Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Kontak › Reply To: Kontak
August 31, 2016 at 10:59 am
#3651
Anonymous
Inactive
Dit was regtig nice van jou, Rudi.
LM, ek dink jy het dalk al slimmer vrae gevra. Onthou jou antwoord in die gesprek waar Annelise gese het die vroue hier gesels nie maklik saam nie: “Trolle is oral”. Maar gelukkig herken ‘n mens die trolle maklik, veral wanneer hulle van die grotman-benadering oorgaan en sensitief en filosofies word.
So: Ek het e-pos kontak met een persoon op KBH. Ek geniet dit. Ons gesels baie, en oor ‘n groot verskeidenheid onderwerpe. Hy laat my baie lag en baie dink.