Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
Tagged: Peersak
- This topic has 99 replies, 26 voices, and was last updated 1 year, 11 months ago by Peersak.
-
AuthorPosts
-
July 20, 2016 at 9:50 pm #3302AnonymousInactive
Ek stem saam Annelise, Avanni behoort haar fantasie te kan verwesenlik
July 21, 2016 at 7:34 am #3311AnonymousInactiveAvanni hoop jou fantasie word waar. Daar is ook niks mooier as ‘n dame wat ‘n orgasme het nie ?
July 21, 2016 at 8:15 am #3312AnonymousInactiveAvanni ek het al by dames gehoor dat orale orgasme by ‘n vrou baie meer intens is en obeperkte hoogtes van plesier is teenoor die konvensionele orgasme.
Tog is ‘n orale orgasme ook ‘n goeie aanloop vir hulle tot die genot van ‘n daaropvolgende kopulasie orgasme.
Sal graag ons vroulike Kombiekiehierdrs se opinie wil hoor. Miskien kan Annelise skommel met die idee om dit ‘n vraag/bespreekpunt in die toekoms hier op Gemeenskap te maak.
Avanni die enigste manier wat jy hierdie gemis uit die weg gaan ruim is om daadwerklik daarvoor te soek. As jou seksmaat so selfsugtig dit NIE wil gee nie, oorweeg om dit v iemand anders te ontvang. Dit gaan jou sekservaring/genot met ‘n groot slag laat verander.July 21, 2016 at 9:45 am #3313anneliseKeymasterJulle weet julle kan self onderwerpe in Gemeenskap begin, ne? 🙂
July 22, 2016 at 8:49 am #3331AnonymousInactiveEk hou net mooi fokkol van die winter nie.
Dagdroom het netnou lekker oor knippie vang op die gras langs die swembad op ‘n warm somersaand. Volmaan.July 22, 2016 at 6:46 pm #3338AnonymousInactiveEk is ook nie n winters mens nie. Son, see en sand vir my
July 22, 2016 at 7:03 pm #3339AnonymousInactiveDaai volmaan langs die swembad … pas hom aan na ‘n wintersaand, met ‘n kaggelvuur, goeie musiek en goeie rooiwyn …
July 22, 2016 at 8:30 pm #3340AnonymousInactiveKaggelvuur, matras of dikdik mat en sensuele geselskap terwyl die wind tier en reën in vlae afkom is bestandele van ń grootse fantasie. Net nie sneeu nie, te veel daarvan beleef in werksverband: 4 dinge wat waar us van sneeu, dus wit, koud, nat en overrated
July 24, 2016 at 6:38 pm #3341AnonymousInactiveJa, maar jy moet eers die sneeu beleef voor jy besef dis overrated. Hoewel, daar is plekke waar sneeu werk: Londen, byvoorbeeld. En ek dink tog daai sneeu-ding kan werk as julle binne is. ‘n Pel van my het ‘n sleg stel afgetrap met ‘n kaggelvuurfantasie.
August 30, 2016 at 7:26 pm #3646AnonymousInactiveSeks met ‘n jonger man. Met so bietjie bondage daarby
August 31, 2016 at 10:36 am #3649AnonymousInactiveMan, ek dink in my hart is ek dalk bietjie van ‘n nudis, aangesien ek mal daaroor is om kaal te slaap. Die gevoel van die lakens teen my vel, die wind oor my lyf, alles voel net meer sensueel. Aan die ander kant, raak ek oogewonde as ek dink aan die moontlikheid om dalk te sien hoe ander hulleself openbaar en ontbloot. My fantasie is dat my vrou, of enige ander vrou dan, Margharet van Wyk agtige selfies vir my sal aanstuur. Uit die aand van die saak is dit n sensitiewe onderwerp, en sal dit met die nodige diskressie en respek hanteer word. Maar ai, net die idee daaraan….
August 31, 2016 at 12:20 pm #3653anneliseKeymasterBondage gee of ontvang? 😉
August 31, 2016 at 12:46 pm #3657Johan GoosenMemberDie mees gesiende “paused scene” van alle movies is die toneel van basic instinct van shoron stone…sal graag n girl wil ervaar wat dit so doen?
August 31, 2016 at 12:48 pm #3658anneliseKeymasterMike en Nostradamus – van julle fantasieë klink nie so onmoontlik om te ervaar nie?
August 31, 2016 at 1:13 pm #3663AnonymousInactiveNet jammer my vrou stel nie belang nie. Maar ‘n man mag bly hoop! Wie weet, dalk begin hierdie belydenis iets in die nabye toekoms.
Mike, daai Basic Instinct een….ek dink al wat ‘n Basic Instinct video in die destydese video winkels het al sulke wit horisontale lyne op die band gehad van al die pause en rewind op daai scene!
-
AuthorPosts
- You must be logged in to reply to this topic.