- This topic has 6 replies, 4 voices, and was last updated 8 years, 4 months ago by .
Viewing 7 posts - 1 through 7 (of 7 total)
Viewing 7 posts - 1 through 7 (of 7 total)
- You must be logged in to reply to this topic.
Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Vrouens met tattoos…
…maak my jags. Een van die sexyste dinge wat vrou nog saam met my gedoen het, was om saam met my ‘n tattoo te gaan kry, so 29 van hulle al.
Hierdie is nou vrou s’n nie, sy like dit nie as ek haar fotos op die internet share nie, maar sy’t het ook baie vlinders en so aan.
Die heel sexyste is wanneer ‘n vrou wydsbeen sit en ‘n tattoo in die binnedy kry, naby aan die mik.
Ek glo nie aan onbillike diskriminasie nie, Rudi; ALLE vroue maak my lus. Maar ja, partykeer is ‘n tatoo ‘n bietjie ekstra.
Dalk kan die vroue hier op Kombiekiehier wat tatoo’s het dit met die ander share? As dit nie hulle te veel sal identifiseer nie?
The one with the vision, has the mission … Stel die voorbeeld 🙂 Kry ‘n paar potjies body paint en ‘n kwassie 🙂
Rudi…☺☺☺..ek lees eers viinig die 29 en dog jy meen 29 VROUENS ! Hahaha…hoe gebless kan mens wees ?
Maar jou vr….ek meen…sluk…..e-e-k bedoel haar tatoes is baie baie mooi….het sy vir jou die sexyste tatoe wat jy like laat opsit ?
Die sexyste is vlindertjies, in die binnebeen, tot amper-amper teenaan die een skaamlippie.
Het al gegrap as sy kom, klap daai vlindertjies se vlerke. LOL