- This topic has 12 replies, 5 voices, and was last updated 8 years, 5 months ago by .
Viewing 13 posts - 1 through 13 (of 13 total)
Viewing 13 posts - 1 through 13 (of 13 total)
- You must be logged in to reply to this topic.
Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Maak dit regtig 'n verskil ?
Tagged: #selfies #boobsisnice
Baie mans wonder oor :
1.Verkies vrouens besnyd/onbesnyd ?
2.Maak uitermate lang penisse werklik ‘n verskil aan genot en plesier ?
3.Hoe voel vrouens oor dikker penisse teenoor langer ?
4. Watter posisie verkies vrouens en gee hulle die beste klimaks ?
Lyk my ons wag nog vir ons vroulike lesers om weer hulle pad terug te kry Gemeenskap toe. Ek sal hulle more so bietjie teruglok.
Maar intussen sal ek solank my mening op jou vrae gee. 🙂
1. Vir my maak dit glad nie saak nie. Geen verskil in sensasie nie.
2. Weereens nie vir my nie.
3. Dikker (binne perke) maak meer ‘n verskil aan sensasie as baie langer. Maar dit hang alles af hoe baie dikker en hoe baie langer en met wat jy begin. 😉 Op die einde is ‘n bietjie van albei beter as om een te moet kies.
4. Ek dink dit sal erg verskil van vrou tot vrou. Ek weet ek kry makliker ‘n orgasme met doggy-style of van agter af.
Effens van die topic af, maar as dit by tiete kom, maak dit vir my ‘n verskil. Ek hou van groterige tiete.
Nee my magtag, man, Rudi; waar val jy nou uit? Tiete is NOOIT van die topic af nie!
In terme van borste, die grootte maak minder verskil as fermheid en die reaksie op vertroeteling wat my aandraai of nie.
Onthou net ons praat hier van die sensoriese gevolge en ervaring.Hoeveel sg. hetroseksuele mans het bv. al erotiese genot ervaar van anale stimulasie deur sy vroulike seksmaat ?
As ek nou die uitdrukking mag gebruik, Boatsie, jy slaan die spyker op die kop. Self verkies ek die ferm kleineres, maar daar kan ‘n absolute weelderigheid wees aan ‘n sagte, groter stel. Dis wonnerlike goeters daai!
Ek gaan vandag die meeste van ons selfie-bydraes weer laai, so dan kan julle klomp boob-waardeerders sommer al die variasies besigtig. 😉
Jy is my gunsteling-mens in die hele wye wereld!
😀
So, ek lei af julle is beindruk met die selfies? 😉 Daar is nog van die wat nie verlore gegaan het nie op die Lyf-wys bladsy. Hulle het wel van hulle likes en comments in die groot crash of 2016 verloor. Dalk wil julle daardie dames ook weer gaan uittjek? 😉
Jislaaik … as jy dan nou so onophoudelik kerm en kla, sal ons seker maar moet!
Vir ‘n post soos hierbo moet jy eintlik ook die opsie gee van “Ek is blerrie mal hieroor”.
Hahaha! 😀