Front Page › Forums › Gemeenskap – waar ons oor enigiets kan gesels › DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR › Reply To: DIE FANTASIE WAT EK IN DIE "REGTE LEWE" SAL WIL ERVAAR
Nog ‘n fantasie (wat nie waar kan word nie) is om vir Pamela te spyker, al is sy nou al oud en geplooi, LOL! Toe ek nog op skool was, was sy ‘n inspirasie vir menige draties wat gekap is.
Met haar foto’s in Playboy was ek eenkeer betrap in omtrent dieselfde posisie as wat die karakter Jim Levenstein hom bevind het aan die begin van die fliek American Pie!
Ek en die Playboy episode was lank voor American Pie, en toe ek American Pie kyk, kon ek nie help om hardop te lag oor die gevoel van deja vu nie. Omtrent al verskil was dat Jim TV probeer kyk het, en ek die Playboy gehad het.