Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Moet "dink" grense hê? › Reply To: Moet "dink" grense hê?
July 26, 2016 at 12:51 pm
#3362
annelise
Keymaster
Weet juĺle hoe baie mense perk hulle eie gedagtes in? Hulle doen dit selfs met goed wat nie so vreeslik is nie soos dat hulle nie oor iemand anders fantaseer as hulle getroud is nie. Hulle glo gedagtes gaan lei na dade. Of dat gedagtes sonde is. En wanneer dit by “erger”goed kom soos gedagtes oor onwettige goed, is hulle nog meer daarteen.
Annelise