Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › As die lus jou oorval › Reply To: As die lus jou oorval
September 12, 2016 at 3:22 pm
#3810
Anonymous
Inactive
Ek dink suiwer, rein gedagtes en weier om toe te gee aan die dierlike drange waarvoor ander soms swig.
As dit nie help nie, kyk ek na ‘n foto van die kabinet.