Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Hoe ervaar jy klimaks ? › Reply To: Hoe ervaar jy klimaks ?
September 16, 2016 at 11:00 pm
#3878
Anonymous
Inactive
Vir my is dit :n opbou van gevoele. Die belofte van wat gaan gebeur. Hoe ek proe op sy tong en lippe as hy my soen en die gevoel van sy tong en hande en vingers wat my opbou en dan kom ek met my hele liggaam. Die warm gevoel wat van my poesie uitversprei na my borste. Die senuwee in my tepels as hy dit saggies knyp terwyl ek klimaks. Sodat ek die intense lekkerkry en die biekie pyn voel en dan net mindless sonder rede met my brein en alles op daardie spesiale plek ontplof en onkeerbaar gil van lekkerkry.