- This topic has 9 replies, 5 voices, and was last updated 8 years, 5 months ago by .
Viewing 10 posts - 1 through 10 (of 10 total)
Viewing 10 posts - 1 through 10 (of 10 total)
- You must be logged in to reply to this topic.
Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Erotiese Afrikaanse Woordelys
Tagged: erotiek in Afrikaans, kombiekiehier, woordelys
Hi 🙂
Gaan kyk bietjie na ons nuwe bladsy en stuur vir ons julle gunsteling erotiese Afrikaanse woorde in? Kom ons laat Afrikaans so bietjie gloei. 🙂
Hier is die link. Woordelys Laai waai sommer in hierdie draad met enige voorstelle dan sal ons dit van hier af gaan bywerk.
Blink gedagte !
mosbolletjies – boudjies
poes – die eksterne dele, vulva, en die interne dele, vagina ensovoorts dws alles.
moemfie – nog ‘n sinoniem vir vulva
Wille Pêre – Borste
Ek like Wille Will se “mosbolletjies” vir boudjies. Dit sê lekker. Mosbolletjies.
Martini glas – te wete die prentjie wat gevorm word met die skoner se dye en bobene waar dit by die genotgrot bymekaarkom as sy op haar rug lê.
Dankie! Ek gaan hulle bywerk! 🙂
Jy moenie so onverantwoordelik praat van “laat waai met hierdie draad” nie!
Liefdeslippe.
hehe :p