Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
Tagged: Peersak
- This topic has 99 replies, 26 voices, and was last updated 2 years, 2 months ago by
Peersak.
-
AuthorPosts
-
August 31, 2016 at 1:37 pm #3664
Anonymous
InactiveSo 2 maande terug antwoord ek op ‘n post op ‘n Facebook IT groep oor iets wat iemand oor CentOS gevra het. Die post raak lank met baie antwoorde.
Heng, stuur ‘n vrou vir my ‘n foto van ‘n harige doos so uit die bloute. Die klit is so groot soos my duim se punt, die labia lyk soos sitkamergordyne en dan… jirre, sy’t seker 10 kinders gehad of sy fist baie.
Ek skrik nie baie nie, maar as ek skrik, dan skrik ek groot.
Ek tune toe WTF!?
Stuur sy vir my ‘n vollengte kaal foto, dat ek kan sien dis sy, en nie sommer enige doos foto nie.
Tune sy my geeks maak haar horny. Blok ek haar.
August 31, 2016 at 1:51 pm #3665Anonymous
InactiveOkay, nie heeltemal wat ek in gedagte gehad het nie! 😉
August 31, 2016 at 1:55 pm #3667Anonymous
InactiveLOL, my een vriend se my dis sy grootste fantasie ooit.
August 31, 2016 at 7:11 pm #3676annelise
KeymasterHahahaha! Rudi, wat ‘n storie! 🙂
August 31, 2016 at 7:36 pm #3678Anonymous
InactiveRudi is ‘n gee-heek, Rudi is ‘n gee-heek …
Ek het op universiteit met ‘n geek uitgegaan. B Sc geswot en soos ‘n sukkelende kunstenaar gelyk: wilde bos donker hare, donker oe, lang, wit lyf. So ek kan die vrou verstaan.September 3, 2016 at 8:40 am #3694Johan Goosen
MemberAnnalise
Ek se ook so my fantasies is moontlik.
Is jou antwoord n aanbod …???September 4, 2016 at 1:18 pm #3705annelise
KeymasterYou never know 😉 Ek love dit om mense “eerstes” te laat ervaar. 😛
September 4, 2016 at 3:23 pm #3706Johan Goosen
MemberEk is spraakloos, het nie woorde nie. Wow, …thinking and thinking..daydreaming…
September 5, 2016 at 2:52 pm #3724Anonymous
InactiveEk reken ek sal deur ‘n venster wil loer terwyl mense besig is met mekaar. Dalk gevang word…
September 5, 2016 at 7:11 pm #3725Anonymous
InactiveSjit, ja. Maar net gevang word as ek dan gestraf word deur verplig te word om saam te speel.
September 5, 2016 at 11:17 pm #3727annelise
KeymasterNog ‘n fantasie wat ek het is om gedomineer te word (aangesien ons mos nou besluit het almal se eerste fantasie is ‘n threesome). Nie die stupid Fifty Shades of Grey selfbewuste strooi nie – net eendag ‘n regte man wat nie asseblief vra voor hy my soen nie. Amper soos ‘n seerower.
September 6, 2016 at 7:14 am #3728Anonymous
InactiveEk wil graag hierop reageer, maar die papegaai op my skouer sukkel vanoggend met my oogklap, so my hande is ‘n bietjie besig.
September 6, 2016 at 11:41 am #3731annelise
Keymaster🙂 🙂 🙂
October 20, 2016 at 1:09 am #4202Anonymous
InactiveHallo almal
Ek is nuut hier – wel semi-nuut. Ek het so pas formeel aangesluit alhoewel ek so ‘n jaar gelede al die webwerf besoek het.
Ek het deur hierdie fantasiee gelees en gedink: done that, done that, got the T-shirt, nee fok – net nie dit nie, done that, ag shaaaame, did that just now, did that, nee jissis regtig, did that, pass, ens.
Ek sou graag bydraes wou maak maar voel ietwat beskroomd. Ek vind dat die mense hier (buiten vir die trol) ook soos op LitNet se sg. Hardebaard afdeling eintlik baie ordentlik is. As ek die stories lees en fotos kyk voel ek skoon skurf en defnitief soos ‘n grotman tussen uiters beskaafde mense. Ek will vleis eet terwyl die vet oor my baard biggel maar al wat ek kry is vanilla roomys. My drange is duidelik veel meer dierlik en absoluut onordentlik in vergeleke. Dit sou so great gewees het as my wellus net oral oor die plek kon uitbarse en vloei waar dit wou – maar ek vermoed dat dit ongelukkig hier, soos in die breer samelewing, ook maar oor konsensus gaan. Wat is kinky genoeg en wat is te kinky? Is ons oop genoeg om alle kinks hier te akkommodeer of net die wat die meerderheid se spektrum van kinkygeit pas?
Die probleem met kommunikasie is dat jy hoop dat daar iemand aan die ander kant is wat enigsins jou sal verstaan of jou mening sal aanvaar. Daar is bv, ‘n lys van Afrikaanse woorde vir liggaamsdele en seksdade waarvan die meeste nie op hierdie webwerk gebruik word nie. Dalk is dit hoekom mense maar in Engels porn. Calvyn en Victoria loop nog maar steeds met swaar voete in die Afrikaanse gemoed rond. Ons koppel of fok nie in Afrikaans nie – ons naai soms, maar meestal maak ons liefde, ons smelt saam, ons word een. Ons het nie piele en poeste of konte of pramme of tiete nie – ons het penisse en soos dogtertjies het ons koekies of poesies met skaamlippies en borste met pienk tepels. Niemand kom naby ‘n hol nie en almal is skoongeskeer of het op die meeste ‘n strepie hare. Dit voel vir my soos toe ek nog Scope as seun “gelees” het en die frustrasie voel wanneer ek sien hoe alles wat sosiaal onaanvaarbaar was, toegespraypaint is.
Ek sou graag ook my gedagtes wil deel – maar slegs as ek ‘n ontvanklike gehoor het.
Gelukkig is daar lekker groot hang-pramme met dik donker spene, en groot konte – met hare en dik klitte en groot poeslippe en groot boude met holle in my lewe. En daar is ‘n genaaiery en poes-etery en pielsuigery dat die biesies bewe en sperms wat skiet en stink kontslym wat alles besmeer. En ek is die gelukkige grotman tussen my steunende, swetende, loopse, nat wywe. En ek hoef nie hieroor te fantaseer nie. Dus is dit vir my erg om te lees hoe mense oor allerdaagse seksuele dade fantaseer terwyl hulle met steriele taal hulle onbevredigde drange verwoord. Ek dink daar is ‘n verband.
Ek is jammer dat ek nou seker meeste lesers afgepis en gewalg het, dit was regtig nie my bedoeling nie. Ek het bloot my teleurstelling met ons samelewing, moraliteit en kultuur, frustrasies met mense se engheid en my waarnemings gedeel. Ek wou ook nie enigiemand spesifiek beledig nie – allermins Annelise vir wie ek die grootste respek, bewondering en waardering het.
So as julle my nie hier sien nie, dan weet julle waarmee ek in my grot besig is.
October 20, 2016 at 1:06 pm #4207annelise
KeymasterHet jy al op Vreesloos gelees?
-
AuthorPosts
- You must be logged in to reply to this topic.