Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR › Reply To: DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
As nuwe intekenaar seker met die deur by die huis inval… Ek het ‘n fantasieë oor lus op ‘n afstand… ‘n diepere esoteriese verstandhouding wat net gebeur as die seksuele lus pak na daardie eerste penetreer ende oogblik oor ‘n volgepakte kamer. Ek sal wens om ‘n smeulende godin, in ‘n kort a lyn snyders pakkie, binne my gunsteling hoe profiel kroeg raak te loop… Na die eerste oogblik, bestel ek ‘n duur whiskey… ‘n goeie glen morangie 18jaar oud… My whiskey moet oud genoeg wees om homself te kan koop… My camel sigaret aansteek, en deur die uitblaas van die rook sien… ‘n speels amper lig van haar pruimondhoeke in clarins rooi lipstiffie… Dat sy dieselfde bestel het…. As besigheidsvrou straal sy natuurlik die beeld uit van veels te besig met haar boeke en foon in die kroeg… Maar elke blik wat ek probeer om nie te gee nie, is die laaste split sekonde wat sy wegkyk. Haar A lyn rokkie het in tussen opgeskuif om die bokant van ‘n sykous te wys. Sy dra natuurlik die intrieke suspensie wat die Franse vervolmaak het… Ek neem die voortou en bestel vir haar nog ‘n whiskey… Terwyl sy haar sigaret uit ‘n goue sigaret houer haal, haar mascara in die spieëltjie nagaan, en natuurlik nog ‘n kyk gee, diep, deurdringend, soos ons altwee voel ons moet vat… Voel… Proe… Met die aankom van die whiskey ruil sy haar lang bene in spyker hakke, genoeg om ‘n baie duur panty te wys wat styf span om ‘n perfek gevormde venusbult…. Sy lagg effens… Staan op… En in die verbygaan… ‘n elegante besigheidskaartjie