Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR › Reply To: DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
Ek hou van die onderwerp en die antwoorde! My persoonlike lysie:
Sal graag ‘n dame se koek wil skoon skeer. My tyd vat, en daai plekkie mooi en glad maak. baba olie gebruik. Daarna uiteet en lek dat sy sidder van plesier. Soos ek sê, rustig, nie jaag nie.
Ander fantasie (wat al amper waar geword het) is om iemand af te loer tydens seks. Maar soos in die vertrek in ‘n kas wegkruip. Nie op ‘n kamera nie. ‘n Dame het my een keer haar huis sleutels gegee, en sy sou met haarself speel, en ek sou kon inloer en kyk wat sy doen sonder dat sy weet ek is daar. Die afwagting van of ek daar is of nie, en sy weet nie het haar mal van jagsheid gemaak. Maar toe val iets voor en kon die nie gebeur nie.