Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Speelgoed › Reply To: Speelgoed
August 2, 2016 at 3:55 pm
#3437
Anonymous
Inactive
‘n Vibrerende cock ring is juis op die lysie. Het een by Clicks gesien. Clicks is nou seker nie DIE plek vir seks toys nie, maar die adult shop in die buurt lyk verdag. Sy tydskrifte lyk of iemand al met hulle gewank het en sy speelgoed se plastiek/rubber lyk na iets giftig wat oor die grens gesmokkel is van China af.