Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Moet fantasieë waar word?
Tagged: fantasieë, gemeenskap
- This topic has 22 replies, 7 voices, and was last updated 8 years, 2 months ago by AD.
-
AuthorPosts
-
July 13, 2016 at 5:57 pm #3130anneliseKeymaster
Hello almal, ek is nie seker wat my username van my app af gaan wees nie, maar hopelik herken jy my gesig 😉
My vraag. Is dit goed of sleg as fantasieë waar word. Moet of kan mens poog om dit te laat gebeur of is dit maar beter om dit net in jou kop te hou?
Sent from my SM-A300F using Tapatalk
July 13, 2016 at 6:42 pm #3136AnonymousInactiveEk dink dit kan altwee kante toe gaan. Dit kan of goed of nadelig wees. Sal seker lekker wees as almal se fantasieë waar kan word.
July 13, 2016 at 6:44 pm #3137anneliseKeymasterIn watse soort gevalle kan dit nadelig wees?
July 13, 2016 at 7:14 pm #3138AnonymousInactiveSoms is die fantasie mos maar beter as die werklikheid.
July 13, 2016 at 11:51 pm #3147anneliseKeymasterDis waar. Ek dink dis meestal. Maar sê-nou jou fantasie is ‘n threesome. Gaan jy nie dit probeer ervaar in die regte lewe nie omdat dit swakker as die fantasie kan wees?
Sent from my SM-A300F using Tapatalk
July 14, 2016 at 6:41 am #3148AnonymousInactiveDink net as jy in ‘n verhouding is en jy wil ‘n fantasieë uitleef en jou partner hou nie daarvan of wil nie deel hê daaraan nie. Wie fantaseer nou nie oor ‘n threesome nie? Seks op die strand met die son op jou lyf of stoute seks by die werk? ?
July 14, 2016 at 8:17 am #3149AnonymousInactiveDaar is meriete in beide Annelise en Jimpels se menings.
Na my mening moet mens fantasieë soos assuransie beskou. As die werklikheid opdroog kan jy nog steeds daarop terugval.
Tog kan ‘n fantasie soms onverwags bewaarheid word. Twee soorte threesomes het op so’n wyse met my gebeur terwyl ek net altyd aan threesomes as ‘n onbekombare droom gedink het.
Een geval was met 2 dames en myself, die ander was dit een vrou met ek en ‘n vriend ( 2 keer)July 14, 2016 at 12:46 pm #3152anneliseKeymasterMaar hier is twee vrae wat uit bogenoemde lei:
Eerstens, (op Jimpels se kommentaar) ons het net een lewe – of dis wat ek glo. So jy het nou hierdie fantasy. Is dit reg dat die persoon wat nie fantasies het of dit nie wil uitleef nie, die ander ene s’n mag keer? Of is dit, omdat jy net eenkeer lewe, jou voorreg om als van hierdie lewe te smaak wat jy wil? Het jy net ‘n verantwoordelikheid teenoor jou man/vrou/partner of het jy eintlik een teenoor jouself ook?
En die twee deel waaroor ek gewonder het in my oorspronklike vraag: is daar enige fantasieë wat jy net glad nie eens moet probeer nie, al maak dit jou rasend? (In ag genome dat die eerste reël van seks is dat almal betrokke moet instem en dat geen wet oortreë word nie.)
July 14, 2016 at 1:35 pm #3154AnonymousInactiveOns lewe net eenkeer ja en jy is reg, ons moet nie terug gehou word om ons fantasieë uit Te leef nie. Jou partner moet jou ook nie terug hou nie. Die vraag is net, is dit altyd moontlik.
Tweedens dink ek as daar ‘n fantasie is wat jou rasend maak probeer dit uit want hoe gaan jy anders maak. Dit gaan nie verdeyn nie. Die groot ding weer is net hoe, waar en wanneer leef Jy so fantasie uit?
July 14, 2016 at 2:23 pm #3163anneliseKeymasterSoms dink ek ‘n mans sal jou fantasieë makliker “vind” as ‘n mens daaroor praat. Of as mense oor die algemeen oor seks praat. Ek wonder dikwels hoeveel mense in ons lewens is wat presies daardie selfde begeertes het, maar niemand sal ooit weet nie. Eendag wanneer ons oud is en op die stoep van die ouetehuis sit en gesels, vind ons ui, my donner! jy wou ook met my vuil dinge doen! 😉 … en dan is dit heeltemal te laat. 🙁
July 14, 2016 at 2:35 pm #3165anneliseKeymasterHey! Miskien moet ek ‘n thread maak waar mense kan fantasieë uitruil wat hulle regtig wil ervaar – en dit dalk so waar maak? Almal hier gebruik tog skuilname, so dis redelik veilig om te vertel? Dan werk ek aan daardie “private messages” opsie vir die kontak … 😉
July 14, 2016 at 2:44 pm #3166AnonymousInactiveJa julle praat baie waar. moet mens dit nie benader uit die oogpunt dat jy en jou man/vrou/partner op ‘n geestelike vlak mekaar so gevind het dat julle mekaar nooit daarin sal verkul nie, maar op die fisiese vlak kan begeertes en vervulling ( klimaks) taan by een van die twee en dan moet die ander dan net sy fisiese behoeftes diskreet vervul sonder om die geestelike band skade aan te doen ?
Hoeveel keer het jy al met iemand op so’n besondere vlak verkeer en gedagtes gedeel maar nooit tot die vervulling van die seksdaa oorgegaan met daai een nie ?July 14, 2016 at 2:50 pm #3167AnonymousInactiveStem vir dit Annelise. ? Meskien word van ons fantasieë waar.
July 14, 2016 at 3:28 pm #3169AnonymousInactiveek stem bslis ook daarvoor, Annelise
July 14, 2016 at 9:34 pm #3194AnonymousInactiveń fantasie bly ń droom tot ontvlugting totdat dit ń belustende begeerte word. Daarna kom die beslissing om uit die veilige te beweeg en jouself oir te gee aan die begeerte om die fantasie te verwerklik. Die allesoorheersende begeerte wat jou hart vinniger laat klop en jou byna of tog na ń geleentheid of speelmaat laat soek om die fantasie werklik te laat word. Om or te gaan na uitvoering laat mens die genie uit die bottel wat moeilik of gladnie terug gesit kan word nie. Hoeveel wil mens waag? Is deel van die opwinding nie dalk juis daardie gevaar dat jy blootgestel word deurdat jy jou geheime begeerte moet deel aan iemand wat dalk nie so onvanklik daarvoor is nie. Tog …. mens kan tintelend leef beleef en uitleef of vir altyd wonder en net bly bestaan. Ja Annelise ek dink tog ek sal oor die afgrond kyk en spring.
-
AuthorPosts
- You must be logged in to reply to this topic.