Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Watter orgasme verkies die dames ? › Reply To: Watter orgasme verkies die dames ?
August 13, 2016 at 12:27 pm
#3477
annelise
Keymaster
Hey! Ek het ‘n antwoord vir julle! 🙂 My gunsteling manier van orgasme kry is wanneer ek gelyk binne en buite gestimuleer word. Maw as daar bv ‘n tong op my klit is terwyl daar ‘n vinger binne my gekrom is. Of ‘n vinger op die klit en ‘n vibrator diep binne. Sulke variasies. Daardie is die groot orgasmes. 😉