … Will.  ‘n Onbeholpe outjie, een jaar ouer as ek, het dit geneem met die Jool laas jaar toe ons almal bietjie dronk was. Dit was die enigste keer nog. Hy het egter ingegaan, seergemaak en voor ek nog weet wat nou het hy sakke saad in my  geskiet en uitgetrek. Ek het nog gelê en dink ‘Is dit nou seks?’ toe staan hy op , trek sy zip op en loop uit die kamer uit. Gelukkig het ek nie swanger geraak nie, maar ek het dadelik op die Pil gegaan.”

My tong het intussen van haar oor af spore gemaak teen haar nek af oor haar bors en weer op tot by haar mond waar ek haar onderlip saggies gebyt het.

Haar een hand het nog steeds my skag, saggies en stadig, op en af gemasseer en die ander hand  het oor my ribbes gevryf en ook een van my tepels begin vryf.

“ Ek het daarna met ‘n paar ouens uitgegaan en geleer hoe om te vry en hoe om ‘n man op te werk, selfs met een ou sy draad getrek dat hy kom, maar ek’t nie seks toegelaat nie, want ek’t gedink dis boring.”

Ek staan terug en kyk haar weer in die oë terwyl my hande nou alby haar borste vashou en ek met my vingers haar tepels hard vryf en knyp. In haar pupille wat vergroot kan ek sien dat sy dit baie geniet. Haar vingernaels byt nou in my rug in.

Dan plaas ek my hande om albei haar boude en tel haar op tot bokant my middel.

“Sit hom in, ek wil binne jou wees.”

Haar hande omklem my voël en touwys dit na haar poesie waaruit ‘n druppel val op my voëlkop. Dan glip ek stadig in haar in en ek voel hoe die wande van haar poes om my steel, vas en los, vas en los, knyp. Met een harde stoot gaan ek so diep in as wat ek kan en sy gil: “ O fok , wat gaan nou aan … uh-uh-uh … sy stamp teen geweldige tempo aanhoudend teen my vas dat ek die slurp geluide kan hoor.

Dan klimaks sy en die woorde wat uitkom is gebroke, maar klink soos … ofok   . .ofok .. ofok  .. ofok .. oom.

Met my arms wat begin lam voel, stap ek, nog steeds binne haar, in na die sitkamer toe.

Haar kop wat op my skouer gerus het, kom regop soos ek haar op haar rug neerlê op die rusbank. Sy gryp my aan my hare en kyk intensief in my gesig voor sy weer haar mond oopmaak en my soen, op die lippe, op die neus, oor my wange en gesig. Ek maak haar hande los en ook haar bene wat nog vasgeklamp om my middel is en trek my voël uit en staan op. Sy lê op die bank met haar voete op die grond.

“En nou?” vra sy vir die hoeveelste keer die oggend.

Ek glimlag en sê: “Ons moet aantrek, die mense, veral jou ma, kan enige tyd nou terugkom.”

“ Maar jy’t noggie geskiet … ek bedoel … lekker gekry nie!” Sy bloos.

“Tot jy my nie meer ‘oom’ noem nie, sal ek nie.”

Haar gedagtes herroep seker haar klimaks woorde en sy steek haar hande na my uit.   “Asseblief, neem my weer en weer.”

“Daar is nog vanaand en môre en naweke wat kom.”

Sy sit regop en vat aan my voël wat nog steeds reguit voor my uitstaan.

“Seks sal nooit weer boring wees nie, dankie JY !”

Sy sê dit vir my voël en soen hom liggies op sy openinkie.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

6 thoughts on “Fotoverhaal (7)

  • September 6, 2016 at 4:06 pm
    Permalink

    Dankie vir die komplimente

    Reply
  • September 3, 2016 at 10:33 am
    Permalink

    Jan Spykerman, jy beskryf die deur die hangmat vryery so akkuraat, met sulke goeie kennis van mansdele en hoe dames die dele kan vertroetel. Die vroue kan gerus daarvan kennis neem en dit as handleiding vir trilsmullery gebruik. As man het die storie by my ‘n hoë mate van verhoorning laat intree.

    Skryf nog!

    Reply
  • September 2, 2016 at 2:52 pm
    Permalink

    Dit was nou 2 baie mooi stories.

    Reply
    • September 2, 2016 at 3:01 pm
      Permalink

      Dankie Jantjies, sulke ” geniet ” van ‘n storie, spoor ons potensiale skrywers aan na beter.

      Reply
  • September 2, 2016 at 2:44 pm
    Permalink

    Dankie Nostradamus, ‘n kompliment van ‘n gesoute skrywer soos jy word hoog waardeer !

    Reply
  • September 2, 2016 at 2:34 pm
    Permalink

    Uhm….ek is seker hierdie groep vriende het nig iemand nodig om kos te maak en seer spiere te vryf en so aan! Welgedaan Wil en Jan!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)