Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
Tagged: Peersak
- This topic has 99 replies, 26 voices, and was last updated 2 years, 2 months ago by
Peersak.
-
AuthorPosts
-
July 17, 2016 at 5:49 pm #3221
annelise
KeymasterNa aanleiding van ‘n vorige onderwerp hier in Gemeenskap begin ons hierdie thread. As daar ‘n fantasie is wat jy wil ervaar in real life, kan jy dit hier deel.
Jy kan dit deel omdat dit interessant is of omdat jy dit wil deel met mense wat soos jy dink. Of jy kan dit deel met die doel of hoop dat iemand hier dit waar sal wil/kan maak. Of dalk wil jy net vir die “universe” daarvan vertel soos mens wens as jy ‘n verskietende ster sien. 😉Wat is die fantasie wat jy regtig sal wil ervaar?
July 18, 2016 at 7:20 am #3222Anonymous
InactiveAs daar tog net iewers, een keer, een girl sal wees wat oneerlik genoeg sal wees om vir my te se ek is ‘n sexy hunk …
July 18, 2016 at 8:45 am #3224Anonymous
InactiveOns manlike species gebruik altyd die heuningkwas so mildelik want ons is after-all die jagters en gebruik elke moontlike metode om die prooi te vang. Tog, soos LM hier genoem het, sal dit lekker wees as ek ‘n girl hoor sê : “Your simply the best ” na ons liefde gemaak het . Ek sal graag met girls AL die posisies van die Kama Sutra wil uitprobeer…..( as ek sal hou, !…lol )
July 18, 2016 at 12:01 pm #3225Anonymous
InactiveKom ons begin maar met die maklikste of makste een; ek sou graag met 2 vroue ń laaang oggend of middag wil deurbring met alle partye bevredig met gelyktydige aksie asook een op een met toekyker met almal wat ń kans het op die toekyker of ondersteunende rol
July 18, 2016 at 12:48 pm #3226annelise
KeymasterJy is ‘n sexy hunk Lawmangler. 🙂
July 18, 2016 at 12:57 pm #3227annelise
KeymasterBoatsie, lyk my variasies van threesomes is maar die meeste se hoof of een van die hoof fantasieë, ne? En dis eintlik nie so baie gevra nie. 😉
July 18, 2016 at 1:28 pm #3237Anonymous
InactiveAnnelise, jy maak my jaloers ! jy sê Lawmangler is ‘n sexy beast, maar jy sing nie vir my ” Simply the best “…?
3-somes is beslis die grootste populêre fantasie maar is dit regtig ” nie baie gevra nie ” ?
Het jy al in 3-somes gespeel ?July 18, 2016 at 1:51 pm #3238Anonymous
InactiveAlmal is nuuskierig om iets te doen of te probeer. Seks met ‘n vreemdeling en om te kyk hoe ‘n dame met haarself speel tot sy ‘n orgasme kry.
July 18, 2016 at 1:52 pm #3239annelise
KeymasterDaar was ‘n knipoog na my “nie regtig te veel gevra nie.” Ons almal weet dis vir die samelewing te veel, maar dit was ‘n ander onderwerp of dit reg is dat die samelewing dit namens jou kan besluit. 🙂
En ek gaan nie hier in die openbaar daai vraag antwoord nie. 😉 Nie eens noodwendig privaat nie. 😉
July 18, 2016 at 6:41 pm #3240Anonymous
InactiveDaai wat soos ‘n smiley na Annelise se “jy’s ‘n sexy hunk, LM” lyk, is eintlik die moer aan die agterkant van die hef van die dolk wat sy deur my hart draai. Die klank van haar hoonlag verberg die drupgeluid van my trane op die koue vloer.
July 18, 2016 at 9:02 pm #3241annelise
KeymasterSigh … Jou fantasy sal waar word en jy sal dit nie eens besef nie. :p
July 18, 2016 at 9:47 pm #3244Anonymous
InactiveEk steek ook maar vas by die gedagte van driedubbele plesier: as ek iemand kan dophou wat my vrou tot ver anderkant ‘n uitgerekte orgasmiese ervaring kan vat sal ek na die volgende fantasie begin soek… sy moet hom nie sien nie – net voel, en voel en geniet en oorgee en inmekaar span terwyl sy my naam uitroep.
July 18, 2016 at 11:05 pm #3245Anonymous
InactiveAi tog die manne droom maar almal van daai 3 gang :).
My fantasie is om vasgemaak en ge-blindoek te wees, wel dis een van die baie…
July 18, 2016 at 11:16 pm #3246Anonymous
InactiveDaardie fantasie gekombineer met warm klapperolie voor ‘n kaggelvuur het ek al vele kere vir my lieflike wederhelf waar gemaak. Sou dit graag vir jou wou ‘n werklikheid wou laat word… Kom nou Annalise, wanneer kan die site-lede begin om mekaar diskreet te kontak sodat ons mekaar se droomwerelde in ware verhale kan omskep?
July 19, 2016 at 7:29 am #3247Anonymous
InactiveSkuus Annelise, ek sien daar is die opsie om persoonlik te chat… Dankie vir jou inisiatief, dit sit sommer ‘n bietjie kleur in ons dae.
-
AuthorPosts
- You must be logged in to reply to this topic.