Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
Tagged: Peersak
- This topic has 99 replies, 26 voices, and was last updated 2 years, 1 month ago by Peersak.
-
AuthorPosts
-
October 20, 2016 at 4:18 pm #4210AnonymousInactive
Ek probeer my bes maar ek kry dit nie. Ek kry net die fotos op Vreesloos. Waar is die link na die stories?
October 20, 2016 at 11:36 pm #4211AnonymousInactiveEk het die back pyltjie na die stories toe gekry! En jy is reg Annelise my vrese is besweer – dankie tog daar is vleesgenote
October 24, 2016 at 2:42 pm #4227AnonymousInactiveMy fantasie: Erotiese spanking met n vrou—gewaks en met n klein-klein deurtrekker aan. Mooi volronde borsies(handgroote). Sy vlei haar oor my skoot—lig haar wasige rok op en ontbloot die volronde, ferm boudjies.Met elke hou word die melkwit vel ‘n bietjie rooier en sy kreun ‘n bietjie harder–van asemsnak tot asemteug tot asemkreun soos die warmte oor haar voel. Die deurtrekker wat in die gleufie inskuig en die lippies laat bult.’n Nattigheid watal groter word soos haar orgasme opbou–sy wat my voel–nog in my broek ry tot haar orgasme deur haar plof!
October 24, 2016 at 3:42 pm #4229anneliseKeymasterNice… 🙂
October 24, 2016 at 3:55 pm #4230AnonymousInactiveEk stem, baie nice…
October 24, 2016 at 7:48 pm #4231AnonymousInactiveBliksem!
Dubbele bliksem!March 16, 2021 at 2:58 pm #8982PacmanParticipantEk hou van die onderwerp en die antwoorde! My persoonlike lysie:
Sal graag ‘n dame se koek wil skoon skeer. My tyd vat, en daai plekkie mooi en glad maak. baba olie gebruik. Daarna uiteet en lek dat sy sidder van plesier. Soos ek sê, rustig, nie jaag nie.
Ander fantasie (wat al amper waar geword het) is om iemand af te loer tydens seks. Maar soos in die vertrek in ‘n kas wegkruip. Nie op ‘n kamera nie. ‘n Dame het my een keer haar huis sleutels gegee, en sy sou met haarself speel, en ek sou kon inloer en kyk wat sy doen sonder dat sy weet ek is daar. Die afwagting van of ek daar is of nie, en sy weet nie het haar mal van jagsheid gemaak. Maar toe val iets voor en kon die nie gebeur nie.
March 18, 2021 at 3:19 pm #8999anneliseKeymasterJis albei daardie klink vrek sexy Pacman. Dis jammer jy kon nie jou amper-kans uitleef nie. Imagine net ….
March 18, 2021 at 10:10 pm #9000HagarParticipantEk het hierdie fantasie dat ek baie graag al my ou skool vriendinne kan geniet in wilde sonder terug hou spontane seks waar sy haarself ook net wil oorgee en in-leef in die nat warm dierlike wilde pret.
Natuurlik met ‘n paar van my skool juffrouens ook.
Ouer dames met ‘n honger wat te lank laas gestil was, is ook op my wens lys…. en aan die ander kant van die spektrum… ‘n jong onervare dametjie wat eerder weet by ‘n ouer man die spel en kuns van liefde maak wil leer.
March 20, 2021 at 2:27 pm #9006OuBulParticipantEk het n regte lewe fantasie. N mooi vrou het n wedenskap verloor tydens die laaste WRC eindstryd. My fantasie is dat sy haar wedenskap nakom, al is dit privaat…..
March 21, 2021 at 12:34 pm #9007HagarParticipantoubul…. ek gaan met jou saamstem op die een.
March 25, 2021 at 2:26 pm #9018AnonymousInactiveAs nuwe intekenaar seker met die deur by die huis inval… Ek het ‘n fantasieë oor lus op ‘n afstand… ‘n diepere esoteriese verstandhouding wat net gebeur as die seksuele lus pak na daardie eerste penetreer ende oogblik oor ‘n volgepakte kamer. Ek sal wens om ‘n smeulende godin, in ‘n kort a lyn snyders pakkie, binne my gunsteling hoe profiel kroeg raak te loop… Na die eerste oogblik, bestel ek ‘n duur whiskey… ‘n goeie glen morangie 18jaar oud… My whiskey moet oud genoeg wees om homself te kan koop… My camel sigaret aansteek, en deur die uitblaas van die rook sien… ‘n speels amper lig van haar pruimondhoeke in clarins rooi lipstiffie… Dat sy dieselfde bestel het…. As besigheidsvrou straal sy natuurlik die beeld uit van veels te besig met haar boeke en foon in die kroeg… Maar elke blik wat ek probeer om nie te gee nie, is die laaste split sekonde wat sy wegkyk. Haar A lyn rokkie het in tussen opgeskuif om die bokant van ‘n sykous te wys. Sy dra natuurlik die intrieke suspensie wat die Franse vervolmaak het… Ek neem die voortou en bestel vir haar nog ‘n whiskey… Terwyl sy haar sigaret uit ‘n goue sigaret houer haal, haar mascara in die spieëltjie nagaan, en natuurlik nog ‘n kyk gee, diep, deurdringend, soos ons altwee voel ons moet vat… Voel… Proe… Met die aankom van die whiskey ruil sy haar lang bene in spyker hakke, genoeg om ‘n baie duur panty te wys wat styf span om ‘n perfek gevormde venusbult…. Sy lagg effens… Staan op… En in die verbygaan… ‘n elegante besigheidskaartjie
June 21, 2021 at 1:41 pm #9189BoulevardiusParticipantMy ‘fantasie-fetish’ het jare gelede 970’er jare) begin toe ek saam met eerste vrou dokter toe is. Sy het die betrokke maand nie gemenstrueer nie en ons het gedink sy was dalk swanger. Ons het op die twee stoele voor sy lessenaar gesit, terwyl sy hom die rede vir ons besoek aan hom meegedeel het. In reaksie daarop het hy gese dat hy haar sal moet ondersoek. Die dokter het haar toe gevra om agter die afskorting te gaan, haar klere uit te trek en haar blaas in ‘n houer (dis hoe dit in daardie dae gewerk het) leeg te maak. Ek het gehoor hoe sy piepie en toe sy op die bed onder die laken lê het sy vir die dokter gesê sy is reg. Die dokter het toe ook agter die afskorting inbeweeg. Daar was glaskaste in die kamer en kon in die weerkaatsing van die glas sien wat agter die afskorting gebeur. Ek kon sien hoe die dokter die laken wegtrek en haar borste ondersoek. Ek dadelik ‘n massiewe ereksie gekry. Daarna het ek gesien hoe die dokter ‘n handskoen aantrek (tot nou toe het die ‘snap on’ geluid van mediese handskoene ‘n erotiese uitwerking op my). Ek het gesien hoe hy die spekulum uit die steriliseerder uithaal en na die voet en end van die bed stap en ek hoor hom toe vra dat sy haar bene moet ‘optrek’. Toe vou hy die laken terug, druk haar bene oop en buk oor haar om mooi tussen haar bene te kan inkyk. Hy vra haar toe om te onstpan en ek kon sien hy is besig om seker die buite lippe van haar vagina oop te maak om die spekulum in te sit. Ek kon die geluid van die skroefie van die spekulum hoor soos hy dit oopgeskroef het. Toe hy haar serviks kon sien sê hy toe dat nie lyk of sy swanger was nie. Nadat hy die spekulum verwyder het, vra hy haar om haar bene nog wyer oop te maak en nog meer op te trek. ek sien hom toe weer oor haar buk en sien hoe hy die laken nog verder terug trek en hoe hy een of twee vingers van sy een hand met die handskoen aan, gebruik om in haar vagina te steek. Met die ander hand het op haar maag gedruk. Teen daardie het ek spontaan in my onderbroek ‘gekom’. Nadat hy haar inwendig ondersoek het, het hy gesê dat dit ook nie voel of se swanger was nie. Van daardie dag af is die gedagte aan ‘n ginekologiese ondersoek vir my ‘n groot seksuele stimulasie. As ek ‘n aantreklike vrou in ‘n dokter se spreekkamer sien sit en wag wonder ek of die dokter haar dalk sal moet ondersoek en dan wens ek, ek kon dit sien of dalk ‘n keer self die dokter wees. Ek kan dink so ‘n ondersoek is miskien vir die meeste vrouens ‘n bron van ongemak, maar ek wonder of daar nie tog hier en daar ‘n vrou is wat al erotiese gedagtes tydens ‘n ondersoek gekoester het nie. Ek het al gewonder of so ‘n fantasie dalk ‘n rolspel kan wees, terwyl die pasient vir my vertel hoe dit in ‘regtige lewe’ gedoen word en wat sy dink en ervaar terwyl dit gebeur.
June 30, 2021 at 1:39 pm #9213anneliseKeymasterDis nogal ‘n seksie fantasie hierdie – kan amper ‘n storie ook word. 😉
- This reply was modified 3 years, 7 months ago by annelise.
June 30, 2021 at 1:42 pm #9214anneliseKeymasterBoulevardius – daardie is verskriklik verskriklik sexy wat jy beskryf het – dit maak my sommer op die plek lus.
-
AuthorPosts
- You must be logged in to reply to this topic.