Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › As die lus jou oorval › Reply To: As die lus jou oorval
September 12, 2016 at 2:15 pm
#3802
annelise
Keymaster
Hoekom is dit nie die antwoord om toilet toe te gaan nie? Ek doen? Of as ek nie dadelik kan nie dan gebruik ek juis daardie lus en ek laat dit opbou en opbou en dan, wanneer ek uiteindelik kan “kamerverlaat” 😉 dan is dit vinnig en intens.