
Fotoverhaal (5)
My eie Kasteel
deur Wille Will
Rudolf het op 26-jarige ouderdom ‘n kasteel ge-erf.
Hy het ‘n geskiedenis van vele gebeure in sy jonge ouderdom :
As ‘n tjokker van vyf het hy saam met sy ouers in die Noorde van Spanje getoer toe sy Pa en Ma albei in ‘n busongeluk omgekom het. Die bus het op ‘n bergpas buite beheer geraak, van die pad gegaan en sowat veertig meter gerol. Die bus was verfrommel en almal het gesterf behalwe hy, wat, buiten veelvuldige beserings, wonderbaarlik nog geleef het. ‘n Plaasboer was in die omgewing met sy Angorra bokke wat hy oppas en het hom na die stofwolk van die ongeluk gehaas. Toe hy tussen die lyke, stukke staal en raamwerk, oopgebreekte bagasie en verwoesting geploeg en gebeur het, het hy besef almal was dood behalwe die ligtekop seuntjie wat soos ‘n uitgegooide lappop onder ‘n gebuigde sitplek gelê het. Hy het baie swaar asemgehaal en daar was bloed oor sy hele gesig en die abnormale hoeke van sy een beentjie en arm het heel waarskylik weerspiëeel dat albei gebreek was.
Antonio, die boer, het sy natgeswete hemp uitgetrek en oor die kind se gesig gegooi vir die son, nadat hy van die bloed probeer afvee het met dieselfde hemp. Hy het die chiquito (klein seuntjie) versigtig, met albei sy arms onder die lyfie, opgetel en begin stap na sy peque’na casa (klein huisie) so’n halwe kilometer vandaar.
Sy vrou, Ambrosia, het dadelik en baie besorgd die kind by hom gevat en gaan versorg en behandel vir sy beserings. Na drie maande van baie liefde met kruie van die Arbusto bossie uit die Andelucia berge se natuur en twee gemaakte krukke het Rudolf ten volle geheel. Hy het sy Ma en Pa gesoek, maar na hulle hom getroos het dat sy ouers baie ver moes reis en dat hulle hom nou gaan oppas en grootmaak, het hy al hoe meer begin inpas by sy “nuwe” ouers. Dit het maar sukkel-sukkel gegaan as gevolg van die taal, maar Ambrosia het met baie geduld hom Spaans begin leer.
“Rudolfo,” soos sy peetouers hom herdoop het, het vinnig gegroei en groot geword en meestal oral saam met Antonio gegaan en geleer werk. Hy het ook geheg geraak aan Juanita, Antonio en Ambrosia se eie dogter, wat dieselfde ouderdom as hy was. Hulle was almal effens afgesny van die buitewêreld aangesien hulle hoog in die berge gebly het en selfversorgend was. Een maal ‘n maand het Antonio afgetrek vir vier dae na die naaste dorp met bokke wat hy verkoop en die wol wat van hulle geskeer is. Sy bokke se wol was baie gesog aangesien sekere van die plante wat hulle vreet, nêrens anders voorgekom het nie en ‘n unieke tekstuur aan die wol verskaf het.
Eendag toe hy al agtien jaar oud was, het hy en Antonio of “ Papi,” soos hy hom genoem het, vir die eerste keer baie laer af teen die berg, saam met die Guadalimar rivier langs, met die bokke gaan wei.
Hulle daaglikse ritueel was om middagete van pan de centeno el queso (rogbrood met bokkaas) te geniet nadat hulle, nakend, saam in die rivier geswem het. Op hierdie dag het albei, moeg baljaar, net uit die water gekom toe hulle giggelende vroue stemme hoor. Met ‘n manende vinger voor sy mond het Antonio hom gewink om saam nader te kruip. Hulle het saam versigtig deur die Arbusto bos geloer.
Twee meisies het kaal op en af gespring in die water en mekaar nat gespat. Die een met die groot borste het skielik nader aan haar maat gekom en met groot geskater haar gegryp en onder die water gedompel. Toe die slank een weer opkom, bykans teen die ander een, het sy skielik haar vriendin se borste met haar hande gevat en naarstiglik begin suig aan die een stywe groot tepel. Grote druk haar lyf teen die ander dat dit lyk of die bos pubes hare van albei saamsmelt en lig dan haar kop van haar borste af op en soen haar maat vuriglik met oopgesperde mond. Rudolfo voel die amper seer tinteling in sy penis en toe hy afkyk het dit styf geword en staan reguit voor hom uit! Hy voel hy bloos en kyk vinnig op, of Antonio dit dalk sien … dan gaan sy blou oë groter oop. Papi het sy groot ge-eelte vingers om sy eie voël en vryf dit op en af terwyl hy nog steeds staar na die meisies. Dit voel of sy penis nog stywer word.
Hy het al baie kere as hulle twee so saam swem in die middae heimlik gewonder (gehoop ?) of sy organ ook so dik en lank gaan word soos Papi s’n wat soos ‘n lineaal hang en swaai as hy loop of innie water speel. Maar nou is vier van Papi se vingers om sy eie stywe skag en daar is sowat vier cm skag wat bokant die vingers nog styf uitsteek met baie dik are daarop voordat dit eindig in ‘n massiewe kop wat soos ‘n uitgeswelde pers akker lyk. Daar is geen voorvel soos sy eie nie.
Asof Antonio sy oë op homself voel, kyk hy skielik weg van die meisies na Rodulfo terwyl sy hand nou vinniger op en af oor sy penis gly. Hy knik met sy voorkop twee keer af na Rudolf se skrotum en draai sy gesig terug na die tafereel agter die Arbusto bos en maak sy bene wyer uitmekaar soos hy half gebukkend staan.
Ruolf neem sy eie genotstok in sy hand en dit is warm en kloppend. Hy skuif dit op en af en sien sy eie glans in en uit beweeg uit die skede. Sy blik gaan terug na die meisies en dis asof die plesier wat sy vingers maak met sy stang verdriedubbel as hy sien die een met die groot tieties staan nou op een been tussen die ander een se bene en het die ander been om haar maat se boude gevou. Hul lywe wieg heen en weer en hulle koeke stamp hard en aanhoudend teen mekaar. Slanke se kop is agteroor gegooi en haar asem hyg hoorbaar terwyl Grotes albei haar klein tepels hardhandig aanmekaar vryf en knyp.
Rudolf voel asof sy hele onderlyf in ‘n warm gloed ingaan en sy vingers masturbeer sy genotstok nou freneties. Hy voel ‘n onbekende, opstuwende plesierstroom van uit sy balletjies opgaan in sy voël. Hy kyk vinnig na Papi se kant toe en sien hoe Papi se hele gesig verwring in plesier terwyl groot wit spatsels uitskiet uit sy massiew penis teen die groen blare van die Arbusto-bos. Hy kyk af en sien hoe die wit semen ook aanhoudend met plesiergolf op plesiergolf uitskiet en vloei uit sy eie voël. Hy het nog nooit in sy lewe so intens lekker gekry nie en maak sy oë toe dat dit tog net nie ophou nie. Soos dit voel asof dit afneem kyk hy weer deur die bos om te sien en hoor tergelyk hoe Slanke gil van plesier, spring en altwee haar bene om Grotes se middellyf slaan terwyl haar onderlyf aanmekaar ruk in orgasme. Grotes ondersteun Slanke se boude teen haar eie middellyf met haar een hand terwyl die ander hand soos suiers in-en-uit haar eie poes gaan. Dan kom sy en hulle rukkende lywe val met groot golwe in die rivier in! Hy voel die taai van sy eie semen oral oor sy hand en lyf en kyk weer na Papi se kant toe. Hy het sy voël, wat nog steeds ruk, met ‘n groot doek (wat hulle vir die bokke gebruik om die stront uit hul wol te vee) af gevryf. Hy kyk op en gooi die doek vir Rudolfo: Nou het jy ‘n man begin word, Joven! (jong man )
Met sy ontdekking van ‘man-wees’ het Rudolf se uitkyk op alles om hom drasties verander. Hy het menigte nagte aan die slaap geraak, nadat hy eers weer die meisies van die rivier in sy gedagtes opgeroep het en dan met sy voël begin speel het tot dit soos ‘n dik staaf in die lug staan soos hy op sy rug lê. Dan het hy ge-eksperimenteer met stywer/losser vashou terwyl hy op en af daarmee beweeg en ook die spoed ge- varieer todat hy altwee so bemeester het dat hy die maksimum genot kon put as hy uiteindelik klimaks en sy oë behaaglik toemaak.
Sy verhouding met Juanita, sy aangenome suster, het ook ander dimensies begin aanneem. Waar hulle eers die grootste beste maats was wat uitspattig kon speel en grappies maak met geen ander gedagte as “ my beste vriend” nie, het hy skielik besef hoe mooi sy was en hoe begeerlik haar perfekte liggaam was.
Sy’t kort-geknipte, pikswart hare gehad met ‘n amandelvormige gesiggie en twee groot goudbruin kykers. Haar lyf was so lank as syne met ferm, maar gemiddelde grote borste, ‘n dun middel het uitgevloei in redelike groot heupe en lang bene met klein voetjies. As maats het hul baie keer mekaar drukkies gegee en maklik lekker soene gedeel.
Hulle het gewoonlik tyd saam gevind as Antonio vir sy maandelikse vierdag trippie dorp toe gaan. Eendag kon hy sien dat sy ook verander het. Hulle het altyd vantevore mekaar buite al om die huis gejaag tot hulle kon neerval van moeg op die grasperkie by die agterdeur onder die Wilgerboom. Dan het hulle mekaar gekielie totdat hulle nie meer kon lag nie en dan net gelê en kyk na die blou lug bokant hulle. Antonio se bokke en veral die wol het nou so gegroei in aanvraag dat hy nie meer kon voorbly nie en die geld het ingestroom.
Op hierdie spesifieke dag het Juanita weer met tintelende lag voor hom gehardloop, om die huis, in haar gewone kort linnerokkie met haar kaalvoete. Hierdie keer het hy egter elke keer as die rokkie opwip hom verlustig in haar mooi bene wat hy soms tot bo by die broekie kon sien. Toe hulle op die gras neerval het hy besef hy kry ‘n ereksie. Sy’t egter soos gewoonlik bo-op sy maag gaan sit en hom in sy ribbes begin kielie. Terwyl hy skater van die lag het hy gesien die rok het heeltemal opgeskuif en hy kon die buitelyne en die spleet van haar koek duidelik deur die panty sien. Hy’t besef dat sy horing nou ten volle ontwaak het en het haar ongemaklik probeer afskuif dat hy sy kiele kans kry. Soos wat sy afskuif het haar dye oor sy sterke ereksie gegaan en haar liggaam het verstyf voordat sy op haar rug lê en hy oor haar buk om haar in die nek te kielie waar sy altyd die gevoeligste was. Haar asem was gejaagd en met haar hande het sy liggies teen sy bors teenkanting gemaak en die groot oë het diep in syne gestaar toe hy afbuk. Hy kon die deining van haar borste sien en ronde tepels wat kliphard teen die materiaal beur.
“ Lie next to me please “
Hy het op sy rug langs haar gaan lê en gelukkig gesien die ereksie het gesak.
“Things have changed in our bodies, gran amigo!”
Sy’t met haar hand langs haar sy gesoek na syne en dit baie hard gedruk terwyl sy nog steeds na die blou lug staar.
“ I do not want to loose what we’ve always had, let us give it time.”
Hy’t ‘n knop van emosie skielik in sy keel gekry en kon nie dink vir watse fokken rede nie. Na ‘n rukkie het sy opgestaan en hom ‘n soentjie op sy wang gegee en ingestap huis toe.
Die spontaniëteit het uit hul lewens verdwyn. Asof hulle mekaar vermy om die onafwendbare besluite ter syde te skuif.
Op sy verjaarsdag het Antonio nadat hy terugekom het van ‘n tog dorp toe by die etenstafel aan gekondig dat hy genoeg geld gespaar het en reeds betaal het dat Rudolfo oor ‘n week by Santiago De Compostelo in die Galicia provinsie kan aanmeld vir verdere studie. Hy was verward en onseker uit sy comfort zone geruk en toe hy wou objekteer het Papi met sy kenmekende vinger voor die mond hom stilgemaak.
“Jy’s alreeds ‘n man en jy moet geleerdheid en ondervinding kry sodat jy op jou eie voete kan staan. Ek en Ambrosia word ouer en wat gebeur as ons een dag nie meer daar is vir jou nie?”
“ Gracias Papi,” het hy stil ge-antwoord en afgekyk in sy bord kos dat hulle nie die blink trane in sy oë kon sien nie. Met ‘n veeg oor sy wenkbroue kyk hy weer op en sien die traan wat ‘n lang strepie tot by haar mond gemaak het op Juanita se gesig.
Papi het vir hom byderwetse klere, skoene en boeke saamgebring uit SanTiago in sy Seat motortjie, wat hy intussen aangeskaf het, en die week het omgevlieg.
Die dag van hulle vertrek het Ambrosia met brose stem en snikke hom teen haar groot borste vasgedruk en “mi Bambino, mi Bambino, I will miss you so much” gehuil. Toe hy uit haar groet kon loskom het hy na Juanita gedraai met beklemming om sy hart. Sy’t egter sy hand gegryp en vir haar ouers gesê: “ I want to show him something by our Willow tree before he leaves.”
Toe hulle om die huis gehardloop het tot by die boom, het sy styf voor hom gaan staan en die ritssluiter van sy broek afgetrek terwyl sy met haar ander hand sy hand gegryp het en onder haar rok ingedruk het. Sy het sy voël binne in sy broek gestreel en styf vas gegryp terwyl die ander hand sy hand op haar koek gedruk het, want sy’t nie ‘n panty aangehad nie.
“This is our bond and we must remember this to fulfill our dream when you come back.”
Sy het haar hande losgemaak en sy kop afgetrek en hom vuriglik gesoen en met haar tong en lippe probeer verslind.
Hy het Papi se toeter gehoor en homself losgemaak uit die omhelsing, sy zip opgetrek en gesê: “I will not break our bond.”
“I will wait for you,” het sy geantwoord en in trane uitgebars.
Met ‘n laaste stywe druk teen sy bors terwyl haar liggaam ruk van emosie het hy terug na Papi gehardloop.
Sy studies het baie flink gevorder en hy het’n besoek van Papi gehad na drie maande met die nuus dat hy nou ‘n klein wynplaas ook oorgeneem het by ‘n nabygelëe boer en dat sy eerste bottels wyn gul ontvang is. Hy’t egter ook genoem dat Juanita so in haarself gekeer het na Rudolfo se vertrek dat hulle haar na ‘n neef in die suide van Spanje getuur het om weer balans te vind en skool te gaan. Dit is egter 900km van sy huis af en hy sal net kan bekostig om haar een maal ‘n jaar by die huis te laat kom kuier.
Rudolf se hart was donker na die nuus en hy het gewonder of hy haar ooit weer gaan sien. Hy’t hom nou ten volle in sy studies in gewerp en glad nie sosiaal verkeer nie. Een aand het hy egter op aandrang van sy mede-studente uitgegaan omdat Real Madrid die UEFA sokker beker by Barcelona afgeneem het. Hy het horribaal dronk geraak met Pachàran, ‘n Noord-Spaanse likeur van wilde pruime gemaak. Hy’t uiteindelik uitgepass en toe hy wakker word het hy op ‘n bed gelê met ‘n baie blas, kaal hoer wat sy meneer uit sy broek gehaal het en daaraan suig. Sy nugtere denke wou haar weg stoot van hom af, maar die plesier wat soos blitse deur sy groeiende voël geskiet het, het hom laat kreun van lekker. Skielik het sy bo-op hom geklim en sy penis in haar koek gedruk. Hy het sy maagdelikheid daar verloor, maar snaaks genoeg het hy, toe hy klimaks en skoot na skoot dik sperm in haar skiet hom verbeel dis in die volronde, nat poesie wat hy in sy hand gehad het toe hy Juanita gegroet het by die Wilgerboom.
Die volgende jaar het Papi baie bedroef kom vertel dat sy Ambrosia hom weggeval het en dat hy nou, om die alleenheid hok te slaan, alles in sy steeds groeiende besighede gaan stoot en reeds uitkyk vir ander en groter gronde om ‘n tuiste in te maak.
Sy laaste twee jaar is hy met vliëende vaandels deur en toe hy by die gradueringsplegtigheid uitstap het ‘n man, netjies geklee in ‘n grys en swart uniform, hom tegemoet geloop: “Are you Senhor Rudolfo?”
Met sy kopknik, het die man ‘n koevert vir hom gegee en gesê: “I await your instruction.” Hy het gesteier toe hy die inhoud lees. Antonio het in ‘n vliegongluk omgekom en aldus sy testament moes Rudolfo onmiddelik saam met die chauffeur gaan na ‘n gegewe adres waarheen Juanita ook sal gaan en verdere inligting dààr sal kry.
Hy het openlik gehuil toe hy saam met die chauffeur stap na die motor om te vertrek.
Alles was wasig gedurende die reis soos hy gehuil het en sy verlede teruggeroep het in sy gedagtes en al die avonture, grootword en liefde saam met Antonio en Ambrosia weer en weer herleef het. Die motor het skielik by die groot hekke van ‘n kasteel ingedraai en geruisloos voor die imposante voordeur tot stilstand gekom. Voordat die chauffeur die kardeur vir hom kon oopmaak het hy uitgeklim en met ‘n “dankie”-knik na hom, omgedraai en na die voordeur gestap.
Die deur het oopgegaan net toe hy by dit kom en ‘n dame geklee in die swart en wit uniform van ‘n hospitaal het gebuig en gewink om haar te volg. Oor blink marmerteëls en om dik Art Noveau pilare, het sy voor ‘n eikehoutdeur gaan staan en gesê: “The senorhita is awaiting you and asked not too be disturbed for at least an hour.” Sy het gecurtsy en stil verdwyn.
Hy het die deur oopgestoot en die Iguana Tango het begin speel uit vele luiddsprekers in die vertrek en alles oorheers. Hy druk die deur toe agter hom en sien ‘n vrou met gebuigde hoof na hom aangesweef kom. Sy het ‘n bloedrooi brokaat aandrok aan wat nousluitend aan haar liggaam kleef, maar waar daar openinge in die brokaat borduur is kan hy haar liggaam sien en besef hy dat sy niks onder dit aan het nie. Twee tree voor hom kom sy tot stilstand, met die kop nog steeds afgebuig en neem met een uitgestrekte arm met fyn gebuigde gewrig en die ander arm gebuig bo haar kop dat haar hand net aan haar swart hare raak, die stanza van die klassieke Tango in.
Gelukkig het dierbare, oorlede Ambrosia hom fyn gedril in die dans van die tango en hy plaas hom voor haar. Hulle gaan deur die passievolle bewegings van die tango en hy besef, asof hy dit verwag het, dat dit Juanita is wat by hom is. Toe die musiek met ‘n klimaks tot einde kom, kyk sy die eertse keer op in sy oë en sê, in Engels: “Dit was ter ere van ons afgestorwe geliefdes, hulle sou dit so wou gehad het.”
Hy skuif die linkermou van die rok stadig af oor haar arm en volg dit op met ligte soene al met haar arm af tot by haar slanke hand. Sy druk sy kop weer liggies terug na haar gesig toe en met ‘n snak sien hy dat die mou haar linker bors heeltemal ontbloot het. Dit is maagdelik volrond met ‘n bykans swart dik tepel wat stokstyf punt op die olyfbruin lyf. Hy buig sy kop af en neem dit in sy mond en proe die tekstuur van wildebessie daarin. Terselfder tyd skuif hy sy hand oor na haar ander bors, maar voel dis klaar ontbloot en as hy die tepel tussen sy vingers begin masseer plaas sy haar hand aanmoedigend oor syne.Met die suig en byt en die hard vryf aan die anderkant spring die tepels kliphard meer orent. Hy skuif sy lippe oor die deining van die bors tot tussen die ander een en lek haar vel met sy tong terwyl hy opmerk dat sy nou baie vinng asemhaal. Met sy hande skuif hy die rok nou af oor haar liggaam, oor haar heupe en spoor dit agterna met sy tong. Wanneer hy op sy kniëe sak om die laaste van die rok tot by haar enkels te bring, is haar mons skielik voor hom. Sy gedagte flits terug na die hoer. Sy drange is op so’n piek dat hy met ‘n gulsigheid onmiddelik haar hele poes in sy mond neem. Hy hoor ‘n uitgerekte gil toe haar hele lyf teen sy mond dwing en haar onder lyf aanhoudend klap teen sy gesig soos sy in klimaks gaan. Haar sappe vloei by sy mond verby teen sy ken af as hy suig, drink en met sy tong dartel binne in haar heerlike doos. As die rukkings van ekstase bedaar in haar sak sy neer na die vloer tussen sy arms: “Now take me with your body into your heart forever.”
Hy kom orent om sy broek uit te trek en soos hy die laaste broekspyp by sy enkel afstroop, kyk hy af na haar volmaakte liggaam waar sy haar bene wyd oopgemaak het en haar arms uitstrek na hom: “I waited for this moment as I promised you.”
Sy voël staan stokstyf voor hom as hy weer afsak op sy kniëe en hy neem dit in sy hand en stuur dit na haar gapende skaamlippe toe. Waneer hy in haar ingaan en die klemmende nat wande van haar koek voel, stoot hy dit so diep as wat hy kan in haar in. Haar vingernaels sny diep in sy skouers in en haar liggaam begin reeds ritmies beweeg as sy skree: “Rudolfo, mi Amado!”
Soos hul ritme vloei en opbou, kyk hy in haar oë en sê: “The bond will be fulfilled.”
1 COMMENT
Nou het ek lekker gelees.