Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › Watter orgasme verkies die dames ? › Reply To: Watter orgasme verkies die dames ?
August 1, 2016 at 6:35 pm
#3426
Anonymous
Inactive
Siandra, ordentlike mense weet baie goed jy spot op ‘n venynige manier met ‘n sensitiewe, edel persoon. Ek sal – en kan – nie tot jou vlak daal nie. Ek sal die skerwe van my siel optel en aanstap, en my nie deur die trane laat verblind of deur die pyn van koers laat bring nie. Maar gaan lees jou e-pos, en dan sien ons wie lag laaste! Ha!